Ek is opsoek na voorste visier van Gamo Deltamax , wat ek present gekry het minus die genoemde visier
Miskien le dit ongebruik op u rak.
Of by watter wapensmid kan dit opgesit word in Pretoria ?
Gamo Deltamax voorste visier
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Gamo Deltamax voorste visier
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Gamo Deltamax voorste visier
Kittedout.co.za mag dalk he of probeer die vlooi mark langs die Kolonade sentrum
Skiet bly maar lekker
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Gamo Deltamax voorste visier
Ek kan moontlik help.
Watter buitemate is die loop?
Watter buitemate is die loop?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Re: Gamo Deltamax voorste visier
Baie dankie Klein Chris en Airhunter .
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
