Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi almal.
My pragtige musgrave het n probleem.
Sy scopes line nie op met die loop nie,want nie my Lynx of Leopold kan ver genoeg lings stel nie.
Verskillende scopes en ringe met selfde probleem.Kan die voetstikkies dalk oud wees.Ek skat dis dalk hier by n 1974 model 243.Die Weaver classic 400 werk 100% en het dit saam met die roer gekry.Sal pic,s laai.Ek hoop ek kan hom reg kry.Wil nog met hom veld toe gaan.
Hoop julle kan help.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
O dit is 'n mooi opgepaste Musgrave , jy moet net die basise kry met die pennetjie in ( kan nou nie op die naam kom nie ) elke kant van die pilaar sit allen cap , so jy kan als oplyn met daardie monterings , iemand sal nou nou die maak vir jou se
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Jurgen Visser wrote:O dit is 'n mooi opgepaste Musgrave , jy moet net die basise kry met die pennetjie in ( kan nou nie op die naam kom nie ) elke kant van die pilaar sit allen cap , so jy kan als oplyn met daardie monterings , iemand sal nou nou die maak vir jou se
Dis wraggies n goed opgepaste Musgrave daai
Die naam wat oom Jurgen ontgaan is Lynx of Thor. Beide maak van daai basisse en ringe.
Het hom geestrip en spring clean.Baie mooi gekom.Tot die geweer no staan nog op die kolf en butpad se ok Musgrave&Son Bloemfontein.25 duim dun loop.Glo darm dus die vrystaat.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
andriesrossouw wrote:Het hom geestrip en spring clean.Baie mooi gekom.Tot die geweer no staan nog op die kolf en butpad se ok Musgrave&Son Bloemfontein.25 duim dun loop.Glo darm dus die vrystaat.
Vrystaat MkII as ek moet raai uit die fotos in Firearms Developed and Manufactured in Southern Africa deur PAAA.