Jammer vir die kort kennisgewing maar omdat ons laaste skietdag gekanseleer was agv van weer skiet ons nou die Saterdag wat kom het net vergeet om vroeer die post op te sit.
R250 vir besoeker en R150 vir lid.
Jy kan met enige kaliber kom skiet dit is goeie oefening vir uit vuis uit en vinnig skiet.
Maar 9.3mm en groter kalibers kwalifiseer vir die dag se kompetisie.
20 Skote vir die dag.
Verversings te koop deur die dag en daarna braai ons wat jy self moet voorsien ons voorsien die vuur en roosters.
Brink eie collerboks en stoele vir die braai na die tyd. Kinders en juniors welkom om te skiet ook dink hulle fooie is die helfte.
5km uit Bronkhorstspruit op Fred Everett BASA skietbaan.
Bring oormowwe en oog beskerming.
BASA skietdag 21 April 2018
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Dankie.
Sien julle daar!
Sien julle daar!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Eish ek mis ALWEER uit...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Ek weet nie of julle dit al lankal so doen nie maar dit is nogal oulik om mense so lus te maak vir die dingFrederik wrote:
Jy kan met enige kaliber kom skiet dit is goeie oefening vir uit vuis uit en vinnig skiet.
Maar 9.3mm en groter kalibers kwalifiseer vir die dag se kompetisie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Arnold almal is welkom om te deel op ons opwindende bane baie mense het nie groot kalibers nie en ons wys niemand weg nie.
Ons het wel net 'n reel as jy groot kaliber gaan skiet dat jy darem 'n standaard gewig koeel skiet en nie met 250gr in .416 gaan skiet nie.
Juniors kan met enige kaliber skiet wat hulle mee gemaklik is of koeelgewigte.
Ons het wel net 'n reel as jy groot kaliber gaan skiet dat jy darem 'n standaard gewig koeel skiet en nie met 250gr in .416 gaan skiet nie.
Juniors kan met enige kaliber skiet wat hulle mee gemaklik is of koeelgewigte.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Gister was weer groot sukses en 55 skuts het hulle beste probeer uit potensiale 20 punte het die topskut van die dag 15 aangeteken. Gemiddeld was hier rondom 8 hits.
4 bane 20 skote vir die dag.
Baan 1 - Fun baan.
Skiet een skoot oor chrony na klei beweeg na punt b dan laai 1 patron op 'n slag. Skiet golfbal, daarna speel kaart en water balon. My seun het my gat geskop op die ene waar ek net 2 hits het en hy 3.
Baan 2 - buffel storm baan.
Laai 2 rondtes skiet buffel teiken links kopskoot daarna buffel teiken regs hart. Laai weer twee skiet dan teiken regs weer hart skoot daarna moes jy op kniel posisie gaan terwyl die buffel storm en hom breinskoot toedien.
Baan 3 - buffels op verskilkende afstande.
Van 1 posisie kan jy laai soveel jy kan in die magasyn. Skiet 2 hartskote na verste buffel op 70 meter alles uit vuis.
Dan skiet twee skootte op buffel 50 meter brein en daarna 2 skootte op buffel brein op 30 meter. Alles moes in 35 sekondes gedoen word.
Baan 4 - buffel op verskillende afstande.
Laai twee van punt A skiet twee skoote na buffel brein op 70 meter. Beweeg na punt B wat 30 meter nader is laai weer twee en skiet weer na selfde teiken op buffel brein. Beweeg dan na punt C toe laai weer twee en vanaf 10 meter weer 2 brein skote.

Last edited by Frederik on Sun Apr 22, 2018 1:37 pm, edited 1 time in total.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Baan 1 die Fun Range.
Baan 2 Buffel storm baan.
Baan 3 Buffel Static baan tydlimiet 35 sekondes
Baan 4 Buffel Jaag Baan.
Baan 2 Buffel storm baan.
Baan 3 Buffel Static baan tydlimiet 35 sekondes
Baan 4 Buffel Jaag Baan.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Lekker man!
Die manne het mooi gemaak.
Sien julle in Mei!!!!!
Die manne het mooi gemaak.
Sien julle in Mei!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 21 April 2018
Dit is reg ja Deon 26 Mei selfde skietbaan net ander setup en dan natuurlik baie koeler.