Pistool vir Selfverdediging

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Carl »

Swede wrote:Sal graag van die Glock issues wil lees

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek kry nie die res van sy reviews nie. Die het ek op 'n ander forum gesit. As ek reg onthou was dit:
>:D Visiere! - Jy moet buitendien opgradeer na Tritium ;) as jy ernstig is oor SV.
>:D Standaard sneller - vir R150 is dit heelwat beter. Maar beslis nie kompetisie goed nie. Daar is egter 'n baie goeie rede om so standaard moontlik te bly met jou EDD.
Ander probleme:
Vinger holtes op die greep - Regstel met Gen 5
Die sogenaamde gevoel in die hand. Hier bly ek eerder stil dit is al behandel in die klas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
45acpglock
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by 45acpglock »

Niks fout met my G19 gen 5 sneller nie. (Beslis beter as die gen 4). Gevoel in die hand raak hom gewoond na 100 rondtes. (grip verander na die groot een uit die keuse van 4 wat saam in die wapentas kom). Het wel die visiere verander na nag visiere. Ameriglo Agent Sights for Gen 5 .200". Verbeel my half met die "marksman" loop dat die gen 5 tog meer akkuraat kan wees.
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Carl wrote:
Swede wrote:Sal graag van die Glock issues wil lees

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek kry nie die res van sy reviews nie. Die het ek op 'n ander forum gesit. As ek reg onthou was dit:
>:D Visiere! - Jy moet buitendien opgradeer na Tritium ;) as jy ernstig is oor SV.
>:D Standaard sneller - vir R150 is dit heelwat beter. Maar beslis nie kompetisie goed nie. Daar is egter 'n baie goeie rede om so standaard moontlik te bly met jou EDD.
Ander probleme:
Vinger holtes op die greep - Regstel met Gen 5
Die sogenaamde gevoel in die hand. Hier bly ek eerder stil dit is al behandel in die klas.
Ek verkies die vingerholtes op die gen 4
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Carl wrote:Read what Arno Barlow has to say. Unlike the rest he is not a fanboy, but he has to live and work by his choices. He has some of the best advice and skills of all the trainers in SA.
"Right, I'm not posting this to create a debate at all, neither to bash any products or up sell another, as I have no dog in the fight as to what pistol you purchase. But I see frequent questions about certain pistols.
The following is only my opinion, and I base my opinion on the background of training many people over many years, and also base my findings on the results I see on the range.
Also my outlook is always on worst case scenarios.
The CZ P07 is by all accounts a solid reliable accurate pistol, and if you have one you did not make the wrong choice.
Would I buy one, or suggest someone to make it their first choice, probably not, and here is why.
And before you post your protest, understand this is based on the average that I see on the range.
Double action first shot, never got it and never will, it takes the average student so much longer to master this, and some never do. You tend to spend so much time on getting use to it that you lose valuable training time that you could train something else.
On the double action, I have lost count on how many people keep on pulling the trigger after they run empty, or certain stoppages, same goes for revolver shooters and other similar platforms, I have seen people pulling that trigger up to three times before addressing the real problem, these are seconds lost in a fight, believe me add some stress and you see funny stuff.
Bloody decocking levers, people fiddle with them when they should not.
Slide stop lever situated where many can't reach it, so they either use support hand or flip the pistol, both bad ideas, so basically you end up with different solutions for same problem, which means more training.
Slide height above the frame is an issue especially when working double feeds, it's difficult to get enough meat on it.
Lastly and this is purely a training issue, steel magazines, I still don't understand why you would build a polymer frame with steel mags, you stand on a dusty range and run the gun hard, you will find yourself spending time cleaning magazines, yes not really a real fight issue, but polymer mags can take a beating with very little maintanance.
Okay before you unfriend me, it's a great shooter awesome actually, but if you give me a group of people with limited training time that has to go in harms way, I will chose a simpler platform.
In combatives we look for the simplest most effective platform that you can be effeicient with, with the least amount of training time, hence we don't like folders etc.
Nah I'm not bashing your CZ only giving you info, it's better to know and prepare for than not to know, and it's my job to tell you.
If you want to turn this post in one brand versus another then I will delete your comment.
I will later give you opinions on other pistols as well, and yes glocks as well, they also have issues."
Glock het nie safeties nie.... en ek het klein kinders. Die kanse is beter dat hulle daai geweer kan laat skiet as wat hier iemand in die dag inbreek... Dit is realisties.
DA - Jy hoef hom nie op Double action te sit nie as dit die enigste argument is wat 'n glock beter maak...

Wat maak 'n glock beter?
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Ranger wrote:You still haven't answered the question, logically, why is the SP-01 your first choice. Is it purely because it's related to the Shadow? What makes the Shadow (a sports pistol) your first choice as a SD pistol then? Be honest, does it just look cool to you? And no I never said you need to buy the G19, in an earlier post I recommended Glock, CZ and Beretta. I believe you're making this a complicated decision and it shouldn't be. Buy your SD pistol with your head and anything after that with your heart.
Well I thought I did in the whole of the post. I prefer a metal gun, I prefer a hammer fired gun. I will try and get into a routine to carry frequently, will struggle in the moerwarm summer months though.

The Shadow made sense to me as it is a great shooter, less recoil, fantastic trigger, great sights. So I can shoot faster and more accurate with it if my life depends on it. Yes I know I can train with anything to be effective with it. And yes I know it's heavy as hell. Closest to it is a P-01

Let's take the P-01 vs the P07 and G19. (P07 being glocks biggest competitor) They are all very close to each other in size, with the P-01 being slightly heavier. I have never read a bad review about them and I've never heard a guy at a gunshop speak one bad word about a P-01. Even though they are pretty scarce. But I hoped someone on here had/has one to give some personal feedback as well.

I am making this complicated, I know. I should just buy a Cz-P07 for under R8k brand new out of the box. What can top that?

The beretta px4 storm felt very nice in hand, and I would love to test one. I did not see the compact though. My friend with a Shadow tried one and he claims he shot a px4 storm even better than his own Shadow.

I'm not totally naive and I'll try to test some more guns. I totally agree with sticking to brands with support in SA. But glock is definitely not the only brand supported here, contrary to popular belief. There are quite a few other striker fired pistols that improved on everything the Glock has. But most of them doesn't have that much support in SA.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by JJV »

Ek dra amper elke dag as ek nie by die werk is nie ‘n G26 Gen3, ek het nie groot hande nie, maar het die kort kolf te klein gevind, ek dra hom nou met die langer +2 magesyn, sights geupgrade na Glock nightsights, baie gelukkig met hom, 4x levels CQS (close quarter survival) met hom gedoen, en ons verstaan nou mekaar! JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by BeesBreet »

Ek het nou ook nie alles gelees nie...

Ek boer, garage is ook apart van die huis.
Ek en my vroulief is heeltyd besig.
3 dogtertjies, 4jaar 2jaar en 3maande.

Ek het ook nie van die EDD idee gehou nie, het ook raad op n forum gesoek oor watse handwapen.

Kort storie lank, twee kursuse het my kop geswaai, ek drae my G19 nou al meer as 3jaar elke liewe dag. Voel kaal sonder hom.
1up ook nogal. Ek oefen gereeld en probeer met elke geleentheid n kursus of training te doen waar moontlik.

Ek is dood rustig en vol vreugde op die plaas. Maar nogsteeds voorbereid. Die veiligheids hekke moet dag en nag gesluit wees. Die bediendes weet hoe om alarm te maak sou hul moet deur die dag. En so kan ek aan gaan. Ek en my vrou gesels gereeld oor scenarios en wat die plan is. Gesels ook met my buurmanne.

Ek jag lekker baie in die aande dan sit die g19 by my vrou en my LM5 saam in die jag trok.

Dis maar net n mindshift.

Sterkte daar

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201804 ... ab08e7.jpg[/IMG]

Sent from my iPhone using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Carl »

figjam wrote:Glock het nie safeties nie.... en ek het klein kinders. Die kanse is beter dat hulle daai geweer kan laat skiet as wat hier iemand in die dag inbreek... Dit is realisties.
DA - Jy hoef hom nie op Double action te sit nie as dit die enigste argument is wat 'n glock beter maak...
Wat maak 'n glock beter?
Jy het 'n ernstige probleem as jou kans dat jou klein kinders die pistool kan hanteer sonder jou toesig bestaan en jy daaroor 'n wapen kies.

Ek dink nie jy het Arno se woorde goed gelees en verstaan nie. D-A is beslis nie die enigste punt nie. Ek dink jy het reeds jou besluit gemaak dus help dit nie ek gee jou advies oor SV pistole nie. Ek dink egter jy moet nog baie gaan navors oor die hele EDD/SV en praat met die goeie ouens - Mark Human van Multi Dimensional Warriors of lees die artikels wat Gideon op Paratus plaas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Carl wrote:
figjam wrote:Glock het nie safeties nie.... en ek het klein kinders. Die kanse is beter dat hulle daai geweer kan laat skiet as wat hier iemand in die dag inbreek... Dit is realisties.
DA - Jy hoef hom nie op Double action te sit nie as dit die enigste argument is wat 'n glock beter maak...
Wat maak 'n glock beter?
Jy het 'n ernstige probleem as jou kans dat jou klein kinders die pistool kan hanteer sonder jou toesig bestaan en jy daaroor 'n wapen kies.

Ek dink nie jy het Arno se woorde goed gelees en verstaan nie. D-A is beslis nie die enigste punt nie. Ek dink jy het reeds jou besluit gemaak dus help dit nie ek gee jou advies oor SV pistole nie. Ek dink egter jy moet nog baie gaan navors oor die hele EDD/SV en praat met die goeie ouens - Mark Human van Multi Dimensional Warriors of lees die artikels wat Gideon op Paratus plaas.
Carl ek waardeer jou raad en ek het die stuk gelees wat jy geshare het. Ek sukkel net regtig om te glo dat glock (sonder safeties, met gemiddelde snellers en swak sights) die ENIGSTE selfverdediging opsies is. Ek sal my bes probeer om nooit 'n kind aan my geweer te laat raak voordat hulle oud genoeg is nie, het vermoed iemand gaan stelling in my gesig terug gooi, maar daai is een van die redes hoekom manne nie Sig's voorstel nie. Die glock is enige dag net so onveilig. Jy weet ook hoe is kinders...... Maar dat glocks die enigste en veiligste opsie is maak nie vir my sin nie, VERAL in die glock 19 se size. Daar is hordes kompetisie in daai klas en ek is nou al oortuig dat daai die klas is waarna ek moet kyk, maar dat daar net een opsie is, glo ek nie. Byna elke geweer het beter "ergonomics" - sit net die ding in jou hand en ons hoef nie weer te praat nie, maar dis blykbaar ook nie goed genoeg nie. Hoe moet meeste mense dan 'n besluit neem op 'n handwapen waar hulle nooit die opsie gaan he om dit te vuur nie? So hulle gaan Safari toe en voel 'n paar en loop met 'n gun weg. Wel wag 3 maande, maar nogsteeds... En glock is dan die beste keuse? Hoe? Op grond van wat?

Ek val jou glad nie aan nie, ek is al WEKE lank besig op forums van oral en het youtube clips al SAT gekyk dat my vrou nou al 'n issue het, lol. En ekt 'n g19 geskiet en hanteer en dis nogsteeds nie goed genoeg nie. Hys selfde size as die ander pistole wat ek noem, net ligter, maar hys beter? Hoe is hy beter? Talle en talle reviews op youtube rate nie eers die glock 19 as die beste in sy soort nie. Met die S&W M&P 2.0 compact en CZ p10c en Walther wat hul beskou as beter. Glock bring 'n nuwe Gen uit met byna geen upgrades. Hulle Claim hys meer akkuraat en meer betroubaar. Hy was klaar super betroubaar maar hys nou meer. Hy gaan terug na 'n tradisionele barrel en claim dis meer akkuraat as die een wat deel was van hulle sukses vir die laaste paar dekades. Dit klink soos Taylormade se nuwe drywer wat elke jaar 12yds verder slaan. So vanaf 2011 moet ek nou al ten minste 70yds verder dryf. Waarom het hul nie met 'n ding met 'n beter, ergonomiese grip uitgekom laas jaar toe hulle die geleentheid het nie? Toe CZ en S&W die nuwer goed uitbring nie. Ja ek weet glock verkoop 50x keer die pistole wat hulle seker saam verkoop, maar dit is nie 'n rede om nie regtig te verbeter op jou produk nie? Of sit ek die pot heeltemal mis?

As hy die enigste logiese keuse vir my was, was ek al halfpad met my lisensie. Maar ek wil ook weet wat op die mark aangaan en waaroor mense aangaan (dis nou ongelukkig in ander lande). Orals (selfs op die forum) lees jy hoe die manne die sights dadelik moet upgrade. Dit was ook maar deel van my aanvanklike keuse se besluit, 'n shadow kom uit die boks klaar reg vir alles.

As daar een ding is wat ek wel geleer het deur julle almal se ondervinding is dat ek beslis na baie aspekte van my lewe sal moet begin kyk en ek dog ek is paraat! Dankie dat ons die kritiek konstruktief kan hou en dat dit nie in 'n snotstorm verander nie!
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ranger »

Seems like we're wasting our time here, just go and buy a Shadow to carry for SD.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
45acpglock
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by 45acpglock »

Nou koop die Shadow en dra hom aan jou is beter as 'n AK in die kluis.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by johans »

Carl wrote:
figjam wrote: EDC is NIE n vereiste nie. Dis ook nie wat ek eintlik graag wil doen nie.
Ek tree redelik laat toe tot die wedstryd, soos 'n ster hakker wat in die laaste 5 minute moet ophardloop! ;D Maar jy het 'n belangriker ding om uit te storteer voor jy aanbeweeg na vuurwapen koop! Jy klink of jy darem al jou vrou oorreed het om te dra wat fantasties is.

Alle aanvalle sal geskied met die maksimum verassings element. Dit gaan 'n wilde woeste en baie stresvolle tyd wees. As die persone naby genoeg aan jou kom gaan die fisiese aanranding erger wees as wat jy as mens jou kan indink.

In elke liewe aanval wat ek van gelees het hierdie jaar, is vuurwapens gesteel sonder dat 'n skoot in verweer gevuur is. M.a.w die wapen was in die kluis. Nou ja dit is meestal ou mense gewees, baie in hulle 80s en vuurwapen dra is nou maar vir hul 'n probleem. Daar was oor die afgelope 2-3 jaar geringe gevalle waar mense by die kluis kon uitkom.

Maar jy moet verstaan vir elke wapen wat afgeneem word, word iemand anders se lewe bedreig. Jou beskouing oor beveiliging is verkeerd en strook nie met die 95% instrukteurs wêreld wyd nie ( ek glo dit is 100% in SA). Enige persoon op 'n plaas/kleinhoewe is 24 uur per dag 'n teiken en moet daar volgens lewe. Ek leef nie in konstante paniek nie, maar ek is konstant voorbereid. Ongelukkig is my familie ook van daardie mense wat glo net die nag is vol gevaar.

Ek dink jy moet eers die EDD ding in jou kop reg kry.

O ja en koop 'n G19 jy sal dit maklik kan dra sonder dat dit jou pla ;) (Sien Supacow hierbo se goeie advies)
goeie raad van carl
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by johans »

figjam moet asb nie glock koop nie,jyt klaar jou keuse daaroor gemaak.maar as daar n kans is dat jou kinders die wapen in die hande kan kry moet dan liewer niks koop nie,of hy nou n safety het of nie.ek dink egter die perfekte pistool waarna jy soek is nog nie gemaak nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
nols
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by nols »

Ek wil net gou hijack !! Hoe hanteer die glock (pollymer pistole) sweet in warm weer?
Ek dra 'n CZ 75 transitional model (die model tussen die pre B en die B) hy tel
nogal baie sweet op al dra ek hom in 'n owb holster onder my hemp, ek moet hom
gereeld skoonmaak en olie gee anders roes hy vinnag.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by JJV »

Sjoe dit raak warm! As jy jouself nie met ‘n G26 met ‘n 12 rondte magesyn uit die bollie kan skiet nie, dan sal Niks jou help nie(hy vat ook die 31rondte happy stick!), ja daar is blykbaar beter, vriend het PO7 duty, na so 2 weke is pistool te swaar vir EDC... By die kurses was die manne met die CZ P10, nice pistool albei het meer as een storing gehad... Ok jammer nuwe pistool etc... Onthou in ‘n aanval gaan fancy sights en ligte snellers jou nie veel help nie, so wat soek jy? Dalk ‘n pistool wat altyd skiet soos ‘n crap Glock, of ‘n blink mooi lekker ander maak wat lekkerder skiet? Dit bly jou besluit! Sterkte! Geniet jou aankoop. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by BeesBreet »

nols wrote:Ek wil net gou hijack !! Hoe hanteer die glock (pollymer pistole) sweet in warm weer?
Ek dra 'n CZ 75 transitional model (die model tussen die pre B en die B) hy tel
nogal baie sweet op al dra ek hom in 'n owb holster onder my hemp, ek moet hom
gereeld skoonmaak en olie gee anders roes hy vinnag.
Baie goed! Ek het wel my glock se grip met n dremmel bygekom. Maar ja ek drae iwb en sweet baie... hy hanteer nog goed.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by BeesBreet »

JJV wrote:Sjoe dit raak warm! As jy jouself nie met ‘n G26 met ‘n 12 rondte magesyn uit die bollie kan skiet nie, dan sal Niks jou help nie(hy vat ook die 31rondte happy stick!), ja daar is blykbaar beter, vriend het PO7 duty, na so 2 weke is pistool te swaar vir EDC... By die kurses was die manne met die CZ P10, nice pistool albei het meer as een storing gehad... Ok jammer nuwe pistool etc... Onthou in ‘n aanval gaan fancy sights en ligte snellers jou nie veel help nie, so wat soek jy? Dalk ‘n pistool wat altyd skiet soos ‘n crap Glock, of ‘n blink mooi lekker ander maak wat lekkerder skiet? Dit bly jou besluit! Sterkte! Geniet jou aankoop. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek kan beaam wat jy hier se... n glock stoor nie sommer nie,(myne het nog nooit +-3500skote van verskillende ammo) en ek het al ander roere gesien wat op die baan stoor, dan loop die verskonings.

"Disclaimer" niemand hier kry kickbacks of komissie van glock af nie.

Ek dink ook dit is n lelike plastiek gun.
Maar hy is n tool wat betroubaar is.
En in my opinie n bitter veilige geweer.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by henk.spioenkop »

figjam wrote:
Carl wrote:
figjam wrote:Glock het nie safeties nie.... en ek het klein kinders. Die kanse is beter dat hulle daai geweer kan laat skiet as wat hier iemand in die dag inbreek... Dit is realisties.
DA - Jy hoef hom nie op Double action te sit nie as dit die enigste argument is wat 'n glock beter maak...
Wat maak 'n glock beter?
Jy het 'n ernstige probleem as jou kans dat jou klein kinders die pistool kan hanteer sonder jou toesig bestaan en jy daaroor 'n wapen kies.

Ek dink nie jy het Arno se woorde goed gelees en verstaan nie. D-A is beslis nie die enigste punt nie. Ek dink jy het reeds jou besluit gemaak dus help dit nie ek gee jou advies oor SV pistole nie. Ek dink egter jy moet nog baie gaan navors oor die hele EDD/SV en praat met die goeie ouens - Mark Human van Multi Dimensional Warriors of lees die artikels wat Gideon op Paratus plaas.
Carl ek waardeer jou raad en ek het die stuk gelees wat jy geshare het. Ek sukkel net regtig om te glo dat glock (sonder safeties, met gemiddelde snellers en swak sights) die ENIGSTE selfverdediging opsies is. Ek sal my bes probeer om nooit 'n kind aan my geweer te laat raak voordat hulle oud genoeg is nie, het vermoed iemand gaan stelling in my gesig terug gooi, maar daai is een van die redes hoekom manne nie Sig's voorstel nie. Die glock is enige dag net so onveilig. Jy weet ook hoe is kinders...... Maar dat glocks die enigste en veiligste opsie is maak nie vir my sin nie, VERAL in die glock 19 se size. Daar is hordes kompetisie in daai klas en ek is nou al oortuig dat daai die klas is waarna ek moet kyk, maar dat daar net een opsie is, glo ek nie. Byna elke geweer het beter "ergonomics" - sit net die ding in jou hand en ons hoef nie weer te praat nie, maar dis blykbaar ook nie goed genoeg nie. Hoe moet meeste mense dan 'n besluit neem op 'n handwapen waar hulle nooit die opsie gaan he om dit te vuur nie? So hulle gaan Safari toe en voel 'n paar en loop met 'n gun weg. Wel wag 3 maande, maar nogsteeds... En glock is dan die beste keuse? Hoe? Op grond van wat?

Ek val jou glad nie aan nie, ek is al WEKE lank besig op forums van oral en het youtube clips al SAT gekyk dat my vrou nou al 'n issue het, lol. En ekt 'n g19 geskiet en hanteer en dis nogsteeds nie goed genoeg nie. Hys selfde size as die ander pistole wat ek noem, net ligter, maar hys beter? Hoe is hy beter? Talle en talle reviews op youtube rate nie eers die glock 19 as die beste in sy soort nie. Met die S&W M&P 2.0 compact en CZ p10c en Walther wat hul beskou as beter. Glock bring 'n nuwe Gen uit met byna geen upgrades. Hulle Claim hys meer akkuraat en meer betroubaar. Hy was klaar super betroubaar maar hys nou meer. Hy gaan terug na 'n tradisionele barrel en claim dis meer akkuraat as die een wat deel was van hulle sukses vir die laaste paar dekades. Dit klink soos Taylormade se nuwe drywer wat elke jaar 12yds verder slaan. So vanaf 2011 moet ek nou al ten minste 70yds verder dryf. Waarom het hul nie met 'n ding met 'n beter, ergonomiese grip uitgekom laas jaar toe hulle die geleentheid het nie? Toe CZ en S&W die nuwer goed uitbring nie. Ja ek weet glock verkoop 50x keer die pistole wat hulle seker saam verkoop, maar dit is nie 'n rede om nie regtig te verbeter op jou produk nie? Of sit ek die pot heeltemal mis?

As hy die enigste logiese keuse vir my was, was ek al halfpad met my lisensie. Maar ek wil ook weet wat op die mark aangaan en waaroor mense aangaan (dis nou ongelukkig in ander lande). Orals (selfs op die forum) lees jy hoe die manne die sights dadelik moet upgrade. Dit was ook maar deel van my aanvanklike keuse se besluit, 'n shadow kom uit die boks klaar reg vir alles.

As daar een ding is wat ek wel geleer het deur julle almal se ondervinding is dat ek beslis na baie aspekte van my lewe sal moet begin kyk en ek dog ek is paraat! Dankie dat ons die kritiek konstruktief kan hou en dat dit nie in 'n snotstorm verander nie!
Figjam, Henk van Zyl hier. Ek het n Glock 23, CZ75 pre B en Shadow 1. My beskeie mening is dat as ek alles moes oordoen, ek n G19, enige Gen sal koop vir my eerste SD wapen asook vir sportskiet as beginner. Die Glock se sights sal akkurater as jy wees en die wapen ook. Ek skiet 1000 pistool rondtes per maand en ek belowe jou hulle is almal goed en akkuraat. Glock parte is volop en goedkoop. Jy se jy wil nie koop om te dra nie, jy gaan dra en hoe gouer jy dit besef, hoe beter. Jy en jou vrou. Niemand gaan weet nie, behalwe as jy hulle se. Die Glock het die minste bewegende dele en na 5000 rondtes met jou G19 sal jy nie eens weet van trigger pull nie. Geen safety, jy het dit nie nodig in n holster nie. As jy draw het jy dit ook nie nodig nie. Geen hamer wat haak aan jou pens of klere nie. As jy draw is jou pistool gereed. Jy hoef nie te wonder of hy gedecock of op safe is nie. Geen double action eerste skoot en ek belowe jou dit maak n groot verskil op skootplasing van jou eerste rondte. Hoe die pistool op die stadium in jou hand voel beteken f ol. Sterkte met die besluit.
N.S. Net n verdere tip. Koop dieselfde maak wapen vir jou vrou ook in dieselfde kaliber.

Sent from my iPhone using Tapatalk
45acpglock
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by 45acpglock »

Dra die meeste hierdie holster sonder sweet.
http://www.concealcarry.co.za/product/m ... t-holster/
(Jy dra hom soos 'n onderbroek)

Die oompie wat die holster ontwerp het

https://www.youtube.com/watch?v=ms274xxAS7Q
Last edited by 45acpglock on Tue Apr 03, 2018 8:46 pm, edited 1 time in total.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by vossie1 »

Glock 19 of 26 dis dit. Ps ek is n die hard cz man het nogsteeds my cz75b 40s&w en skiet hom beter as my Glock maar hy is nie n lekker Edc nie.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Apie »

nols wrote:Ek wil net gou hijack !! Hoe hanteer die glock (pollymer pistole) sweet in warm weer?
Ek dra 'n CZ 75 transitional model (die model tussen die pre B en die B) hy tel
nogal baie sweet op al dra ek hom in 'n owb holster onder my hemp, ek moet hom
gereeld skoonmaak en olie gee anders roes hy vinnag.
Ek dra my G19 gen 4 amper 24 uur.
Iwb in 'n Comp Tac Mtac holster.
Al wanneer hy nie aan my is nie is as ek nie 'n broek aan het nie(en dan is hy nooit vêrder as 2 meter van my af nie).

Ek behandel hom 1 maal n maand(as ek onthou) met Eezox en het geen roes nie.

Baie donse en wolle van mens se klere maar nie roes nie.

En ek sweet redelik matig tot maklik

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Francoisv »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180403/3a77a90229df32e2b2f13b0f99654213.jpg

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201804 ... 877392.jpg[/IMG]

Kan ‘n CZ jou ‘n 31 mag kapasiteit in ‘n plaas aanval bied??

Lekker shop!

Sent from my iPhone using Tapatalk
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by vossie1 »

Kan ‘n CZ jou ‘n 31 mag kapasiteit in ‘n plaas aanval bied??

Lekker shop!

Ja hulle maak vir hom, my vrou het een saam haar ander 4mags as in haar kar.
Post Reply