Nuwe Scope en Silencer

Post Reply
GunterD
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Sun Feb 08, 2015 12:53 pm

Nuwe Scope en Silencer

Post by GunterD »

Naand Almal

Ek het n nuwe Scope gekoop sowel as n Silencer.
Nou wil ek net weet wat is die stappe om te fit.

Doen ek eerste die Silencer end dan die Scope ?

Wat sal julle voorstel is die regte stappe hiervoor.

Danie vir julle raad en advies :)
Mustgrave Mauser K98D 30-06
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nuwe Scope en Silencer

Post by joe rocket »

Laat eers die draad sny op die roer. As die teleskoop op is gaan die geweersmit dit weer afhaal.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply