270 loop wat moeg is.
-
Italianer-Afrikaner
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm
270 loop wat moeg is.
Goeie naand manne,
Ek soek so n bietjie raad asseblief.
My 270 Sauer 90 se loop is klaar geskiet. Ek moet nou n ander loop laat opsit. Wat stel julle voor? Moet ek bly by die selfde kalibre ens? Of wat is my opsies?
Ek hoor graag van julle.
Dankie voorlopig.
Groetnis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek soek so n bietjie raad asseblief.
My 270 Sauer 90 se loop is klaar geskiet. Ek moet nou n ander loop laat opsit. Wat stel julle voor? Moet ek bly by die selfde kalibre ens? Of wat is my opsies?
Ek hoor graag van julle.
Dankie voorlopig.
Groetnis
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Ek is bevoordeeld, maar dink 'n 7x64 sal 'n baie goeie vervanging wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Dit hang af van wat jy met die geweer wil doen. Is daar 'n gat in jou arsenaal wat 'n ander kaliber beter sal vul as 'n 270? Herlaai jy? Indien wel, is reeds ingerig vir die 270 en hoef nie nuwe dies en wat nog als te koop vir 'n nuwe kaliber nie.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Almal wat nie 'n 270 het het 'n gat in hul arsenaal
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Supacow wrote:Almal wat nie 'n 270 het het 'n gat in hul arsenaal
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Stem saam. Hulle het 'n gat wat net deur 'n 7x64 gevul kan word 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270 loop wat moeg is.
dink noggal 'n duk loop 270 kan mooi loop, as mens reeds als het vir hom, anders sou ek ook seker die 7mm kies net om te sien of hy regtig beter is. 
Punte vir die 270 is ook baie maklik om te kry.
Ek's nogal mal oor die fluted lope se looks.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Punte vir die 270 is ook baie maklik om te kry.
Ek's nogal mal oor die fluted lope se looks.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: 270 loop wat moeg is.
Ek beplan om 280AI te laat bou sodra my 270AI uitgeskiet is.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Italianer-Afrikaner
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Great! Baie dankie vir julle raad.
Waardeer dit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Waardeer dit!

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
dawie.liebenberg
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Dec 12, 2016 10:29 am
Re: 270 loop wat moeg is.
Net vir interresantheid...hoe het jy geweet jou loop is klaar?
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Manne, draai die Sauer mod 90 se loop in, of is hy gepress fit in die aksie soos van die Steyrs en sommige ander europese vervaardigers. ek is onder die indruk hy skroef nie in nie.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Sover ek weet skroef die Sauer 90 se loop in. Die loopprofiel laat egter nie baie ruimte vir terugstel toe nie. Hoor maar wat jou wapensmid te sê het.
Dink ook daaraan dat die Sauer 90 se sluitnokke agter op die grendel sit. Daar is dus baie elastisiteit in die aksie, wat veral dopleeftyd nadelig raak. Kies dus 'n kaliber waarvoor die doppe nie te skaars en duur is nie.
Enige van die 30-06-familie patrone sal goed voer uit die standaard magasyn. Die meer algemene opsies is 25-06, 270, 7x64 en 30-06.
Dink ook daaraan dat die Sauer 90 se sluitnokke agter op die grendel sit. Daar is dus baie elastisiteit in die aksie, wat veral dopleeftyd nadelig raak. Kies dus 'n kaliber waarvoor die doppe nie te skaars en duur is nie.
Enige van die 30-06-familie patrone sal goed voer uit die standaard magasyn. Die meer algemene opsies is 25-06, 270, 7x64 en 30-06.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 270 loop wat moeg is.
Al is die Steyr se loop ingepers, kan jy 'n skroefdraad in die aksie sny en die volgende loop normaalweg inskroef. 'n Vriend het 'n SSG 69 gehad wat so verander is en die geweer het baie goed presteer.Lamtjop wrote:Manne, draai die Sauer mod 90 se loop in, of is hy gepress fit in die aksie soos van die Steyrs en sommige ander europese vervaardigers. ek is onder die indruk hy skroef nie in nie.
