Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
-
Andre121
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 17, 2018 9:17 am
Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Goeie dag
Is daar enige iemand wat weet van goeie jag plase is die wes kaap omgewing?
Baie dankie
Is daar enige iemand wat weet van goeie jag plase is die wes kaap omgewing?
Baie dankie
Tikka 30-06
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Andre, ek sien jy is nuut hier.
Miskien moet jy jouself net voorstel. Waar jy woon, waarmee jy skiet, ens.
As jy dit reeds gedoen het, vra ek om verskoning, maar ek kon dit nie opspoor nie.
Miskien moet jy jouself net voorstel. Waar jy woon, waarmee jy skiet, ens.
As jy dit reeds gedoen het, vra ek om verskoning, maar ek kon dit nie opspoor nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Laas naweek bitter lekker daar gejag.joe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
-
bsaaiman
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Soek die plaas Simonskloof.com hulle is so 2.5 uur uit die Kaap
B.
B.
Last edited by bsaaiman on Thu May 17, 2018 12:10 pm, edited 1 time in total.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Is daardie nommer korrek? Die man (engels) weet nie waarvan ek praat nie.ruaanb wrote:Laas naweek bitter lekker daar gejag.joe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Dr Smuts se plaas se naam is Little England. Al lekker gejag daar. So 60km van Beaufort Wes.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
joe rocket wrote:Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
https://www.javatpoint.com/fullformpages/images/lmao.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
As mens net die korrekte nommer het ja...joe rocket wrote:Vra hom daar waar hy luiperds jag. Hy is engels maar hy verstaan afrikaans.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
inderdaad 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Daai is die korrekte nr.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Mens sukkel baie om daai jakke te jag, die Elpacas wat saam met die springbokke hardloop jaag alle ongediertesjoe rocket wrote:Dr Smuts 083 324 3344 het lekker plaas met springbokke vir R600. Hy neem snags jagters uit vir jakkalsjag vir geen ekstra kostes nie.
weg...
So ook is die anatool geleer rooikat en jakkals oppas...
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Ek het so ruk terug met die Dr gesêls, klink my hulle gaan die jakke nou dart en relocate 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Hier is sy werk nr vra net vir dr. Leopard Smuts.
028 7132445. Regtig n mooi plaas.
028 7132445. Regtig n mooi plaas.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Die mods moet hier ingryp! Klomp ouens wat hierdie nuwe ou nie goed behandel nie!! 
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Oom. Ek het so half en half nie baie simpatie vir die ouens wat net hier aankom opsoek na jagplek in die winter nie. Maar ek dink hier is ou lede ook wat dr. Smuts gekontak het vir jag plek.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Hulle behoort van beter te weet.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
paar boodskappies gekry lol
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
...en dit was 6 weke gelede al 1 April!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
lig loop vir daai sanitere ingenieur
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Sommer 'n klomp boolie.ruaanb wrote:lig loop vir daai sanitere ingenieur
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Kyk na ons webtuiste - www.wetdog.co.za vir lekker Karoo jag net buite Beaufort Wes.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Ek sit en giggel soos n laerskool meisie 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.