Middag
ek is opsoek na n 170mm Lightfoce lig wat op di geweer mount( Wie verkoop en wie het stock?)
Ek kry net sniper ligte hier rond, is hier van julle wat hulle ken?
Groete
Frans
Lightforce 170
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lightforce 170
Kontak vir Geno
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lightforce 170
En sy prys is die beste.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lightforce 170
Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Lightforce 170
Danki manMalan123 wrote:Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno
Ek het n dimmer my lig op stoel het net gebreek
Het julle sy nommer?
Sent from my SM-A500F using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Lightforce 170
Bok wrote:Danki manMalan123 wrote:Stem saam. Lightforce stukke beter as sniper. Ek het albei. Gebruik sniper vir optel. Koop sommer one shot 'n dimmer ook by Geno
Ek het n dimmer my lig op stoel het net gebreek
Het julle sy nommer?
Sent from my SM-A500F using Tapatalk
geno@ggvarminting.co.za
Sent from my iPhone using Tapatalk
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Lightforce 170
Ek sou wegbly van Sniper af. Ek het bietjie meer as 'n jaar terug een van hulle HID skietligte gekoop. Omtrent so 3 of 4 keer gebruik in daardie tyd. Hier vlak voor Kersfees wil ek gaan katte jag en pak alles op die bakkie. Toe ek die lig toets: morsdood.
Wild Outdoors (voorheen Wildman) hier op Graaff-Reinet is maar bekend vir hulle swak diensvlakke en het dit gestand gedoen met hulle hantering van die probleem. Sê net hy is buite waarborg. Nou ja, ek wag om te hoor wat sê Lightforce self nadat WO met hulle gepraat het.
Dis R1250 moertoe.

Last edited by dorsland on Tue Jan 09, 2018 6:22 am, edited 1 time in total.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lightforce 170
'n HID lig vir R1250?dorsland wrote:Ek sou wegbly van Lightforce af. Ek het bietjie meer as 'n jaar terug een van hulle HID skietligte gekoop. Omtrent so 3 of 4 keer gebruik in daardie tyd. Hier vlak voor Kersfees wil ek gaan katte jag en pak alles op die bakkie. Toe ek die lig toets: morsdood.
Wild Outdoors (voorheen Wildman) hier op Graaff-Reinet is maar bekend vir hulle swak diensvlakke en het dit gestand gedoen met hulle hantering van die probleem. Sê net hy is buite waarborg. Nou ja, ek wag om te hoor wat sê Lightforce self nadat WO met hulle gepraat het.
Dis R1250 moertoe.
Watse model? Het jy 'n foto?
Lightforce het 'n 3 jaar waarborg, so die ou by wie jy hom gekoop het sal jou moet help, mits geen modifikasie aangebring is aan die lig nie.
http://lightforce.com/warranty-conditions/
"Only unaltered Lightforce products and parts are eligible for replacement. "
Goed, beter, 6millimeter!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Lightforce 170
My fout, jammer. Dis 'n Sniper lig gewees, nie Lightforce nie. Ek het my pos reggestel.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
-
4kays
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Jan 09, 2018 6:53 pm
Re: Lightforce 170
Ek kan jou help daar in jou geweste ou Dorslanddorsland wrote:My fout, jammer. Dis 'n Sniper lig gewees, nie Lightforce nie. Ek het my pos reggestel.