Ruger Mini 14 223 Semi Auto

Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3647
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Ruger Mini 14 223 Semi Auto

Post by Fanta300 »

Goeie dag.

Ek het ‘n mooi geweertjie soos bo genoem, om te verkoop maar het geen idee van wat ‘n goeie prys is nie. Ek sal dit waardeer as julle vir my kan help.

Om lang argumente te vermy het ek gedink mense moet sommer per PM vir my ‘n prys stuur wat julle sou betaal as julle in die mark was vir so iets.

As iemand ernstig sou belangste laat weet my ook.

Ek weet hierdie is nie volgens die koop en verkoop reëls nie so as iemand erg objekteer verwyder maar

Dankie
CC26FFA2-3E84-4472-994A-014144D3068E.jpeg
5030B512-0351-44FC-8361-4E44BE73F5F2.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Ruger Mini 14 223 Semi Auto

Post by LoopSoosStroop »

Ai dis darem maar mooi, ek mis my Mini. Om jou 'n idee te ger, daar is 'n mini vir R12k op Gunsite, met baie mags, en hy verkoop nie eintlik nie. AR's het te goedkoop geraak, so dis net 'n ou wat regtig ene soek wat nog baie gaan betaal.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2204
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Ruger Mini 14 223 Semi Auto

Post by Ds J »

Afhangende van model en toestand wissel hulle van R7000-R12000.
Post Reply