Goeie naand Vriende.
Ek het bietjie hulp nodig met n node. Indien iemand bq vir my sal kyk op Quickload.
100 grein punt.
Baie dankie
Sp
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180501/5cdd329982a43faf5c5c72e89ca75d8b.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
QL hulp met 243
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
QL hulp met 243
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: QL hulp met 243
jou data uitleg is wonderlik, maar jy sal ander doppe moet kry, die spoed verskille is te groot om regtig akuraat te werk, of jy sal al die doppe moet volume bepaal en 'n "lot" maak wat meer konstant is, maar 110fps is te groot verskil. Ekneem aan dis waarom jy nie antwoord kry nie.
ek as jy nie antwoord kry nie sal ekvanaand vir jou 'n "ballpark" gee
ek as jy nie antwoord kry nie sal ekvanaand vir jou 'n "ballpark" gee
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: QL hulp met 243
alecjohnson wrote:jou data uitleg is wonderlik, maar jy sal ander doppe moet kry, die spoed verskille is te groot om regtig akuraat te werk, of jy sal al die doppe moet volume bepaal en 'n "lot" maak wat meer konstant is, maar 110fps is te groot verskil. Ekneem aan dis waarom jy nie antwoord kry nie.
ek as jy nie antwoord kry nie sal ekvanaand vir jou 'n "ballpark" gee
Baie dankie.
Ek het n paar ladings getoets en op 41.5 darm n handpalm grote geskiet op 100 meter. Ek wil nou die TPL bq speel. Somchem wys dat dit ver oor die lading is wat ek mag skiet. Kan jy bevestig dat dit wel oraait is om voort te gaan met 41.5 of moet ek vir n laer node kyk? Ek het geen druk tekens gewaar nie.
Nogmaal baie dankie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp met 243
Het jy spoed gemeet met die hoër ladings? Het jy jou looplengte gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: QL hulp met 243
Ek het nog nie spoed gemeet met hoer ladings nie.tripodmvr wrote:Het jy spoed gemeet met die hoër ladings? Het jy jou looplengte gemeet?
Ek het my 308 so maklik reg gekry en gehoop ek sal selfde met 243 kan doen. Maar lyk maar daar is geen kortpad nie.
Ek sal maar chrony moet uitvat en van voor begin. Ek dink net ek koet na 87grein Vmax beweeg. En die 100 grein los.
Dan gaan ek kyk dat my dop volume selfde is. 2 ladings deur die chrony kry en dan data deurgee. Dan begin ons maar van voor af.
Baie dankie vir jul hulp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp met 243
Jy noem groefdraai van 1 in 11. As jy seker is daaroor kan dit die probleem met die langer 100gr koeëls wees. 'n 90gr in 243 is genoeg vir die jag van rooibok, blesbok en kleiner.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

