Middag kerels, ek wil hoor of iemand al bietjie kilo’s met die bande gedoen het?
Hier is baie manne wat van hulle ry en baie tevrede is, maar nog niemand het al meer as 10 000km gedoen nie, ek wil net weet moet ek dieselfde verwag as al my vorige tipe bande en op 35-40k weer nuwe bande opsit of sal hierdie bietjie beter kilo’s gee?
Ek kan 235/85R16’s kry vir omtrent 1/3 van die prys van BF’s.
Atlas Crosswind MT bande
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Atlas Crosswind MT bande
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: Atlas Crosswind MT bande
Ek het hulle probeer op Cruiser- ongelukkig het ek kort daarna van daardie plaas geskuif na ander een. Maar ek het nou onlangs met ou gepraat wat my werks bakkie oorgeneem het, en hom gevra oor hulle (ek moes vir my nuwe wersvoertuig bande kry en het rond gebel).
Sy terugvoer was dat hy een afgeskryf het, maar dit nie band se skuld was nie. En hy gaan hulle weer oorweeg. Ek kan nie onthou of ons gepraat het oor km’s nie. Maar hulle is nou meer as jaar op daai Cruiser. Die terian op die wildplaas is baie erg klip op plekke, en dit het selfs BF’s gemors. So as hulle n jaar daar gewerk het, dink ek hulle is opsie, as hul prys goed is.
Ek moes desember bande opsit, en op daardie staduim kon ek nie die band grootte wat ek wou hè in hulle kry nie, anders het ek hulle weer probeer.
Sy terugvoer was dat hy een afgeskryf het, maar dit nie band se skuld was nie. En hy gaan hulle weer oorweeg. Ek kan nie onthou of ons gepraat het oor km’s nie. Maar hulle is nou meer as jaar op daai Cruiser. Die terian op die wildplaas is baie erg klip op plekke, en dit het selfs BF’s gemors. So as hulle n jaar daar gewerk het, dink ek hulle is opsie, as hul prys goed is.
Ek moes desember bande opsit, en op daardie staduim kon ek nie die band grootte wat ek wou hè in hulle kry nie, anders het ek hulle weer probeer.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Atlas Crosswind MT bande
Lyk my dit sal maar trail and error wees. Hulle kan nie meer teleurstellend as my huidige General Grabbers wees nie, 21 000km en as ek gelukkig is sal ek by 25 000km uitkom. Dit is nou well AT en MT nie, maar steeds.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Atlas Crosswind MT bande
Ek ry hul op my jagbakkie.
baie tevrede. so jaar al op.
3 papwiele, 2 gannabos stokke, een klip steek.
maar onthou dit is nie maxxis of bf nie.
maar wel die feit dat dit mud terrien is, help. mt tyres is beter
baie tevrede. so jaar al op.
3 papwiele, 2 gannabos stokke, een klip steek.
maar onthou dit is nie maxxis of bf nie.
maar wel die feit dat dit mud terrien is, help. mt tyres is beter
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Atlas Crosswind MT bande
Wat mekeer die Grabbers? Is dit die AT of AT3? Hoe lyk die paaie wat jy ry.Vleisie wrote:Lyk my dit sal maar trail and error wees. Hulle kan nie meer teleurstellend as my huidige General Grabbers wees nie, 21 000km en as ek gelukkig is sal ek by 25 000km uitkom. Dit is nou well AT en MT nie, maar steeds.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Atlas Crosswind MT bande
Joe
Ek het net oor die 2mm loop oppervlak oor na slegs 21 000km, dis gewone AT’s.
Ons paaie is maar rof, soos jy kan sien aan die foto is dit al wat oor is.
Ek het net oor die 2mm loop oppervlak oor na slegs 21 000km, dis gewone AT’s.
Ons paaie is maar rof, soos jy kan sien aan die foto is dit al wat oor is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Atlas Crosswind MT bande
Baie dankie, dit is hectic. Veral met so min KMs, ek het nou AT3's opgesit en hoop nie ek het n fout gemaak nie. Het al in die ander drade gekla oor BFs wat sleg is op nat pad. Moes vanoggend nood stop met die AT3's en was baie beindruk met hulle vermoe, kon dit nie regkry met die BF's nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Atlas Crosswind MT bande
Bande bly maar ‘n kwessie, ek sal dit net sê hierdie manne wat so 80 000km waarborg op bande sal sleg geld verloor hier in ons wereld. Ek het nog nie een stel bande of dit nou Maxxis, Cooper, Micky Thompson, Firestone of Generals is gesien oor die 50-60k gaan nie. Beste wat ek self al gekry het was Kuhmo’s, maar ek het op daardie stadium nog baie teerpad gery(50/50) waar ek nou sekerlik nader aan(80/20) grondpad is.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag