Gemsbokke te jag

Post Reply
Plant
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm

Gemsbokke te jag

Post by Plant »

Goeie more almal.

Ons het 20 Gemsbok bulle om te laat jag te Schweizer Reneke, Noordwes provinsie.

Jagte sal plaasvind vanaf begin Junie tot einde Julie.

Indien belangstel, epos my by hendrikjvre@nedbank.co.za of whatsapp by 071 400 sewe dubbel een 9.

Byvoorbaat dankie.

Groete.

Plant.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Gemsbokke te jag

Post by Malan123 »

Wil jy nie sommer die prys hier op die draad gooi nie?
Plant
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm

Re: Gemsbokke te jag

Post by Plant »

Doodreg.

Sorry ek is maar nuut in die besigheid, en tas maar nog so bietjie rond.

Slegs bulle beskikbaar - R4550 Excl.

Groete.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Gemsbokke te jag

Post by Nella »

Goeie prys
Just smile and wave boys >:D
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Gemsbokke te jag

Post by Malan123 »

Dankie, dit maak dit makliker vir die manne wat naby jou is. Dit is goeie prys
Plant
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm

Re: Gemsbokke te jag

Post by Plant »

Goeie dag Lede, vanjaar wil ek bietjie vroeer adverteer om sodoende die seisoen beter te gebruik.

Gaan die prys verander na R5000/bok - Manlik of vroulik.

Verblyf/dag fooie teen R400 p/p, ingesluit is vervoer op die plaas/Jag bakkie, en die afslag van die bok, hang in koelkamer, en dan oornag.

Kontak besonderhede is nog dieselfde as bo.

Groete
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Gemsbokke te jag

Post by william007 »

Hello Plant. hoe ver is julle plek van kom ons se kimberley. Ek het manne wat wil gemsbokke jag. hier by ons.
of better ek sal jou boodskap stuur.
Post Reply