Ek het in Januarie se SA jagtes boekie gelees van 'n boer wat vir Jannie die bobejaan in gespan het om sy boerbokke op te pas. Die maat werk vir twee snye bruin brood en 'n appel 'n dag. Staak nie, kom nie laat nie, wil nie meer geld he nie en verkoop nie klein bokkies skelm nie. Hy sal ook verbeete veg vir sy trop bokke.
Jy kan sien aan die fotos dat bob se kind is nog jonk.
Ek sal graag wil weet hoe die boer hom geleer het? Ek weet ook nie of dit dalk wolf in skaap klere is nie / bobbejaan klere?
Bob as bok wagter
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Bob as bok wagter
Groete
M
Fear the Government that fears your guns!

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Bob as bok wagter
Mountainman
Jy leer nie daai meneertjies om bokwagter te speel nie. Die outjie het tien teen een van sy ma af geraak en die bokke aangeneem as sy trop.
Ek weet ook van so 'n jong bobbie daar uit my grootword w?reld daar in die agter, agterw?reld (Namakwaland), wat beeswagter gespeel het oorlat hy van sy magoed af wegeraak het. Ta het egter nie lank gebly nie. Het seker weer die trop gevind. Daar is ou stories in daardie geweste wat dui dat bob se tjent tot in sy gryse ou dae, bokwagter speel.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: Bob as bok wagter
Caller,
Dit kan voordele he om bob se kind te leer om allerhade dinge te doen. Dit gaan baie goedkoper wees as ons huidige baie lui en duur werkers!

Dit kan voordele he om bob se kind te leer om allerhade dinge te doen. Dit gaan baie goedkoper wees as ons huidige baie lui en duur werkers!
Groete
M
Fear the Government that fears your guns!
M
Fear the Government that fears your guns!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Bob as bok wagter
Mountainman
Daar praat jy nou waar.
Ek het ook daai artiekel van die bob bokwagter gelees. Weet jy dit was vir my so mooi om die foto te sien waar die outjie met sy betaling in die hand sit, 'n eerlike dag se harde werk gedoen en sy ou karige loointjie eerbiedig en tevrede in ontvangs geneem, soner 'n gemor of 'n Mandelavastrap.
Nee my ou mater die mens kan maar net na ons dierefriende kyk en leer.
Caller
Daar praat jy nou waar.
Ek het ook daai artiekel van die bob bokwagter gelees. Weet jy dit was vir my so mooi om die foto te sien waar die outjie met sy betaling in die hand sit, 'n eerlike dag se harde werk gedoen en sy ou karige loointjie eerbiedig en tevrede in ontvangs geneem, soner 'n gemor of 'n Mandelavastrap.
Nee my ou mater die mens kan maar net na ons dierefriende kyk en leer.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am