Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Is daar dalk iemand wat ervaring het van realistiese brandstof verbruik spesifiek op die Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto (D/C) konfigurasie. Ek sal enige insette waardeer, dankie.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Geen idee van die auto nie.
My handrat 4x4 2.4 DC met bumper replacement voor, agter, tralies en snorkel gee 9.2km/l as ek dorp, snelweg en offroad gemeng ry.
My handrat 4x4 2.4 DC met bumper replacement voor, agter, tralies en snorkel gee 9.2km/l as ek dorp, snelweg en offroad gemeng ry.
Goed, beter, 6millimeter!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Die auto wat toyota my nou die dag geleen het, het 13km/l gege op teerpad.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Die 2.4 gee maklik 13km/l ja. Maar begin hom kit dan eet elke stukkie toebehore die diesel...
Goed, beter, 6millimeter!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ja het dit ook op my cruiser gesien.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
En moenie groter bande opsit nie. Dit kou die 2.4
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Geno, ja ek verstaan die handrat is oor die algemeen lekker lig op sous maar die ekstras knaag maar wel aan die verbruik, veral die tralies en die groter bande wat DWB genoem het. Ek het gelukkig nog nie sulke planne nie.
Nico, daai verbruik is insiggewend al is dit op die ooppad. Dit is die eerste werklike inset wat ek tot dusver kon opspoor vir die verbruik van die 2.4 auto. Van wat ek sover kon kry, lyk dit asof die 2.8 Auto aan die swaar kant kan wees en dit maak my wonder oor die 2.4 auto.
Dankie vir die insette menere. Lyk my die inligting oor die 2.4 auto is nog maar skraps. As daar nog iemand is wat kan aanvul sal ek bly wees.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek het n 2.8 Ekstra Cab 4x4 handrat met alle snaakse goed op...hy is blerrie swaar op sous. My vrou het. 2.8 Auto Fortuner en hy gee gemaklik tussen 11.5-13km/lt(11.5 op so 140km/h en 13 op so 120km/h GPS spoed)Langeraat wrote:Geno, ja ek verstaan die handrat is oor die algemeen lekker lig op sous maar die ekstras knaag maar wel aan die verbruik, veral die tralies en die groter bande wat DWB genoem het. Ek het gelukkig nog nie sulke planne nie.![]()
Nico, daai verbruik is insiggewend al is dit op die ooppad. Dit is die eerste werklike inset wat ek tot dusver kon opspoor vir die verbruik van die 2.4 auto. Van wat ek sover kon kry, lyk dit asof die 2.8 Auto aan die swaar kant kan wees en dit maak my wonder oor die 2.4 auto.
Dankie vir die insette menere. Lyk my die inligting oor die 2.4 auto is nog maar skraps. As daar nog iemand is wat kan aanvul sal ek bly wees.
Ek het so 2 weke terug n 2.4 S/cab handrat gekry vir die dag en hy het my vreeslik verbaas. Het oor die 12km/lt gerky en ek het op pad terug van Germiston af n ton se Blasting media ook op gehad.
Die 2.4 klop die 2.8 los hande met brandstof verbruik en ek kan net meer van die 2.4 Auto verwag.
Hoop dit help
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Iets waarvan 'n mens kennis moet neem is dat verskillende voertuie se ritmeters en spoedmeters (baie) meer optimisties is as ander.
Ek het al 'n paar keer gesien dat een van die nuwer modelle 195km/h op die spoedmeter wys terwyl die werklik topspoed 179 is. Dieselfde geld vir ritmeters wat tot 10% uit is.
Ek het al 'n paar keer gesien dat een van die nuwer modelle 195km/h op die spoedmeter wys terwyl die werklik topspoed 179 is. Dieselfde geld vir ritmeters wat tot 10% uit is.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Dankie vir jou inset Jan, dit help wel. Dit strook in die bree met die inligting wat ek kon kry oor die 2.4 en 2.8 en ek deel jou verwagting van die 2.4 Auto. Ek het maar net gehoop ek kon eerstehandse syfers kry ter bevestiging by iemand wat hom al 'n ruk gery het in die verskillende omstandighede.
Chevvy, jy is reg, mens moet die manier van meting in gedagte hou.
Chevvy, jy is reg, mens moet die manier van meting in gedagte hou.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km
Langtermyn gemiddeld so 11km/l
Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Langtermyn gemiddeld so 11km/l
Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Dankie Apie, daai is goeie verbruik. Ek sal tevrede wees as ek dit kan kry.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek ry die 2.4 D/Cab handrat met 'n kappie. Kry gemaklik 12 plus km/l indien jy 125 ry. Dis 120 op my GPS.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ekt vir my vrou die 2,4 fortuner gekoop. Hys regtig lig op diesel, het een dag na n veldskiet op Volksrust na 5 die middag weg getrek en 10uur die aand toe maak ek weer vol in PBurg. Het lang ente 150kmh gery en later in die donker so 120kmh en ek het 12.1km/l gekry. Wat ek nie van die nuwe fortuner en hiluxe hou nie is die ongelooflike radios. En leer bekleedsel in die 2.4 fortuners en bakkies sou welkom wees
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Riebeeker, die begroting (of eerder die gebrek daaraan) dikteer die 2.4...Riebeeker wrote:As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is dieDe reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.
Dit is baie goed, ek hoop die Auto gaan ook naby dit kan kom.JuanVE wrote:Ek ry die 2.4 D/Cab handrat met 'n kappie. Kry gemaklik 12 plus km/l indien jy 125 ry. Dis 120 op my GPS.
Savage, dit is weereens baie goed. Ek neem aan dit was ook met die handrat?savage(P Coetzer) wrote:Ekt vir my vrou die 2,4 fortuner gekoop. Hys regtig lig op diesel, het een dag na n veldskiet op Volksrust na 5 die middag weg getrek en 10uur die aand toe maak ek weer vol in PBurg. Het lang ente 150kmh gery en later in die donker so 120kmh en ek het 12.1km/l gekry. Wat ek nie van die nuwe fortuner en hiluxe hou nie is die ongelooflike radios. En leer bekleedsel in die 2.4 fortuners en bakkies sou welkom wees
Dankie vir al die insette.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek sluit aan by Apie. My vrou ry ook 2.4 DC handrat met kappie op en sy kry ook gemiddeld by die 11km/L. Het so week terug n maat se 2.8 Auto gery en sal nie ons 2.4 hand rat veruil vir die 2.8 nie.....................Apie wrote:Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km
Langtermyn gemiddeld so 11km/l
Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Jip dis die handrat Langeraat. Daai engine en handrat is n lieflike combo
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Gister vanaf Ottosdal na Piet RetiefKallie404 wrote:Ek sluit aan by Apie. My vrou ry ook 2.4 DC handrat met kappie op en sy kry ook gemiddeld by die 11km/L. Het so week terug n maat se 2.8 Auto gery en sal nie ons 2.4 hand rat veruil vir die 2.8 nie.....................Apie wrote:Ek ry die 2.4 dc 4x4 handrat met kappie nou so 64000km
Langtermyn gemiddeld so 11km/l
Ek ry maar gewoonlik bietjie nader aan 145 as aan 125 se kant.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
50/50 snelweg/distrikspaaie 12.2km/l gekry.
Ek dink die Auto sal dalk so .5 swaarder as die handrat wees.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Sjoe dit is n goeie waarneming, hoe vergelyk die spec tussen die 2 top modelle. Ek het ook daai groot jeuk gekry maar met 'n dogter op Potch het daai jeuk gou in 'n gebrand verander !!Riebeeker wrote:As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Dit is ook my verwagting en hoop, Apie...Apie wrote:... Ek dink die Auto sal dalk so .5 swaarder as die handrat wees.
Dankie vir almal se bydraes. Ek moet se alles lyk positief en julle manne het my nou derhalwe diep in die versoeking gebring...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
More ManneRiebeeker wrote:As jou vraag gaan of jy die 2.4 of die 2.8 moet koop is my antwoord beslis die 2.4. Slegs 20kW en 20Nm verskil tussen die twee. Die 2.4 wen die 2.8 op brandstofverbruik en prys (amper R100K). Myns insiens is die koop van die reeks die 2.4 4x4 Auto hetsy die Hilux of Fortuner. Goeie artikel in die Car magazine van Desember 2017.
Hierdie is interessant om te lees, want, hierdie is basies dieselfde geval as n mens na die Ford Ranger modelle kyk. Die kleinboet skop die ouboet se gat.
Groetnis
Wouter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Jy sal nie spyt wees nie.
Soos ek gesê het, pasop maar net vir swaar laai. Dit kou die diesel.
Ek het met my jag rak 7.8km/l gekry toe ek een week gejag het. Dis egter steeds beter as wat ek met die Cruiser gekry het, so ek is tevrede.
4 persone met gewere, boogtasse en bagasie.
Ek het ook gery om te kom waar ek wou wees. 120-140km/h.
Bloemfontein- Thabazimbi - Virginia- Pretoria- Bloemfontein en jagkilos op die plase.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Hemel Geno,
Met daai neus sou ek dink daai wa kloof deur die lug! Ek dink nie eers my mes is so skerp nie.
Met daai neus sou ek dink daai wa kloof deur die lug! Ek dink nie eers my mes is so skerp nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek het ook so gedink Wout, maar dis toe nie die geval nie. Die nuwe Dakar lyk darm of hy by Dr. Rey 'n draai gemaak het.
Goed, beter, 6millimeter!