My seun stel belang om betrokke te raak in skool windbuks pistool skiet.
Ek het reeds die jaar vir hom ‘n 9mm gekoop en wil nie nou te veel geld op ‘n nuwe lug-pistool uitgee as dit hom nie op die ou end ook help met die 9mm nie.
Derhalwe is ek op soek na ‘n 4.5 lug-pistool wat geskik is vir skool kompetisies.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Gesoek 2de Handse Windbuks Pistool
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm