Lekker Kalahari Jag....
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Lekker Kalahari Jag....
Goeie naand...
So is nog 'n besonderse jag verby...die keer was dit spesiaal om die Kalahari so nat en groen te kon ervaar...ons was 7 dae in die jagveld en omtrent elke oggend voor sonop of deur die nag het sagte reën geval...soms so sag dat wanneer ons soggens wakker geword het was net die reënmeter getuie van die nag se Genadewater. Wonderlike wêreld hierdie...die een oomblik is dit heel toe getrek en die volgende oomblik is dit 'n sterrehemel of blou sonskyndag. Daar is min plekke wat so vol lewe is na die reën soos die Kalahari.
Ek en my pel en Myburgh jag vir die laaste paar jaar ten minste een keer saam in die Kalahari. Ons was bevoorreg om mooi wild te kon skiet en Myburgh het twee mooi blesbokke geskiet met sy .223 en my pel het soos ouder gewoonte sy .270 saamgebring...niks fout met 'n .270 nie, veral op die effe verder skote...die afstande het gewissel van 110m tot 270m op die gemsbokke...skootplasing bly maar op die einde van die dag 'n groot faktor op die sukses van die jag...die gewig op die .270 was 130gr Pro Amm. Hier is paar fotos. Myburgh se afstand op die groot blesbok was 167m...perfekte long skoot met 55gr Sierra Spitzer. Ek het twee mooi swaar Kalahari bere geskiet.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Lekker Kalahari Jag....
...

-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lekker Kalahari Jag....
Ben dit is lelik van jou om sulke mooi stories en fotos te pos. Jy kry altyd mooi varke. Dankie vir die deel, maak my sommer groen.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Lekker Kalahari Jag....
Baie mooi foto's!! Die veld is regtig mooi!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Lekker Kalahari Jag....
Lekker man! Ma moewiese ot daai!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

partner
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Lekker Kalahari Jag....
Jissie Ben. Baie dankie vir die deel. Jy bederf ons. Pragtige fotos soos gewoonlik.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker Kalahari Jag....
Lekker!!! Dankie vir die deel.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Lekker Kalahari Jag....
Magtag man dit lyk dam maar net lekker.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus