Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett baan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Ons eerste skietdag vir 2018 sal op 3 Feb plaasvind in Bronkies op die Fred Everett baan. Aangesien die laaste skietdag uitgereen het gaan ons die baan baie dieselfde hou.
16 skote een oor die Chrony oor 3 bane.
Ons gaan ook braai na die tyd wat deur Basa geborg word elke deelnemmer kry braai pakkie en daar sal pap en sous ook voorsien word. Jy gaan jou eie drink goed en stoel moet bring en kos sal deur die dag verkoop word.
Bring maar vet beursie saam want na die skiet tussen die braai het ons lekker auction met jagte normaal en grootwild asook lekker jag toerusting en versamel stukke.
Lede R150 junior lede R100 nie lede R250 vir die dag se skiet.
Sien julle daar Wouter laat jy jou groot roer se trek stof en spinnerakke kom uitskiet.

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Dagse Frederik
Hoe laat begin die Shoot?
Hoe laat begin die Shoot?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Kobus ons gaan bietjie later begin as normaal weg seker so 8:30
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Klink vir my reg, ek probeer paar manne bymekaar maak. Moet ons aanlyn boek of kan ons daar ook?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Verkieslik aanlyn sodat julle plek kan vasmaak en ons idee van hé kan hoeveel memse verwag word vir die braai.
Last edited by Frederik on Thu Jan 25, 2018 7:21 am, edited 1 time in total.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Frederik wrote:Verkieslik aanlyn sodat julle plek kan vasmaak en ons idee van hé van hoeveel memse verwag word vir die braai.
Sal more gou aanlyn spring en vasmaak....Basa is altyd goeie oefening voor en tydens jagseisoen...
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Weer voorspelling wys vir lekker matige dag met reen dalk laat middag en aand. Pre register is nog oop tot more ek dink sien julle daar? http://www.bigbore.org
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Geniet die skiet manne! Ek gaan by die huis sit en myself bejammer
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Daarsy ons is twee manne wat deurkom, ongelukkig het no3 verantwoordelikheid om te voltooi (as baba kom moet n man seker maar die kamer inrig).
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Deon jy het darm so n ou buffel jaggie gehaat waar ons ander by die huis gesit het. Kan jouself darm nie te jammer kry nie.....DWB wrote:Geniet die skiet manne! Ek gaan by die huis sit en myself bejammer
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Hahahaha ek is van Vrydag tot Maandag alleen by die huis met my 2 dogters.... vir my is dit nogal rof 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
DWB wrote:Hahahaha ek is van Vrydag tot Maandag alleen by die huis met my 2 dogters.... vir my is dit nogal rof
Ek hoor jou, gisteraand so aand gekry. Vat hulle skietbaan toe.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Wow, manne die dag was weer groot sukses en die weer het mooi saam gespeel die keer.
Ons het begin met ons AGM wat so bietjie langer aangehou het as normal wat gemaak het laat die eerste skote eerste skote eers 9:30 geklap het.
Daar was 87 skuts, juniors, dames, redelik klomp besoekers en dan natuurlik lede.
Baan 1,
Groot vyf baan plus seekoei.
Kies twee diere uit 'n sakkie van die groot klomp en onthou wat jy gekies het. Byvoorbeeld buffel en leeu jy gee die doppies vir die Range officer en maak reg om oor stokke te skiet op luiperd teiken waar jy deur Chrony ook skiet. Na die luiperd beweeg na punt B laai 4 patrone as jy kan en skiet die kop skoot op di buffel en hart en dan kopskoot leeu en hart so vinnig jy kan. Teikens was almal naby met die verste 20 meter so voordeel met oop visier en mooi dink met teleskoop om hoer te mik.
Baan 2,
Kameelperd en leeu baan..
Kameelperd is op 50 en een klei wat hang langs die kameel perd. Met fluitjie laai jy twee patrone en skiet amper volgroote kameelperd in die hart en een skoot op die klei. Hardloop dan met lee geweer na skietpunt twee waar jy leeu deur die bosse moet skiet. Laai 3 patrone en skiet hart en kop op leeu 1 en dan die tweede leeu wat nou kwaai is op 12 meter kopskoot.
Baan 3,
Buffel baan
Geweer le op tafel en op fluitjie laai jy een e skiet buffel bul in hart op 8 meter. Harloop na punt b laai twee patrone en van jou kniee af skiet buffel hart op 40 meter frontal. Op die skoot begin die buffel storm en dan moet jy doie buffel kopskoot gee.
Baan 4,
Renoster baan
Geweer le op tafel en op fluitjie laai een en skiet klei op 5 meter weerens moet die manne met teleskoop mooi konsentreer. Hardloop dan na punt B deur hekkie met sensor op punt B kan jy twee laai en dan eers renoster op 45 meter regs skiet wat omdraai binne 6 sekondes nadat jy deur die hekkie beweeg en dan renoster links skiet 50 meter wat ook omdraai na 12 sekondes nadat jy deur hekkie beweeg. Dit was nou lekker baan vir die dubbel gewere wat dadelik twee kon laai. Meeste het gesukkle met die baan maar paar manne met slotaksies het dit reggekry om twee te laai en die renosters te skiet voor hulle kon omdraai.
Wenner van die dag was ons voorsitter Pieter Swart met sy 458 win mag met verskrikklike goeie tyd op die baan.
Daarna het ons die veilling gehou met paar lekker items onder andere jagte grootwild en gewoon, VIP parking vir ons baan, messe, taksidermie, wyn, jag toerusting, herlaai toerusting, Lam en vele meer.
Ons het ook lootjies getrek vir lekker pryse met die besoekers wat met meeste van die pryse weggeloop het.
Martin (Smittertjies) jou braai pakkies was 'n wenner en almal het lekker gesmul en die pap en sous ook.
Volgende skietdag op die baan is 24 Maart 2018 sien julle dan.

So paar fotos wat nie deur my geneem is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Laaste paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Basa skietdag 3 Februarie 2018 - Bronkies Fred everett b
Dankie Frederik
Was baie lekker gewees. Hierdie is n baie goed ge organiseerde skiet. Hierdie manne gebruik die beste tegnologie om dinge maklik te maak.By elke skietpunt is daar n rekenaar waar die tellings ingelees word. Die tellings word "live" opgedateer by die sentrale punt op n skerm vir almal om te sien. Dit is baie interessant om te sien na elke baan waar is jy op die standings. Hulle gebruik ook n formule om n handicap te bepaal vir elke skut. Die formule word deur spoed en kaliber grote en koeel gewig bepaal. Dit maak die speelveld gelyk.
En natuurlik is dit vrek lekker om met manne te gesels wat dieselfde passie as jy deel!
Sien julle by die volgende skiet.

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br