Pistool vir Selfverdediging
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
[quote="cobus s"]*
Ek is nie n goeie skut nie maar ek en my Po7 verstaan mekaar.
DA is nie n probleem as jy oefen nie 4000 rondtes later nog geen stoor in hom nie.
Cobus, ek het 'n P09 en is baie tevrede met hom. Het jy of enige ander forum lid dalk ook storings met PMP patrone gekry? Uit 'n pakkie van 25 stoor myne 3 keer. Ek het al honderde van daai groen russiese patrone geskiet en geen storing gekry nie, al het ek hom eenslag getoets en lank nie skoon gemaak nie. Die PMP patroon is 'n klein bietjie langer as die Russian.
Groete
Stefan

- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Dalk tyd vir ander vriende? lol[/quote]
Dit!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
Hi Stefan,
Ek het nog geen storings gekry nie maar ek het seker net so 100 pmp geskiet.
Ek herlaai nou self en 28.5 TPL het geen probleme nie.
Groete.
Sent from my E6853 using Tapatalk

Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
Sluit nou die geval van kinders uit,zipp wrote:figjam
by weg van die de-cocker.
Kan jy verduidelik waarom jy die stelling maak, vir my en volgens baie ander mense is dit iets wonderliks.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Figjam,
Ek het nou lekker gelees aan almal se kommentaar en almal hier gee baie goeie raad.
Maar as ek so lees klink dit of jy nie wil edc nie (wat al genoem is hierop is dalk nie 'n goeie idee nie maar kom ons los dit daar) maar as jy regtig weet jy gaan nie dra nie kry dan vir jou die Shadow. As die pistool in elkgeval nie gedra gaan word nie en net op bedkassie gaan wees dan hoef jy mos nie kleiner kompak pistole te kry nie. Maar dit is nie my raad nie. Soos die een man gese het van die sitplek gordel...
My 2c is op die pistool van jou keuse. Die CZ PO1. Dit is 'n kompakte weergawe van die Shadow. Om die pistool in perspektief te plaas vir jou en ander lesers hierop. Dit is presies dieselfde amper as die PO7 wat baie hierop aanbeveel het in lengte, grootte, hoeveelheid rondtes ens
PO1
- Raam is aluminium
- Ouer as die PO7 - Dus ouer sneller, sights, slide finnish ens.
- Klein bietjie kleiner as PO7 maar ons praat van vuurhoutjie verskil in breedte en lengte hier
PO7
- "plastiek" polymer raam
- finish op die slide is stukke beter as die PO1
- Omega trigger beter sights
- ligter as die PO1
- jy kan decocker of safety opsit
So effektiewelik is daar nie verskil tussen die 2 net aluminium vs polymer (gewig)
Net ter inligting en vir ander om op te kommentaar (maar lees my laaste sin onder ek glad nie teen striker fired pistole nie) - baie mense deesdae skuif weg van die "striker fired" pistole na hammer fired vir volgende redes:
- Mense raak te gewoond en gemaklik met reholstering en kans dat klere/doppies tussen sneller vassit en jy weet nie daarvan raak dan groot
- Met 'n hammer fire as jy decock en jy holster en hou jou duim of vinger op hamer sal jy voel as dit beweeg agv klere by sneller/doppies ens
- Die dubbel aksie (DA) hamer is ook baie harder as t=die enkel aksie van 'n striker fired en maak dit moeiliker om trek
- Ja die eerste skoot is DA is moeilik om gewoond te raak maar is dit regtig? As jy net 1 keer elke 2 maande oefen miskien maar mens moet meer oefen as dit...
- Ook 'n DA gee jou daai breukdeul van 'n sekonde om te dink of jy rerig die skoot wil trek - met striker fired het jy nie daai geleentheid nie en skoot gaan maklik af... Teenoorgestelde ook waar dat jy kan agv daai tyd dalk jou lewe verloor
As ek 'n aanbeveling sou maak. Kry vir jou die Glock 26/19 vir EDC en kry later wanneer jy meer skiet en wil sportskiet 'n Shadow. Dan kan jy altyd die shadow in die aand in die huis gebruik...As jy nie van Glock hou nie bly by jou keuse van PO1 en later die Shadow.
Op die einde is dit wat jy verkies...

zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Joe13 wrote:Sluit nou die geval van kinders uit,zipp wrote:figjam
by weg van die de-cocker.
Kan jy verduidelik waarom jy die stelling maak, vir my en volgens baie ander mense is dit iets wonderliks.
Die decocker laat jou nie toe om Kondiesie1 (cocked en locked) te dra nie. As n vrou se hande kleiner is kan sy dan ook nie die sneller druk nie want die DA sneller trek is te lank. As jy die geweer Kondiesie 2 (1up Hammer down) will dra kan jy net die haan tussen jou vingers hou en die sneller druk om die haan beheerd te laat sak sonder dat die skoot afgaan. Nee dis nie gevaarlik nie! Elke ou wat n DA /SA pistol skiet in IPSC produksie doen dit voor elke baan wat met n rondte in die kamer begin word en ek het nog nie van n AD gehoor wat daardeur veroorsaak is nie.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Nou as jy in elkegeval die hammer laat sak kan jy mos net sowel die decocker gebruik...? Die DA sneller is dalk lank maar dit sal glad nie 'n probleem wees nie.zipp wrote:Joe13 wrote:Sluit nou die geval van kinders uit,zipp wrote:figjam
by weg van die de-cocker.
Kan jy verduidelik waarom jy die stelling maak, vir my en volgens baie ander mense is dit iets wonderliks.
Die decocker laat jou nie toe om Kondiesie1 (cocked en locked) te dra nie. As n vrou se hande kleiner is kan sy dan ook nie die sneller druk nie want die DA sneller trek is te lank. As jy die geweer Kondiesie 2 (1up Hammer down) will dra kan jy net die haan tussen jou vingers hou en die sneller druk om die haan beheerd te laat sak sonder dat die skoot afgaan. Nee dis nie gevaarlik nie! Elke ou wat n DA /SA pistol skiet in IPSC produksie doen dit voor elke baan wat met n rondte in die kamer begin word en ek het nog nie van n AD gehoor wat daardeur veroorsaak is nie.
Ook as jy die decocker gebruik word die hammer geblok en firing pin toegemaak wat beide nie die geval is met 'n hamer wat net terug gesak word nie? Onthou by IPSC is dit mense wat dit gereeld doen in beheerde omgewing...nie die vrou met die klein vingers sonder ervaring soos jou voorbeeld nie.
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Die decocker laat jou nie toe om Kondiesie1 (cocked en locked) te dra nie. As n vrou se hande kleiner is kan sy dan ook nie die sneller druk nie want die DA sneller trek is te lank. As jy die geweer Kondiesie 2 (1up Hammer down) will dra kan jy net die haan tussen jou vingers hou en die sneller druk om die haan beheerd te laat sak sonder dat die skoot afgaan. Nee dis nie gevaarlik nie! Elke ou wat n DA /SA pistol skiet in IPSC produksie doen dit voor elke baan wat met n rondte in die kamer begin word en ek het nog nie van n AD gehoor wat daardeur veroorsaak is nie.[/quote]
Nou as jy in elkegeval die hammer laat sak kan jy mos net sowel die decocker gebruik...? Die DA sneller is dalk lank maar dit sal glad nie 'n probleem wees nie.
Ook as jy die decocker gebruik word die hammer geblok en firing pin toegemaak wat beide nie die geval is met 'n hamer wat net terug gesak word nie? Onthou by IPSC is dit mense wat dit gereeld doen in beheerde omgewing...nie die vrou met die klein vingers sonder ervaring soos jou voorbeeld nie.[/quote]
Aah. Die decocker gee jou nie die kondiesie 1 opsie nie, wat die vrou met die klein hande moet gebruik sodat sy die sneller kan bykom vir die eerste skoot nie.

figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ekt tot redelik onlangs nie geweet van decocker voor ek dit self in 'n pistool gesien het nie. Dit is vir my vrou gedemonstreer in 'n P07 en sy hou baie van die idee en ja sy kan dit trek. So dit is nie 'n probleem nie. Ek stem saam as mens nooit oefen dan is DA 'n swak idee, maar dit is beslis ook nie die plan nie. Ek is ook nogal ten gunste van die decocker, maar dis nie vir my 'n deal breaker nie. Sover ek weet het die P01 'n decoker terloops, Saswart. Dankie vir jou aanbeveling en ontleding!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ek wil net noem iets wat bitter belangrik is vir die toekoms as jy 'n wapen het. Moet onder geen omstandighede jou pistool in verskillende kondisies dra nie!! Bv one up op die plaas, maar dan kerk toe is dit "butterscotch" (geen rondte, magasyn in) "decocker" aan "decocker" af,veiligheid aan of af ens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Goeie raad Carl! Sal in gedagte hou!Carl wrote:Ek wil net noem iets wat bitter belangrik is vir die toekoms as jy 'n wapen het. Moet onder geen omstandighede jou pistool in verskillende kondisies dra nie!! Bv one up op die plaas, maar dan kerk toe is dit "butterscotch" (geen rondte, magasyn in) "decocker" aan "decocker" af,veiligheid aan of af ens.
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Pistool vir Selfverdediging
Dit is moontlik van die punt af, maar daar is baie verwys na die decocker en sy voor/nadele.
Ek het self ‘n wapen met ‘n decocker (ek vertrou nie safeties nie) en het gewonder hoeveel keer ander ouens wat EDC (elke dag dra) hulle decockers bv. in ‘n week (uitgesluit baan oefening) gebruik....
Ek gebruik myne net wanneer ek my selfverdediging rondtes na ‘n baan oefening of skoonmaak chamber, daarna weer as ek regmaak op die baan as ek gaan oefen (mens vroetel mos nie met jou wapen nie....)
Sterkte aan figjam met sy keuse van ‘n wapen - dit sal nie so groot issue gewees het as dit nie so moeilik is om lisensies te kry nie

Marius@J
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Fri Mar 06, 2015 6:12 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Die P-01 wat mens nou te koop sal kry, sal 'n P-01 Omega wees.
So ekstern lyk hy soos die Shadow, maar intern het hy dieselfde sneller meganisme as die P-07. Hier en daar verskil die afmetings van 'n komponent van die van 'n P-07, maar die basiese uitleg is Omega, oftewel P-07 / P-09. Die grootste verskil, sou ek sê, is dat die werkende dele in die P-07 gehuisves word in twee sub-rame wat onafhanklik van mekaar aan die plastiek raam geheg word, terwyl die P-01 natuurlik alles binne een een raam gehuisves word.
Die twee weeg, snaaks genoeg, vir alle praktiese redes dieselfde. Ek het hulle nog nie geweeg nie, maar ek vermoed dat die glystuk van die P-01 ligter as die van die P-07 is, om sodoende op te maak vir die gewig van die allooi raam.
Die plastiek raam van die P-07 laat 'n effens breër magesyn toe, wat hom toelaat om 15 rondtes in te pas teenoor 14 in die P-01 se magesyn van presies dieselfde lengte. Beide pistole aanvaar magesyne van hulle onderskeie groter boeties.
Ek het nog nie die geleentheid gehad om die twee langs mekaar te skiet nie, maar ek glo nie daar sal 'n reuse verskil tussen hulle wees nie. Beslis nie soos tussen 'n Shadow en 'n P-07 nie. My hart sal egter altyd na 'n P-01 se kant toe staan.

Jis Marius, dankie vir die informasie. Ja ek het ook verstaan dat die P-01 wat ek kan kry 'n Omega sneller in het. Of dit noodwendig beter of slegter is weet ek nie. P07 en P01 is bitter naby aan mekaar. 0,3 oz verskil en die slide van die P-01 is 'n rapsie korter op die fotos wat ek gesien het.Marius@J wrote:Die P-01 wat mens nou te koop sal kry, sal 'n P-01 Omega wees.
So ekstern lyk hy soos die Shadow, maar intern het hy dieselfde sneller meganisme as die P-07. Hier en daar verskil die afmetings van 'n komponent van die van 'n P-07, maar die basiese uitleg is Omega, oftewel P-07 / P-09. Die grootste verskil, sou ek sê, is dat die werkende dele in die P-07 gehuisves word in twee sub-rame wat onafhanklik van mekaar aan die plastiek raam geheg word, terwyl die P-01 natuurlik alles binne een een raam gehuisves word.
Die twee weeg, snaaks genoeg, vir alle praktiese redes dieselfde. Ek het hulle nog nie geweeg nie, maar ek vermoed dat die glystuk van die P-01 ligter as die van die P-07 is, om sodoende op te maak vir die gewig van die allooi raam.
Die plastiek raam van die P-07 laat 'n effens breër magesyn toe, wat hom toelaat om 15 rondtes in te pas teenoor 14 in die P-01 se magesyn van presies dieselfde lengte. Beide pistole aanvaar magesyne van hulle onderskeie groter boeties.
Ek het nog nie die geleentheid gehad om die twee langs mekaar te skiet nie, maar ek glo nie daar sal 'n reuse verskil tussen hulle wees nie. Beslis nie soos tussen 'n Shadow en 'n P-07 nie. My hart sal egter altyd na 'n P-01 se kant toe staan.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ek het beide G23 en Shadow. Albei is puik wapens. Horses for cources. Jy gaan nie jou een hektaar groente tuin skoffel met die heel grootste John Deere nie? Wel jy kan seker.figjam wrote:Ek is in die mark vir my eerste pistool. Was nou n paar weke terig vinnig is Wildman en S&O net om idee te kry wat nou beskikbaar is en so. Lw ekt nog altyd n voorliefde vir n shadow gehad. Stock is maar min in die winkels so ek kon nie alles hanteer wat ek wou nie.
Glock 19 is n logiese keuse maar voel maar "meh". Grip is soos n plank teenoor die res. Sig sauer p320. Baie nice maar relatief duur en al sy extras gaan duur wees. Steyr m9a1. Voel fantasties en eks mal oor die sights, maar weet nie of jy extras gaan kry nie. Cz Shadow... Dis mos nou n gun! Cz p07 voel ook heel ok en prys is goed. Beretta px4 storm was nogal n verrassing - lyk breed maar pas lekker in die handpalm. Bang vir beskikbaarheid van parte en magasyne.
Het toe die volgende geskiet van vriende op n range:
G 23
G 19
Cz 75 pre b
Cz shadow
Was nie eers n kompetisie nie!! Shadow! Maar hy is my hande vol haha. Skiet loshande die beste en gemaklikste met hom en ek kan vinniger skiet want recoil soveel soos my dogter se waterpistool! Ai en hys mooi! Haha
Gewere wat ek wou hanteer maar nie gesien het in winkel nie..
Cz p01
Cz p10c - cz se striker fired pistool
S&W M&P 2.0 - kry fantastiese reviews online en ergonomics is blykbaar ook baie goed. So ook die p10c.
Hier is my situasie. Ek woon op n plaas. Ek stel nie belang om heeldag met n gun aan my sy te loop nie. Fout nommer een Die pistool is vir selfverdediging in n plaasaanval situasie en nou en dan wanneer ek alleen in die aande moet buite wees. So hoe weet jy wanneer vind die plaasaanval plaas.My vrou is ook in die mark en sy het by beide winkels uitgereik na die cz p07. Sy het wel nog net met n g19 geskiet. Ons soek n p07 wat sy kan toets. Lyk of dit maar basies tussen daardie twee sal wees vir haar op die stadium.
Is die cz shadow heeltemal onprakties vir wat ek wil doen? Ek weet hys swaar en wat sy ander tekortkominge is. My tweede opsie is tans die cz p01 of "baby shadow" soos hul hom noem. Ek kan een in die hande kry vir n goeie prys. Ek weet ideaal moet ek altwee kry haha!! Enigste glock wat my aandag trek is die g19x. Maar hy is ook n full size pistool. Enige pistool in jou hand is beter as geen pistool. Koop waarvan jy hou MAAR commit om die ding altyd by jou te dra EN oefen genoeg met die ding. Dan kan jy selfs 'n Norinco koop. G19 is nie full size nie.
Enigiemand hier met n cz p01 wat meer kan deel? Soos altyd, kritiek en aanbevelings welkom!
Dankie
My raad aan jou is as volg.
1. Verstaan vooraf dat as jy 'n SD wapen koop is die wapen nie daar om net sekere tye te dra nie. In die nag op die plaas voel ek heel gemaklik met my semi auto 12boor met buck "00".
2. Behou die voordeel van verrassing deur dit behoorlik te "conceal carry".
3. As jy nie van die Glock hou nie moet dit dan nie koop nie.
4. Hier is baie lede wie se smaak verskil en jy gaan verskillende opinies kry. Koop wat jy mee gemaklik voel.
5. Ek wil amper die stelling waag hier dat enige skut wie committed is met enige handwapen kan akkuraat skiet.
6. Ek kom daagliks keybord warriors tee wie nooit ooit in 'n SD situasie was nie en predik dan wat hulle op you tube sien aan ander. Wees maar versigtig oor watter raad jy aanvaar. Piet Pompies wie 'n spesifieke maak pistool gekoop het sal mos alles in sy vermoe doen om jou te oortuig dis die beste. 90% van die geveg gaan oor jou houding, paraatheid en siening oor SD. Die res is oefen, oefen en oefen. Maak nie saak watter wapen jy dra nie. Glo my ek sien gereeld ouens wie hulle naam gat maak op die skietbaan met Shadows.
7. Laat mamma koop waarvan SY hou en waarmee SY gemaklik skiet.
En so kan ek aangaan. Nie te min sterkte met jou keuse. Watter wapen jy ookal koop glo ek gaan jou doel dien.
Maak 'n verskil
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Dankie Ratel, die manne hier het my oortuig dat ek na iets meer kompak kyk om te kan dra gereeld. So die shadow is eers van die tafel af. Die glock 19x spesifiek is 'n Glock 17 frame met 'n 19 slide. So tegnies is dit nogsteeds nader aan full size as nie. Ek praat nie van die gewone Glock 19 nie. Ek het lank nagedink oor of ek en mamma dieselfde goed moet koop, my eerlike opinie is dat elkeen kies wat hom of haar gemaklik pas. Ek verstaan ook die voordele sou ons altwee dieselfde wapen kies. Terloops 'n haelgeweer is ook in die beplanning. Nie spesifiek vir selfverdediging nie, maar moet ook 'n opsie wees. Mens weet nooit hoe dinge uitdraai nie!Ratel wrote:Ek het beide G23 en Shadow. Albei is puik wapens. Horses for cources. Jy gaan nie jou een hektaar groente tuin skoffel met die heel grootste John Deere nie? Wel jy kan seker.figjam wrote:Ek is in die mark vir my eerste pistool. Was nou n paar weke terig vinnig is Wildman en S&O net om idee te kry wat nou beskikbaar is en so. Lw ekt nog altyd n voorliefde vir n shadow gehad. Stock is maar min in die winkels so ek kon nie alles hanteer wat ek wou nie.
Glock 19 is n logiese keuse maar voel maar "meh". Grip is soos n plank teenoor die res. Sig sauer p320. Baie nice maar relatief duur en al sy extras gaan duur wees. Steyr m9a1. Voel fantasties en eks mal oor die sights, maar weet nie of jy extras gaan kry nie. Cz Shadow... Dis mos nou n gun! Cz p07 voel ook heel ok en prys is goed. Beretta px4 storm was nogal n verrassing - lyk breed maar pas lekker in die handpalm. Bang vir beskikbaarheid van parte en magasyne.
Het toe die volgende geskiet van vriende op n range:
G 23
G 19
Cz 75 pre b
Cz shadow
Was nie eers n kompetisie nie!! Shadow! Maar hy is my hande vol haha. Skiet loshande die beste en gemaklikste met hom en ek kan vinniger skiet want recoil soveel soos my dogter se waterpistool! Ai en hys mooi! Haha
Gewere wat ek wou hanteer maar nie gesien het in winkel nie..
Cz p01
Cz p10c - cz se striker fired pistool
S&W M&P 2.0 - kry fantastiese reviews online en ergonomics is blykbaar ook baie goed. So ook die p10c.
Hier is my situasie. Ek woon op n plaas. Ek stel nie belang om heeldag met n gun aan my sy te loop nie. Fout nommer een Die pistool is vir selfverdediging in n plaasaanval situasie en nou en dan wanneer ek alleen in die aande moet buite wees. So hoe weet jy wanneer vind die plaasaanval plaas.My vrou is ook in die mark en sy het by beide winkels uitgereik na die cz p07. Sy het wel nog net met n g19 geskiet. Ons soek n p07 wat sy kan toets. Lyk of dit maar basies tussen daardie twee sal wees vir haar op die stadium.
Is die cz shadow heeltemal onprakties vir wat ek wil doen? Ek weet hys swaar en wat sy ander tekortkominge is. My tweede opsie is tans die cz p01 of "baby shadow" soos hul hom noem. Ek kan een in die hande kry vir n goeie prys. Ek weet ideaal moet ek altwee kry haha!! Enigste glock wat my aandag trek is die g19x. Maar hy is ook n full size pistool. Enige pistool in jou hand is beter as geen pistool. Koop waarvan jy hou MAAR commit om die ding altyd by jou te dra EN oefen genoeg met die ding. Dan kan jy selfs 'n Norinco koop. G19 is nie full size nie.
Enigiemand hier met n cz p01 wat meer kan deel? Soos altyd, kritiek en aanbevelings welkom!
Dankie
My raad aan jou is as volg.
1. Verstaan vooraf dat as jy 'n SD wapen koop is die wapen nie daar om net sekere tye te dra nie. In die nag op die plaas voel ek heel gemaklik met my semi auto 12boor met buck "00".
2. Behou die voordeel van verrassing deur dit behoorlik te "conceal carry".
3. As jy nie van die Glock hou nie moet dit dan nie koop nie.
4. Hier is baie lede wie se smaak verskil en jy gaan verskillende opinies kry. Koop wat jy mee gemaklik voel.
5. Ek wil amper die stelling waag hier dat enige skut wie committed is met enige handwapen kan akkuraat skiet.
6. Ek kom daagliks keybord warriors tee wie nooit ooit in 'n SD situasie was nie en predik dan wat hulle op you tube sien aan ander. Wees maar versigtig oor watter raad jy aanvaar. Piet Pompies wie 'n spesifieke maak pistool gekoop het sal mos alles in sy vermoe doen om jou te oortuig dis die beste. 90% van die geveg gaan oor jou houding, paraatheid en siening oor SD. Die res is oefen, oefen en oefen. Maak nie saak watter wapen jy dra nie. Glo my ek sien gereeld ouens wie hulle naam gat maak op die skietbaan met Shadows.
7. Laat mamma koop waarvan SY hou en waarmee SY gemaklik skiet.
En so kan ek aangaan. Nie te min sterkte met jou keuse. Watter wapen jy ookal koop glo ek gaan jou doel dien.
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Net 'n update manne! Na my besoek aan Huntex het ek toe besluit om die CZ P-01 te koop en my lisensie aansoek is al goedgekeur. Nou wag ek al so 2 weke vir die kaartjie. Hopelik nie meer te lank nie. Het 'n Holster by CKCS bestel en dit behoort ook in die volgende week omtrent klaar te wees.
Nou kort ek 'n geskikte belt - Van wat ek nou op die online shops sien:
By Daniel's Holsters kan ek die Badger belt en die Cobra belt asook die Cobra EDC belt koop.
By die Sniper produkte is daar ook 'n hele paar opsies.
Hailstorm het die NExbelt. Lyk ook nie te sleg nie. Lyk darem of daar 'n netjiese belt ook is.
Dan kry mens die gewone een by Safari ook.
Wat is julle aanbeveling?

johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
ek dra n sniper belt,werk baie lekker
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Kyk na die gordels wat versterk is, en spesifiek gemaak is vir vuurwapen dra. Ek ken nie Sniper se goed nie maar weet daar is 'n paar dinge wat tekort kom met van die produkte. Die dag wat jy 'n Kydex ondersteunde gordel dra ipv 'n gewone een is wanneer die son deur die wolke breek.
Badger en Cobra
Army Ant
Ek het 'n Looper wat baie goed gemaak is. Daar is tans ander opsies.
Badger en Cobra
Army Ant
Ek het 'n Looper wat baie goed gemaak is. Daar is tans ander opsies.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Dankie Carl
Wat gaan die voordeel van die Cobra bo die Badger wees? Of andersom? Ek sien die Badger het 'n haak en die Cobra 'n clip. Solank hy net nie opsigtelik is nie en "blend" met my overall broek of jean is ek gelukkig

Carl wrote:Kyk na die gordels wat versterk is, en spesifiek gemaak is vir vuurwapen dra. Ek ken nie Sniper se goed nie maar weet daar is 'n paar dinge wat tekort kom met van die produkte. Die dag wat jy 'n Kydex ondersteunde gordel dra ipv 'n gewone een is wanneer die son deur die wolke breek.
Badger en Cobra
Army Ant
Ek het 'n Looper wat baie goed gemaak is. Daar is tans ander opsies.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Dis maar persoonlik vir dans werk en kerk doeleindes. En ook watter tipe vashegting jy soek - hoe platter hoe beter vir gemak.
'n Gewone leer gordel wat reg gemaak is sal goed werk as jy regtig moet verskuilde dra metodes volg. Bv 'n baie skerp persoon sal dadelik sien as jy een van die nylon taktiese belde dra, veral by gewone klere. As jy normaal 'n "cargo " broek met stewels kan dra dan is dit geen probleem om so nylon gordel te dra nie.
Hier is 'n artikel oor 'n paar. Daar
http://everydaycarry.com/posts/19463/8- ... ts-for-edc
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... elts/page2
'n Gewone leer gordel wat reg gemaak is sal goed werk as jy regtig moet verskuilde dra metodes volg. Bv 'n baie skerp persoon sal dadelik sien as jy een van die nylon taktiese belde dra, veral by gewone klere. As jy normaal 'n "cargo " broek met stewels kan dra dan is dit geen probleem om so nylon gordel te dra nie.
Hier is 'n artikel oor 'n paar. Daar
http://everydaycarry.com/posts/19463/8- ... ts-for-edc
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... elts/page2
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ek hou bv van daai Hank's belt in daai artikel. Maar daai belde moet almal ingevoer word. Sien baie ouens op Youtube is mal oor die Kore Essential belde. Maar ekt nog nooit hier een gesien nie
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
Army Ant, doen die job en nie so hard op die beursie nie.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ek het 3 keer agter mekaar die storings gekry van die 1ste keer af wat ek PMP en S&B geskiet het. Maar so 3 weke gelede was ek op die skietbaan, toe stoor hy nie eenkeer met die PMP en S&B nie, ek hoop van harte dat hy nou sy gatgyt laat staan het.cobus s wrote:Hi Stefan,
Ek het nog geen storings gekry nie maar ek het seker net so 100 pmp geskiet.
Ek herlaai nou self en 28.5 TPL het geen probleme nie.
Groete.
Sent from my E6853 using Tapatalk
Ek het omtrent 500 Barnauls geskiet en nie één storing gekry nie. Ek het die pistool by Rosenthal ingeboek, maar hulle het hom nie getoets nie, net 'n boks S&B teen my geboek waarvan daar nie 'n enkele skoot uitgeskiet is nie. Sal laat weet as ek hulle uigeskiet het.
Dankie en mooi dag
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Pistool vir Selfverdediging
Ek het nou lekker gelees.
Die plasing is al 'n bietjie oud maar ek stel my vraag sommer hier.
Ek kyk nou na n EDC wapen.
Na die en verskye ander inligting wat ek deur is sit ek met 2 opsies so vêr. Die CZ P-07 en die Glock 19 (Gen 4 of 5)
My vraag is dus, het daar na die besprekings enige iets anders in die mark ingekom wat ek kan oorweeg?
Ek hou ook van die HS produk wat nou in die mark is https://hs-produkt.hr/products/hs-sf19-3-8-cal-9x19/ veral die hs sf19 3.8
Het enige iemand kennis van hulle?
Groete
KK