Goeie more,
Skynbaar is die twee lotte identies met 'n 0.8% afwyking, maar ek wil nie sommer net aanvaar nie. Ek gaan natuurlik my eie toetste doen en ek sal data plaas, maar ek het gewonder of iemand dalk reeds hierdie twee lotte vergelyk het in terme van spoed/druk? In n XC nog beter.
Groete
Chris
S365 lot 84 vs 86
-
Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
S365 lot 84 vs 86
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Skiet 3 skote oor die kronograaf dan weet jy. In my 243 ackle naby lande maak lot 86 snaakse dinge.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Lot 86 is warm en veral in die 6mm kalibers. Gaan af met so 2gr en kyk wat spoed is. Ons kan hom dan weer op dreef kry met QL.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Meng sommer albei...
-
Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
.... ek meng gewoonlik blikke van dieselfde lot, maar ek is nie gretig om verskillende lotte te meng nie. Klink of lot 86 dalk warmer is. Sal toetse doen en resultate post.
Groete
Chris
Groete
Chris
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
-
hierswolf
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
tripodmvr wrote:Lot 86 is warm en veral in die 6mm kalibers. Gaan af met so 2gr en kyk wat spoed is. Ons kan hom dan weer op dreef kry met QL.
Ek sou ook die roete gegaan het as ek jy was. 365 is soms ‘n bogger en die somchem wiskunde werk nie altyd nie. Ek het dit verlede jaar geleer op die harde manier. Die les het my n klomp lapua doppe en n gekraakte bolt head gekos.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Vertel in meer besonderhede asb. Spoed verkry, lading, watter geweer ens. Ek dink dit is waardevolle inligting wat ons lede in die agterkop kan bere.hierswolf wrote:tripodmvr wrote:Lot 86 is warm en veral in die 6mm kalibers. Gaan af met so 2gr en kyk wat spoed is. Ons kan hom dan weer op dreef kry met QL.
Ek sou ook die roete gegaan het as ek jy was. 365 is soms ‘n bogger en die somchem wiskunde werk nie altyd nie. Ek het dit verlede jaar geleer op die harde manier. Die les het my n klomp lapua doppe en n gekraakte bolt head gekos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Vinnige terugvoer. Met 'n 105gn VLD hardloop 39.5gn S365 Lot 84 teen 3082fps in my geweer, terwyl Lot 86 teen 3090fps loop. Dis als teen 69 grade F en met 2 thou neck tension.
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365 lot 84 vs 86
Dan is hulle baie dieselfde. Met 39,4gr sal jy dan by die vorige spoed wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br