Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

Goeiedag lede
Vertrou dit gaan goed met julle elkeen.
Ek het iets vreemds beleef met die eerste fase van lading ontwikkeling met my Howa Model 1500 Hog Hunter met Hogue kolf.
Die Hogue kolf is vol lengte gevul en "rigid" gemaak met Epidermix in die voorend (oor die ribbes en die holtes van die aluminium geraamte). Die loop is gefloat (meer as wat dit was uit die fabriek uit).
Ek het agtergekom tydens ontwikkeling oor n X-bag dat die eerste skoot baie hoog en regs print van die opvolgende 4 skote met die selfde lengte en dryfmiddel "charge" (ek het groeperings van 5 geskiet).
Die eerste skoot van elke 5 skoot string het so 3 tot 4" hoog en so 1" regs geprint op 100m... die opvolgende 4 skote het mekaar gesny so 3 tot 4" laag en 1" links van die eerste skoot af...
Ek vermoed dat daar iewers n druk punt tussen die kolf en loop is wat daai effek het op die groepering.
Is daar iemand wat dit kan bevestig?
Ek kan wel nog so 2mm per kant van die barrel channel uithaal en nog so 1mm onder die loop (tot en met die knocks se bedding).

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Kyk of 'n waster voor op die voorste bout se pilaartjie nie 'n groter gaping gee nie. Baie makliker as om die kolf weg te skuur. Kyk ook mooi hoe jy die voorlaai op die X bag sit.
Skiet jy elke keer met 'n skoon loop, of maak dit nie hier saak nie?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Goeiedag,tripodmvr wrote:Kyk of 'n waster voor op die voorste bout se pilaartjie nie 'n groter gaping gee nie. Baie makliker as om die kolf weg te skuur. Kyk ook mooi hoe jy die voorlaai op die X bag sit.
Skiet jy elke keer met 'n skoon loop, of maak dit nie hier saak nie?
Dankie vir u terugvoer.
Die is na 20 skote deur n splinternuwe loop... So dit is wel die "teething" fase van die geweer.
Ek het die X-bag dwars gedraai en bo oor hom geskiet en dinge het verbeter... wat my laat dink die bokant van die barrel channel "knyp" toe as die geweer se voorlaai in die X-bag se gleef gelê word.
Die enigste manier om dit te verhoed imo is om rondom die barrel channel bietjie materiaal weg te neem.
Ek sal ook verseker kyk daarna om die voorste aksie skroef op die voorste pillar teen 'n washer vas te trêk om die loop 'n exaggerated en clear lift te gee vanaf die bodem van die voorlaai.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Sal 'n druk punt net 1 flyer gee? Kan moontlik ook 'n koue loop wees? Volg Oom Marius se raad dan toets jy 1 ding op 'n slag. Die washer is 'n goeie idee en sodoende kan mens dan moontlikhede begin elimineer.
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Dit het presies dieselfde gedoen met die 40gr s335 agter 168gr koeël net voor die vorige lading wat ek geplaas het (40.3gr s335).Malan123 wrote:Sal 'n druk punt net 1 flyer gee? Kan moontlik ook 'n koue loop wees? Volg Oom Marius se raad dan toets jy 1 ding op 'n slag. Die washer is 'n goeie idee en sodoende kan mens dan moontlikhede begin elimineer.
Sien prentjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Ok wel dit elimineer alreeds my koue loop teorie. Try die washer dan laat weet jy.
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Ek gaan beslis so maak en terugvoer gee. Ek wil net seker maak die waster se byvoeging lei nie tot kontak met die kolf op die boonste gedeelte van die barrell channel se wande nie.Malan123 wrote:Ok wel dit elimineer alreeds my koue loop teorie. Try die washer dan laat weet jy.
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag
Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Max, ek het 2 hogue kolwe op. N 204 varmint en n 6.5AI die 6.5 het die dunloop. Ek het altwee se voorlaaie vol steenvas gepak. Maar voor dit het ek met growwe skuurpapier die loop kanaale gied oop geskuur sodat daar baie spasie is. Hulle skiet baie moo.
Jammer ek kan nou nie meer help nie.
Jammer ek kan nou nie meer help nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Daardie waster is soos Viagra. Heelwat wat die loop optel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
My 223 doen dit ook met eerste skoot uit n skoon loop. Daarna, gebeur dit nie weer nie.tripodmvr wrote:
Skiet jy elke keer met 'n skoon loop?
Welliswaar nie soveel nie soos jou geweer nie, maar hy doen dit konstant as ek die loop goed geskrop het.
Jy sê jy is nog besig met "teething" probleme op n nuwe loop. As jy wel die loop skoonmaak tussen stringe(loop inbreek), is dit nie dalk waar jou probleem lê nie?
Groetnis
Philip
Philip
- Max Rossle
- Sr. Member

- Posts: 322
- Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm
Re: Aanduidiging van druk punt tussen kolf en loop
Interessante ding.. het die loop kanaal heelwat oopgemaak (materiaal verwyder van bokant van loop kanaal) en die geweer skiet nou konstant die bogeplase groepering op 100m sonder "flyers"... Nice as dinge uitwerk...