280 express improved/280 RCBS
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
280 express improved/280 RCBS
Dag manne.Ek is besig met lading ontwikkeling vir 280 exprees improved of soos hy ook bekend is die 280 RCBS.Hy is so te se identies aan die 280 ackley maar het n 30 grade skouer.
Loop lengte 24 duim 1:98 twist
doppe is Norma 280 wat ek gevuue vorm het
water inhoud tot vol is 71.3 gr,72 gr, 71.7 gr, 71.6 gr, en 72.2 gr
ek het n lading S365 gebruik
55gr S365 ,162 gr hornady A max
spoed gemeet as volg
2911
2917
2930
2911
2911
op honderd meter was my groepering n half duim grote.
ek het toe met 140 gr sierras ook eksperimenteer.Ek het hulle ook 55 gr S365 gelaai.selfde as die bg.
die spoed het gewissel tussen
2989 en laagste 2930.die groepering het so effe oop gemaak na omtrent n duim toe.
ek het met die bg ladings geen sigbare oormatige druk tekens waargeneem nie.
indien moontlik kan die meer ervare herlaaiers my dalk op quickload bevestig waar ek tans staan en waar heen ek kan gaan
Sal S385 of selfs S361 een n beter dryfmiddel wees.
soos genoem sal ek graag die volgende punte wil gebruik
Hornady 162 ELD
PMP se 150 en 170 greiners
140 greiners het nog nie op n fabrikaat besluit nie.
Jammer as dit n lang post is maar as ek iets uitgelaat het se maar
Dankie manne

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
shanenel, wees net bewus dat daar 'n duidelike verskil is in die diameter(deursnit) van die PMP koeël en die ander fabrikate, spesifiek in 7mm. As ek reg onthou het die Amerikaanse koeëls hier by 7,21mm gemeet en die PMP was nader aan 7,19mm. So moenie 'n lading wat met PMP koeëls verkry is net so oordra na die ander fabrikaat koeëls nie.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
Ai manne niemand wat kan help nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
Ek het die 280AI se data gebruik en daarvolgens is jy wyd oor die maks druk grense van 60K psi. Jy is ook nie naby 'n node nie. As ons nou aflaai na 52,3gr kan dit wees da die spoed meer gaan val as wat ek bereken het. Ek het aanvaar dat jy oor 'n chrony geskiet het wat 5m weg was. Die nodespoed is 2815 -15vps vir 'n chrony op 5m met die 162gr Amax.
Probeer 54gr vir die 140gr koeëls en kyk na spoed van 2920-15vps.
Ek het eintlik ook TPL van die ammo nodig gehad om fyn te bereken.
Probeer 54gr vir die 140gr koeëls en kyk na spoed van 2920-15vps.
Ek het eintlik ook TPL van die ammo nodig gehad om fyn te bereken.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
COL of the A max and the 140 grain Sierra's you used ?
Case trim length ?
Edit: I see Oom Marius has already replied.
Your pressure is predicted to currently be around the 66000 psi mark.
Case trim length ?
Edit: I see Oom Marius has already replied.
Your pressure is predicted to currently be around the 66000 psi mark.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
Shane will have to supply answers before we can proceed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
Ek het nou ook groot geskrik toe ek daai nommers in QL inpons. My rekenaarskerm het begin gloei om die randte!
My berekeninge loop saam met Tripod s'n.
My berekeninge loop saam met Tripod s'n.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
Kan julle nie fyn detail gee nie maar my 280AI loop bitter mooi op 52gr @ 2880 met 162gr ELDs
Henry
Henry
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
Met watter loop lengte?Henry 7 wrote:Kan julle nie fyn detail gee nie maar my 280AI loop bitter mooi op 52gr @ 2880 met 162gr ELDs
Henry
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
Gawie 26 of 27" maar dink dit is 27 ...nie nou by huis..TPL weet ek is 85.4
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
Naand Manne
Dankie vir die terugvoer.Dit wys net weer dat oormatige druk tekens nie altyd waarneembaar is deur slegs na die dop en te kyk en stram grendels nie.
My dop lengte is 64 mm
Tpl Hornady A max 162 gr. 87.5 mm dit is max wat my magasynkas toelaat.
Tpl 140 gr sierras is dit 83.7 mm
My chrono was 4 meter weg.
Dankie sover vir al die insette.

Indien moontlik kan julle my ook se of S385 enige beter resultate gaan lewer of miskien S361.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
naand manne
Ek het toe weer gelaai en deur chrony geskiet
Chrony was 5 m weg
ek hetv twee batches gelaai een 52,5 gr 365 met tpl van 87 mm
2783
2777
2772
ek het toe ook 52,5 365 gelaai met n tpl van 86 1mm dieper geseat
2818
2824
2861
Hoop on kan van die bg af iets wys raak
dop lengte is steeds 64 mm
Dankie sover

Gaan S385 n verskil maak.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 280 express improved/280 RCBS
Ek sal probeer volstaan by die 87mm TPL. Met 53.2 grein behoort jy 2805 vps. op die chronograaf te lees. Jy is dan 'n aks onder maksimum druk.
Deur die TPL te verkort, verminder jy jou dopvolume en is die node spoed net oor die maksimum druk.
Wat S385 aanbetref, gaan jou dopvulling aansienlik beter wees. Amper 98% teenoor die S365 se 90%. Jy gaan egter nie veel in spoed wen nie.
Dit is slegs volgens die simulasie met die verstekwaardes van S385. Dit is dus moeilik om die maksimum druk te voorspel.
Ek sou met 54 grein S385 begin om 'n spoed te meet, waarmee ons QL kan kalibreer.
Deur die TPL te verkort, verminder jy jou dopvolume en is die node spoed net oor die maksimum druk.
Wat S385 aanbetref, gaan jou dopvulling aansienlik beter wees. Amper 98% teenoor die S365 se 90%. Jy gaan egter nie veel in spoed wen nie.
Dit is slegs volgens die simulasie met die verstekwaardes van S385. Dit is dus moeilik om die maksimum druk te voorspel.
Ek sou met 54 grein S385 begin om 'n spoed te meet, waarmee ons QL kan kalibreer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 express improved/280 RCBS
Dankie Gawie ek sal jou resep volg en dan terugvoer gee.Ek dink ek gaan vir eers bly by 365 todat my vooraad op is .ek laat weet.