Dagse manne.
Die plaas waar ek bestuur, het ons 7 in 1 meer jarige grasse geplant om merino ooie op te lam. Maar soos ek verstaan, kry 'n mens nogal met baie endo parasite te doen in die tipe gras. Is daar dalk enige manne wat al die ondervinding gehaat het en wat raad het vir 'n tipe van doseer program om die wurms en slakke te bekamp? Sal dankbaar wees vir enige raad. Ek is nog nuut tot die grasse so probeer maar kyk wat sal bes werk.
Groete
Johan (stoffel)
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
-
stoffel pantoffel
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
- Dawid S
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sat Nov 21, 2015 4:44 pm
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
https://za.virbac.com/home/farmer/sheep ... cides.html Ons gebruik Virbamax First Drench.
Wat belangrik is, jy moet produkte afwissel en gebruik produkte waarvan die aktiewe bestandeel van mekaar verskil.
Die parasiet raak weerstandig indien jy net een produk bly gebruik.
Jy kan ook af wissel met Ivomec : https://www.fanevalleystores.com/produc ... heep-500ml
Let op na die ontrekkings tyd.
Ons wei op die Cradock 5 in een weiding.
Dit is aan te beveel dat die skaap nie op die weiding slaap nie. Gee in die oggend vir die skaap hul lek en laat eers op die weiding nadat die dou af gedroog het as dit moontlik is.

- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Dit wat Dawid se + gebruik die FAMACHA metode.
-
stoffel pantoffel
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Dankie Dawid.Dawid S wrote:https://za.virbac.com/home/farmer/sheep ... cides.html Ons gebruik Virbamax First Drench.
Wat belangrik is, jy moet produkte afwissel en gebruik produkte waarvan die aktiewe bestandeel van mekaar verskil.
Die parasiet raak weerstandig indien jy net een produk bly gebruik.
Jy kan ook af wissel met Ivomec : https://www.fanevalleystores.com/produc ... heep-500ml
Let op na die ontrekkings tyd.
Ons wei op die Cradock 5 in een weiding.
Dit is aan te beveel dat die skaap nie op die weiding slaap nie. Gee in die oggend vir die skaap hul lek en laat eers op die weiding nadat die dou af gedroog het as dit moontlik is.
Sal vesrseker dit beproef. En jou metode probeer.
Groete
Stoffel
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
-
stoffel pantoffel
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Dagse PlaashaasPlaashaas wrote:Dit wat Dawid se + gebruik die FAMACHA metode.
Wat is die FAMACHA metode? ken dit nie
Groete
Stoffel.
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Dit wat jy nou van praat het my laas jaar baie, baie moeilikheid gegee.
Soos reeds genoem- hou boek watter middels jy gebruik, (nb let na aktiewe bestandeel in die middel), en wissel middels af.
Die Famaca metode- is doel is dat jy elke skaap ondersoek, en slegs die doseer wat dit nodig het- op lang termyn reken slim manne, jy trop se weerstand sal verhoog. Jy moet ook selekteer vir diere wat meer natuurlike weerstand bied. As jy die metode google sal jy beskrywing kry, my vingers te rond om so baie te tik!
Soos reeds genoem- hou boek watter middels jy gebruik, (nb let na aktiewe bestandeel in die middel), en wissel middels af.
Die Famaca metode- is doel is dat jy elke skaap ondersoek, en slegs die doseer wat dit nodig het- op lang termyn reken slim manne, jy trop se weerstand sal verhoog. Jy moet ook selekteer vir diere wat meer natuurlike weerstand bied. As jy die metode google sal jy beskrywing kry, my vingers te rond om so baie te tik!
-
stoffel pantoffel
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Sun Mar 24, 2013 11:31 am
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Dankie GustavrouxGustavroux wrote:Dit wat jy nou van praat het my laas jaar baie, baie moeilikheid gegee.
Soos reeds genoem- hou boek watter middels jy gebruik, (nb let na aktiewe bestandeel in die middel), en wissel middels af.
Die Famaca metode- is doel is dat jy elke skaap ondersoek, en slegs die doseer wat dit nodig het- op lang termyn reken slim manne, jy trop se weerstand sal verhoog. Jy moet ook selekteer vir diere wat meer natuurlike weerstand bied. As jy die metode google sal jy beskrywing kry, my vingers te rond om so baie te tik!
Ek het toe in tussen bietjie op google gaan koekeloer. En dis nogal duidelik dat die parasite wel. weerstand opbou teen doseer middels. En lyk my 'n goeie rotasie stelsel sal ook baie help om die haarwurm siklus te breuk. Maar die helle storie laat 'n man wonder of dit nie net beter is om lusern te vestig en miskien paar winter groenvoer lande nie. Dan skakel jy sommer baie doseer en rotasie programe uit, en dan het jy nog bonop lusern wat op goeie reën jaar vir jou 'n paar bale vir winter maande kan gee. Maar net 'n gedagte.
Sent from my SM-A310F using Tapatalk
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: Watse doseer program vir 7 in 1 gras en skaap
Die plan wat jy nou van praat- dink ek gaan maar selfde probleem gee. Want dis klomp diere/ klein area..... enige intensiewe stelsel op besproeing....
Ek is nog redelik nuut met die ding. So leer soos ek gaan. Maar, probleem met haarwurm bv... hulle is/ leef: oral!
Ons het langswenk gras. Ek probeer op die oomblik stukke baie kort wei, skuif, so roteer heeltyd as moontlik. Produk wat ek nou gebruik het- Cydectin LA, jy kry gewone een, en een met baie lang nawerking. Onthou wel- diere moet gesond wees as jy hul spuit. Ek het die duur een gespuit, baie goed gewerk/ MAAR ek dink omgewings toestande was ook beter. So nie seker of dit goeie toets was nie.
Mens kan toets laat doen- dan sè hulle jou watter middels jou plaas se wurms weerstand teen het. Department Vet services. Ek gaan dit een of ander tyd wel doen.