Manne en dames boek die datum asb. in julle kalenders vir die volgende BASA skietdag ek sal besonderhede gee soos wat ek dit kry.
Definitief - bring jou eie coller boks, stoele en vleis vir na die tyd en jou gewere.
Daar is moontlikheid vir aparate extra baan waar kleie geskiet gaan word met jou eie haelgeweer.
Ons het ook nou kaart fasiliteite vir betalings so jy hoef nou nie altyd kontant by jou te dra nie.
Daar sal verversing te koop wees deur die loop van die dag. (Ongelukkig is dit streng kontant)
Julle kan vooraf registreer http://www.bigbore.org
Vir die wat dalk intereseerd is om deel te word van BASA en familie het ons het nou Familie lidmaatskap beskikbaar wat beteken vir 150% of 1 en 1/2 van ons gewone jaar fooie jou kinders en vrou ook deel kan word van BASA. Selfs al is julle 5 kinders in die ekonomiese omstandighede dink ek dit is 'n baie goeie prys om deel te word van BASA en die groter organisasie CHASA.
BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett range
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Last edited by Frederik on Mon Mar 05, 2018 9:19 am, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Gaan darem hierdie een weer kan bywoon!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Bietjie info wat ek vandag gekry het gaan een van die bane opgestel word soos dieEWorld Big Bore shoot wat later in die jaar hier in SA gehou word. Ander een gaan jy bietjie jou hardloop skoene moet aan he.
Lyk of die Haelgeweer baan wat net ekstra verrigting gaan wees vir die dag aan die gang wees vir die manne wat geniet om klei duiwe te looi. So bring daardie 12 boor ook.
Lyk of die Haelgeweer baan wat net ekstra verrigting gaan wees vir die dag aan die gang wees vir die manne wat geniet om klei duiwe te looi. So bring daardie 12 boor ook.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Die bane vir die dag is buffels buffels buffels en een "Pret" baan.
4 Bane met die buffel as die dag se groot vyf verwag maar ene wat gaan kwaad word een of ander tyd en jou gaan probeer gaffel en trap.
20 skote vir die dag kry maar vir mamma reg om jou skouer so bietjie te vertroetel na die tyd.
2 bane gaan op die bigbore world shoot idee werk maar in plek van gewone kol teiken gaan jy buffel moet mooi loop skiet.
Met die 4 bane en 20 skote vir dag gaan ons nie die haelgeweer baan hé vir die dag nie.
As jy wil kom kan jy pre register dit sal die oggend net vinniger laat loop. 7:30 Skietdag open formaliteit en 08:00 gaan die eerste skote. Onthou ook die lekker kuier na die tyd om af te kom van die adrenalien en gebeure van die dag te hervertel en herleef. Bring eie stoele, coolbox en drankies. Kos en verversings sal deur die dag verkoop word. http://www.bigbore.org
Juniors en dames meer as welkom met enige kaliber en as jy 9.3mm of groter besit nie bring jou 30-06 en kyk of jy reg is vir die bos met uit die vuis skote behalwe een wat oor stokke gevat gaan word.

LEKKERRRRRRRRRR
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Registrasie sluit vanmiddag laat maar jy is meer as welkom om te kom inskryf op die oggend self probeer maar so bietjie vroeer opdaag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Ons het besluit om die skiet te skuif na 21 April die pad na die baan toe is onbegaanbaar.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Freek
Kry net n paar macorro's om van af te skiet.

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA skietdag 24 Maart - Bronkhortspruit Fred Everett ra
Wouter, jy is mos nou lekker naby. Kom skiet saam die 21ste April. Gewoonlik braai die manne na die tyd. Dan vat ons een van Skotland of Ierland se bestes op die rocks.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br