Wie van julle het praktiese ondervinding om te laai vir die kaliber? Wat kan mens verwag met n 250gr koeel met s365 en s385?
Sien met 385 is my hoogste node met n 26" loop 2750ft/s!
Wat het julle ondervind?
Groete
Nico
340 Weatherby herlaai data.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 340 Weatherby herlaai data.
Hi Nico
Het jy reg gekom laading? In dien wel deel bietjie asb
Groete
Alwyn
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jy reg gekom laading? In dien wel deel bietjie asb

Groete
Alwyn
Sent from my iPhone using Tapatalk
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 340 Weatherby herlaai data.
Geweer ongelukkig lankal verkoop. Sal maandag my ladings gaan opsoek!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 340 Weatherby herlaai data.
Dankie Nico
Sal dit wardeer!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sal dit wardeer!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 340 Weatherby herlaai data.
Alwyn, die maklikste gaan wees is om 'n proefskoot of twee te gaan skiet en dan kan QL jou help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
340 Weatherby herlaai data.
Dankie Oom Tripod.
Ek het n begin laading op QL gekry.
Het so paar proef skote geskiet, kan nou die vyn verstelings maak op QL en verder toets.
Die niewe roer sal seker oor so 3 weke by die huis wees, dan kan ek volle andag aan die ladings gee.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het n begin laading op QL gekry.
Het so paar proef skote geskiet, kan nou die vyn verstelings maak op QL en verder toets.
Die niewe roer sal seker oor so 3 weke by die huis wees, dan kan ek volle andag aan die ladings gee.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 