2018 Jag fotos
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
2018 Jag fotos
More almal.
Die Seisoen is oop en ek sien nog nie regtig fotos en stories van bokke wat geskiet is nie?
Wat gaan aan?
Ek self het nognie geskiet eerlikwaar weet ek nie hoekom nie....
Gooi julle fotos hier dat ons jaloers kan raak en ek my sokkies optrek en veld toe gaan!
Groete KH

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jag fotos
3006 110gr Vmax 80m naby Vrede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 2018 Jag fotos
Musina trippie.
Was baie trots op my kroos, elkeen 'n het Blouwildebeesbul met een bladskoot platgetrek, 30-06, 180gn Accubond teen 2565 fps.
Pappa moes maar terugstaan, maar dit was 'n voorreg.
Groete
Was baie trots op my kroos, elkeen 'n het Blouwildebeesbul met een bladskoot platgetrek, 30-06, 180gn Accubond teen 2565 fps.
Pappa moes maar terugstaan, maar dit was 'n voorreg.
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by J le Roux on Thu May 10, 2018 11:05 am, edited 4 times in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 2018 Jag fotos
Ek en my vrou het middel April ons rekening gaan oopmaak net buite Jagersfontein. Dit was haar eerste jag en ons het die nodige tyd op die skietbaan deurgebring om haar gemaklik te kry met my 22-250 voor sy haar eerste bok gaan aandurf.
Howa 22-250, 123m, Peregrine 50gr VRG5 @ 3512 vt/s. Tussen die oog en die oor (moes die oë terugdruk vir die foto
) en toe haal sy sommer met so bietjie hulp self pens ook uit.
Nie lank daarna maak die Springbok rammetjie die fout om net duskant 80m haar nuuskierig aan te staar. Nog 'n hou op die helmet..... om te sê ek was baie trots is 'n understatement
Maar.... ek het ook begin wonder of ek nie maar eerder my geweer moet bêre nie. Na 2 sulke skote kon ek die druk voel
Sako 308, 155gr Berger VLD Hunting @ 2615 vt/s, 380m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 2018 Jag fotos
Selfde 308 resep as in vorige post, 142m
Deur die loop van die dag het ek 2 Springbokke en 2 Blesbokke platgetrek, Marlene het 2 Springbokke en 4 Blesbokke laat bakkie ry. Sy het ook besluit my 22-250 is nou haar geweer.
Ek sal die roer met 'n glimlag afstaan
Ons vlge jag is geboek vir middel Junie, die keer in die Karoo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jag fotos
Ons jagtogte soveer vir die jaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: 2018 Jag fotos
sjoe baie geluk almal. baie mooi diere
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Goeie dag
Het die week n paar jagters gehad , baie lekker klomp manne by mekaar en baie lekker saam die manne gejag.
Die manne kan skiet en het baie respek vir die natuur.
Hier gejag waterval safaris Kimberley omgewing.
Het die week n paar jagters gehad , baie lekker klomp manne by mekaar en baie lekker saam die manne gejag.
Die manne kan skiet en het baie respek vir die natuur.
Hier gejag waterval safaris Kimberley omgewing.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Manne lekker ontspan na n harde jag en ver stap.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 2018 Jag fotos
Hier nog van so paar wat die manne plat gemaak het.
Lekker jag manne.
Lekker jag manne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: 2018 Jag fotos
william kan jy dalk n pryslys gee? ek soek n mooi eland as jy dalk het of van weet.william007 wrote:Hier nog van so paar wat die manne plat gemaak het.
Lekker jag manne.
Groete KH
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2018 Jag fotos
Nie die beste van fotos nie maar my swaarste BWB nog.
146.5kg karkas.
404 het hom op die plek neergesit.
146.5kg karkas.
404 het hom op die plek neergesit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 2018 Jag fotos
DWB daai is n duk bul!
Lyk my die blouwildebeeste gaan swaar trek die jaar...
Koei so twee weke terug geskiet. . Die is die jong bullietjie van die naweek. .
Lyk my die blouwildebeeste gaan swaar trek die jaar...
Koei so twee weke terug geskiet. . Die is die jong bullietjie van die naweek. .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2018 Jag fotos
My 204 Ruger ingelyf met twee mooi rooibok ramme die groot ene saam my in die foto is ook my swaarste rooibok wat ek nog ooit geskiet het 42kg uitgeslag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 2018 Jag fotos
DWB jyt ook net net enough gun gebruik 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2018 Jag fotos
Hehehehehe net net jaSupacow wrote:DWB jyt ook net net enough gun gebruik
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: 2018 Jag fotos
Paar mooi diere hier bo. Maak 'n man lus.
Ruben het 'n on beplande SWB met sy oupa se 308 geskiet op 180 meter.
Was 'n mooi skoot. Koei het net daar geval. Hy moes ook vir sy oupa 'n hoender haan afhaal wat hy vir een van die werkers belowe het.
Kop skoot met die .22 Sien uit na ons jag in Junie maand.
Ruben het 'n on beplande SWB met sy oupa se 308 geskiet op 180 meter.
Was 'n mooi skoot. Koei het net daar geval. Hy moes ook vir sy oupa 'n hoender haan afhaal wat hy vir een van die werkers belowe het.
Kop skoot met die .22 Sien uit na ons jag in Junie maand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2018 Jag fotos
Goeie werk Ruben.
Jy skiet verseker beter as jou pa.
Jy skiet verseker beter as jou pa.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2018 Jag fotos
Bitter mooi bok daai!Frederik wrote:My 204 Ruger ingelyf met twee mooi rooibok ramme die groot ene saam my in die foto is ook my swaarste rooibok wat ek nog ooit geskiet het 42kg uitgeslag.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2018 Jag fotos
Dankie Capt sy lyf is ook so groot dat die horings niks spesiaal lyk nie maar het tog 23" gemeet.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: 2018 Jag fotos
17" Blesbok met die 300 Weatherby geskiet en toe die SWB met 143gr Eldx in die Creedmoor. Baie impressed met die Eldx'e
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... a9f8b5.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 0c069a.jpg[/IMG]
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... a9f8b5.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 0c069a.jpg[/IMG]
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 2018 Jag fotos
Hi Martin,Trompie wrote:17" Blesbok met die 300 Weatherby geskiet en toe die SWB met 143gr Eldx in die Creedmoor. Baie impressed met die Eldx'e
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... a9f8b5.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 0c069a.jpg[/IMG]
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Hoe ver was die swb en kon jy die koel herwin.
Mooi gemaak mater.
Groete
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: 2018 Jag fotos
Welgedaan!Trompie wrote:17" Blesbok met die 300 Weatherby geskiet en toe die SWB met 143gr Eldx in die Creedmoor. Baie impressed met die Eldx'e
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180511/e72701f04397b1858680591b65a9f8b5.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180511/37fe4072fd2cea6ec07153c3350c069a.jpg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: 2018 Jag fotos
Jacques hy was 208m en quartering to so effens gestaan. So ek moes bietjie blad tref om die vitals raak te kon skiet maar die skoot is regdeur hom. Mantel het agter gebly aan die anderkant maar die lood is deur. (Koeel op wit papier)JacquesT (Stompe) wrote:Hi Martin,Trompie wrote:17" Blesbok met die 300 Weatherby geskiet en toe die SWB met 143gr Eldx in die Creedmoor. Baie impressed met die Eldx'e
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... a9f8b5.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 0c069a.jpg[/IMG]
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Hoe ver was die swb en kon jy die koel herwin.
Mooi gemaak mater.
Groete
Daar was nog groot wildebees geskiet op 188m reg van voor in die kuiltjie. Hyt net gaan sit en omgeval. Selfde gemaak as my koeel. (Koeel op my hand)
Dink die spoed is nog baie hoog dus die separation.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... cc42f2.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 04d782.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 64fc1c.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... f3125f.jpg[/IMG]
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2018 Jag fotos
Lekker Trompster, eks bly daai 300 skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.