2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

julle manne moet my ondersteun hier en druk op dweetster sit vir reelings.. hy oorweeg dit.. ons moet nou die skaal tiep ;)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: Dave Sheer Guns maak oop in Noorde van Pretoria.

Post by JacoJ »

naas222 wrote:nou toe... daar het jy nou n projek om aan te pak....
jy reel daar so plaas of 10..
elke plaas kry n span bestaande uit 2 ouens.. albei tenminste n kursus bygewoon het...
moet darm al 3 jaar + die jakke roer...
eie toerusting.
2 aande op plaas...
en ons soek n borg of 2 vir n prys of 2...
oudste jak en meeste op n stand..
toe nou ... dink net ....
n lekker skaap opi spit die donderdag aand.. vrydag trek looitjies en verken jou plaas...
nee kyk ek raak sommer opgewonde


Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Daai klink nou mos na vet pret. Ek nou so vinnig geloer. Piet retief is wel nou 400km van my af maar klink nogsteeds vir my na goeie tye!

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

O genade Naas jy het my nou hier in n groot ding in. Jy raak opgewonde en ek bewerig..
Maar klink virseker na n goeie plan.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

ou dweetster kalmeer... vat n koffie.. sit op jou stoep... kyk so vêr oor die gras en DINK... oor al die gelukkige maaitjies se gesiggies .... die glimlaggies.. die vonkel ini ogies... en die stories.. kyk dit gaan leersaam wees....
maar ok..
ek my nagsig bitji vandag gepanel beat op my eie.. hyt mos n hou weg gehad... hom nterug op roer.. wag dat son sak en kyk wat maak hy... anders gaat hy dam toe...
as hy werk gaat ek uit vanaand
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by wlm »

Naas as jou nitesite nie werk nie pass hom aan vir my.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

wlm wrote:Naas as jou nitesite nie werk nie pass hom aan vir my.
hy werk niks... lyk soos n haelgeweer op 25m.... gaat hom maar hier om werf gebruik soos n mono.... as ek in dorp was sou ek hom gestuur het met graagte...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

wlm wrote:Naas as jou nitesite nie werk nie pass hom aan vir my.
ek jou gepm
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by wlm »

naas222 wrote:
wlm wrote:Naas as jou nitesite nie werk nie pass hom aan vir my.
ek jou gepm
Naas
Ek het nie jou pm gekry nie.
Willem
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

wlm wrote:
naas222 wrote:
wlm wrote:Naas as jou nitesite nie werk nie pass hom aan vir my.
ek jou gepm
Naas
Ek het nie jou pm gekry nie.
Willem
nul 72241527een

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Manne ek soek hulp met n BAIE slim alleen/enkel jakkals wat by my buurman bly. Ek kry hom/haar net nie ingeroep nie. Dit is een van daardie jakkalse wat ek altyd net die agterkant van sien op 300m plus. So drie maande terug het ek hom weer gesien inkom teen die buurman se draad, sonder dat ek geroep het. Hy het onderdeur die draad gekruip na my kant toe, en toe net verdwyn. Ek het n week later weer teen die draad gaan sit naby die gat waar hy deurgekruip het en besluit om niks te roep nie, met die hoop dat hy dieselfde paadjie sal gebruik, maar niks gebeur nie. Verlede maand het ek weer gaan sit op n ander plek en net saggies kos geroep met baie lang tussenposes. Dit is toe dat ek net sy agterkant gesien het en toe verdwyn hy. Hy hou ook nie daarvan om te antwoord nie. Ek kry sy spore in my veld en ken ook sy roete terug na sy blyplek by buurman.. Hy het gisteraand weer n groot lam gevang. Die eerste keer wat ek nie die diere gekraal het nie. Ek wil more aand weer probeer as die weer dit toelaat. Ek gebruik nagsig. Ek jag/roep al baie jare op my eie grond maar nou is ek dom. Nee, ek het hom nog nooit probeer skiet of mis geskiet nie. Ek kan nie in my buurman se grond roep nie. Die jakkalse hier by ons in die karoo is baie slim maar hierdie een wen my.

Dankie by voorbaat
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Doepie lyk my jy n nag uil dat jy so laat post...of daai jak gee .
jy n paar ysters al probeer..?


Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

Doepie01 wrote:Manne ek soek hulp met n BAIE slim alleen/enkel jakkals wat by my buurman bly. Ek kry hom/haar net nie ingeroep nie. Dit is een van daardie jakkalse wat ek altyd net die agterkant van sien op 300m plus. So drie maande terug het ek hom weer gesien inkom teen die buurman se draad, sonder dat ek geroep het. Hy het onderdeur die draad gekruip na my kant toe, en toe net verdwyn. Ek het n week later weer teen die draad gaan sit naby die gat waar hy deurgekruip het en besluit om niks te roep nie, met die hoop dat hy dieselfde paadjie sal gebruik, maar niks gebeur nie. Verlede maand het ek weer gaan sit op n ander plek en net saggies kos geroep met baie lang tussenposes. Dit is toe dat ek net sy agterkant gesien het en toe verdwyn hy. Hy hou ook nie daarvan om te antwoord nie. Ek kry sy spore in my veld en ken ook sy roete terug na sy blyplek by buurman.. Hy het gisteraand weer n groot lam gevang. Die eerste keer wat ek nie die diere gekraal het nie. Ek wil more aand weer probeer as die weer dit toelaat. Ek gebruik nagsig. Ek jag/roep al baie jare op my eie grond maar nou is ek dom. Nee, ek het hom nog nooit probeer skiet of mis geskiet nie. Ek kan nie in my buurman se grond roep nie. Die jakkalse hier by ons in die karoo is baie slim maar hierdie een wen my.

Dankie by voorbaat
More almal.

Doepie ek stem saam met Naas oor slagysters. As jy sy paaidjies ken dan behoort dit baie efektief te werk. Ander opsie is ook 1080 gif.



Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

N vraag wat nou by my op kom. Weet jy waar hy water drink? Onthou n jak drink daagliks water. Dus as hy water aan jou kant drink dan kan jy hom daar ook voor sit.

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Met jou nagsig... as hy by buurman drink... sluip oor draad.. vat die 22 met silencer ;)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Hallo Naas en Jaco.

Eerstens baie dankie dat julle darem op my vraag gereageer het. Ek waardeer dit.

Ek kan darem terug rapporteer dat ek die ou kalant gekry het vanaand tesame met sy nuwe bruid(wat ek nog moet gaan soek tussen die lang gras). Ek neem aan dis die teef want sy het eerste ingekom en hulle was nie ver uitmekaar nie.

Ek het presies 3 ure op dieselfde plek gesit voordat ek hulle geskiet het. In geval dit iemand kan help gaan ek maar vertel hoe ek geroep het. Ek het n halfuur doodstil gesit in die begin sonder om te roep. Speel toe Springbok Arrie vir n kort rukkie en bly toe weer stil vir n half uur. Speel toe Jakhuil, wat seker nie reg is vir hierdie tyd nie, maar ek het aanvaar dis n ou jakkals so ek gaan hom nie afskrik nie. Geen reaksie. Intussen roep n ander jakkals baie ver op n ander plaas. Nie in reaksie op my roep nie. Teen hierdie tyd was ek al bietjie moedeloos want geen jakkals het geantwoord op my roepe of op die ander jakkals se roep nie. Ek speel toe erdman pikant vir n kort rukkie. Niks. Na nog n half uur besluit ek om locator te speel. Niks. Dit het toe al erg begin dou en ek besluit toe om maar klaar te maak. Deur die Vader se genade besluit ek om scrubhare so vir oulaas te speel in geval daar dalk n rooikat uitdop. Uiteinde was dat altwee daarna binne 5 minute gedop het.

Lekker slaap.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

mooooooooooooooi....
Die SSG
Staanplek
Stilte
Geduld.
bly jy het sukses gehad...
glo in jouself...
sit n foto op as jy kan

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Dankie Naas.

Ek het toe vanoggend die teef ook opgetel. Sal probeer fotos opsit.

Groete
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

dis goeie nuus...
as jy na tanne gekyk het...
wie was die oudste
sit nou fotos op man dat ons sie.
met watse nagsig skiet jy?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Ek probeer nou die fotos laai. Weet nie of dit gaan uitkom nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Die teef is die foto wat in die dag geneem is. Sy is so n jaar oud. Die reun is die foto in die donker. Lyf heelwat groter as die teef. Skat so 2 tot 3 jaar oud. Lekker groot knaters gehad.

Ek gebruik n Yukon Photon Extreme. Het dit ingevoer vanaf Brittanje. Die IR wat ek gebruik is Ward B502. Ook ingevoer. Pas bo op die Nagsig. Lig beter en verder as n Nightforce 170.

Sal kyk of ek foto kan opsit
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

Doepie01 wrote:Die teef is die foto wat in die dag geneem is. Sy is so n jaar oud. Die reun is die foto in die donker. Lyf heelwat groter as die teef. Skat so 2 tot 3 jaar oud. Lekker groot knaters gehad.

Ek gebruik n Yukon Photon Extreme. Het dit ingevoer vanaf Brittanje. Die IR wat ek gebruik is Ward B502. Ook ingevoer. Pas bo op die Nagsig. Lig beter en verder as n Nightforce 170.

Sal kyk of ek foto kan opsit
Baie geluk met die jakke Doepie.

Wat het die kombinasie van ir en nagsig jou gekos?

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

Dit is hoe my setup lyk. Die "extreme" beteken dat die ouens in Brittanje die standaard 50mm lens afhaal en dan n kamera lens voorop fit. Myne het 105mm Pentax super Tukamar lens op. A julle die naam Google sal jul baie inligting kry. Toe ek gekoop het het die Nagsig scope so ongeveer 400 Britse pond gekos, 2ehands. Die IR kos so 70 pond. Vervoer is maar bietjie duur maar als en als was dit nog steeds baie goedkoper as Die produkte is SA.

Cheers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Baie geluk Doep met jou jakkalse. Daar is min so lekker as om n ou slim jak te klits nie.
Ek het self vanaand met n swart rug enkel begin, derek daarna vir 2min steenbok ooi toe stilte vir 15 min. Speel toe met my ander roeper elsneus heel uit ander rigting. Toe ek my lig aansit toe staan ta al 40 mtr van my bakkie af. Ek het so groot geskrik dat ek amper misskiet en skiet net sy brisk oop. Toe hy tjank was daar dadelik n ander reun by. Hy het dit ook nie gemaak nie. Elsneus het mooi gewerk.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

doepie
daai lyk na n intresante set up..
wat sou jy sê is jou range om te id en te skiet...
as jy kamara lense voor opsit...
verander dit aan beeld gehalte?

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:Baie geluk Doep met jou jakkalse. Daar is min so lekker as om n ou slim jak te klits nie.
Ek het self vanaand met n swart rug enkel begin, derek daarna vir 2min steenbok ooi toe stilte vir 15 min. Speel toe met my ander roeper elsneus heel uit ander rigting. Toe ek my lig aansit toe staan ta al 40 mtr van my bakkie af. Ek het so groot geskrik dat ek amper misskiet en skiet net sy brisk oop. Toe hy tjank was daar dadelik n ander reun by. Hy het dit ook nie gemaak nie. Elsneus het mooi gewerk.
lyk my jy maak die reun honne se lus uithang met elsneus.. hul seker nou bitji katools


Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply