Wat moet tralies kos
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Wat moet tralies kos
Vrekkit manne wat kos tralies deesdae???
Wil vir my nuwe werks bakkie tralies koop. En val amper op my rug.
Miskien is ek oningelig. 'n Nuwe Beekman Executive Kappie vir 'n Toyota dcab is R16500
Wil vir my nuwe werks bakkie tralies koop. En val amper op my rug.
Miskien is ek oningelig. 'n Nuwe Beekman Executive Kappie vir 'n Toyota dcab is R16500
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat moet tralies kos
Hier by ons so vanaf R3500 tot R7000 afhangend wat jy soek
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
So die R10925 vir tralies en R8395 vie seiltjie is rof soos ek gedink het?DWB wrote:Hier by ons so vanaf R3500 tot R7000 afhangend wat jy soek
Vir 'n vrekken Hilux se tralies nie eens 'n Nissan nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
Jip en het al stel gebou en seil laat maak vir R800 by Boland Canvas wat al my trok seile maak.Harambe wrote:Sien jy kans om dit self te doen?
Dink ek sal maar weereens self stel maak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
Dankie het gaan kyk dit is netjiese tralies.Gawie(13mm) wrote:I know a guy!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat moet tralies kos
Moenie worry tau. Jy sal mos die geld dubbeld terug maak as jy die bakkie verkoop. Dis mos ñ toyota

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Wat moet tralies kos
Oor die 10 vir tralies is bietjie rof verby. En amper 9 vir n seiltjie is robbery. Watter jaar bakkie is dit. Ons het takke in die kaap ook dalk kan ek iets reel.
Al probleem met self gemaakte tralies is as die bak kraak wat baie gebeur as die tralies nie reg is nie dan betaal Toyota niks nie.
Al probleem met self gemaakte tralies is as die bak kraak wat baie gebeur as die tralies nie reg is nie dan betaal Toyota niks nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
2018 Toyota extracab.


Dankie


Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
Vrek broer het laasweek my vrou se 3.2 doublecab probeer verkoopDWB wrote:Moenie worry tau. Jy sal mos die geld dubbeld terug maak as jy die bakkie verkoop. Dis mos ñ toyota![]()
so ek sê niks.Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wat moet tralies kos
Op watter nuwe bakkie vir jouself het jy toe besluit tau?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat moet tralies kos
My tralies met 2x stoeltjies, trappie op die kant en skiet rus het R15k gekos hier in Bfn en die ou het gratis rubberising bygesit.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wat moet tralies kos
Ek hou baie van daai tralies en bankies. Lyk baie netjies.Geno wrote:My tralies met 2x stoeltjies, trappie op die kant en skiet rus het R15k gekos hier in Bfn en die ou het gratis rubberising bygesit.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wat moet tralies kos
Geno, jy wil nie weet wat daai tralies by Mr Bullbar jou kos nie!Geno wrote:My tralies met 2x stoeltjies, trappie op die kant en skiet rus het R15k gekos hier in Bfn en die ou het gratis rubberising bygesit.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat moet tralies kos
Ek weet Andre, amper op my rug geval toe ek die kwotasie kry..
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat moet tralies kos
Geno wrote:My tralies met 2x stoeltjies, trappie op die kant en skiet rus het R15k gekos hier in Bfn en die ou het gratis rubberising bygesit.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
en daar is cup holders!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wat moet tralies kos
Tau. n Ander opsie is Stockman. Hulle maak nie meer net daai tradisionele skaaptralies nie. Hulle het n ander tipe wat jy stoelkies, leertjies en self skietruste kan byvoeg teen bilikke pryse. Wat lekker is is dat Stockman modulêr is, dws as mens ie hekkie opneuk bestel jy net die hekkie ens.
Die aanhangsel het n broschure van n Ford
Die aanhangsel het n broschure van n Ford
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
Ek het my werksbakkie Kingcab Navara geruil vir 'n Toyota extracab. Almal waai nou vir my en dink dit is hulle man, Pa, vriend, gifsmous etc. Die kyk op hulle agterkom hulle het sopas vir die local trucker gewaai is priceless.Chevvy SS wrote:Op watter nuwe bakkie vir jouself het jy toe besluit tau?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat moet tralies kos
Dit is mos meer aanvaarbaar vir soveel werk.Geno wrote:My tralies met 2x stoeltjies, trappie op die kant en skiet rus het R15k gekos hier in Bfn en die ou het gratis rubberising bygesit.
Fittys Bakkie Tralies in Bloemfontein.
Ek benodig net gewone tralies om te voorkomd at trok bande en parte my bak en cab beskadig. En dan vir my honde naweke dat hulel nie afval van bak en dalk so odd jag trippie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Wat moet tralies kos
Probleem is baie voertuigvervaardigers waarborg nie meer die bak as jy nie laat tralies opsit by die plek van hul keuse. Dink daar word ons redelik deur die ore gewerk.