Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Weet nie hoe waar dit is nie,maar iemand het vertel dat die boere van die omgewing glo n paar
karkasse van gevangde diere voor hulle plaas hek gaan afgelaai het...
karkasse van gevangde diere voor hulle plaas hek gaan afgelaai het...
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
En Boesman vat die gat, hy is oor die halflyn en hy systap 9 man op jaracal, hy's oor die kwartlyn en pass vir Andre, en hy druk hom!Capt. Oblivious wrote:Ek sit en giggel soos n laerskool meisie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Oor die druk weet ek nie....dink Andre gaan fumble as hy pryse sien.Chevvy SS wrote:En Boesman vat die gat, hy is oor die halflyn en hy systap 9 man op jaracal, hy's oor die kwartlyn en pass vir Andre, en hy druk hom!Capt. Oblivious wrote:Ek sit en giggel soos n laerskool meisie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
En die bokke bly agter die pale!ruaanb wrote:Oor die druk weet ek nie....dink Andre gaan fumble as hy pryse sien.Chevvy SS wrote:En Boesman vat die gat, hy is oor die halflyn en hy systap 9 man op jaracal, hy's oor die kwartlyn en pass vir Andre, en hy druk hom!Capt. Oblivious wrote:Ek sit en giggel soos n laerskool meisie
-
Andre121
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 17, 2018 9:17 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
PWV wrote:Die mods moet hier ingryp! Klomp ouens wat hierdie nuwe ou nie goed behandel nie!!
Hi PWV
Ek bly in bloubergstrand, het so 3 jaar terug af kaap toe getrek, Jag al omtrent so 15jaar en het al die hele Noordlike provinsies vol gejag.
Ek is opsoek na lekker plase wat ek elke jaar kan gaan jag is nie meer lus om 800km te ry vir n paar bokke nie.
Enige hulp sal waardeur word,
Tikka 30-06
-
Andre121
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 17, 2018 9:17 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Jag gemeenskappe staan gewoonlik saam, Lyk my nie in die weskaap nie.
Tikka 30-06
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Weskaap staan ook saam. Word deel van die gemeenskap dan sal jy sien.Andre121 wrote:Jag gemeenskappe staan gewoonlik saam, Lyk my nie in die weskaap nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Verseker, veral as jy n nuwe lid is en jouself gaan voorstel soos die forum reëls vereis.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Hier moet ek met jou verskil. Hier is manne wat ek van geen kant af ken nie wat my in hulle huise genooi het en uit hulle pad gegaan het om my te help, jy sal verseker gehelp word, maar soos hulle sê kom praat eers bietjie saam en stel jouself voor dan maak die manne se harte vinnig oop.Andre121 wrote:Jag gemeenskappe staan gewoonlik saam, Lyk my nie in die weskaap nie.
Ongelukkig is Jagplase hier in die Weskaap maar skaars en bietjie aan die duur kant, ek ry Ooskaap toe vir my jag, maar ek het nie 'n probleem om een keer per jaar soontoe te ry vir 'n jag. Google bietjie The Vale in die Karoo (Net so buite B-Wes). Hy is een van my kliente en het 'n jag plaas, ek dink net hy vat groepe in en sy pryse is ook nie van die goedkoopste die laaste keer wat ek navraag gedoen het, maar miskien kan hy dan vir jou 'n plaas se kontak besonderhede gee wat klein groepe invat.
Hoop jy kom reg.
Groete
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Andre, daar is redes waarom jy jouself moet voorstel hier op die forum. (Kyk by die "Board Index", dan "post" jy op die regte plek waar jy jou kan voostel).Andre121 wrote:Jag gemeenskappe staan gewoonlik saam, Lyk my nie in die weskaap nie.
Hier is te veel "fly-by-nights" wat hier inloer, by uitstek net tot voordeel van hulself.
Soos die manne hier noem, as jy deel word van die jaracal-familie, sal hulle uit hul pad gaan om jou te help.
Ek sal maak of ek nie die aantyging teen Weskaap-mense gelees het nie!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Andre jy gaan sukkel om hierdie jaar in die Weskaap te jag. Ek jag by twee plase in die Weskaap en weens die droogte word daar nie vanjaar gejag nie. Gaan vanjaar Ooskaap toe.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Andre121
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 17, 2018 9:17 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Hi Manne
Jammer het nie die reels geken nie, ek trek trug oor die gemeenskap,
Ek het twee plase gekry wat die jaar jag maar die verblyf pryse is taamlik duur, hulle wilds pryse is nie vir my te sleg nie.
Ek sal ook nie omgee om bietjie verder te ry nie weet net nie waar mens jag naby die area nie die naaste plaas wat ek ken is 1800km vanaf die kaap.
Is daar meer reels waarvan ek moet weet net vir die toekoms?
Ek glo ook dat ek nie sommer net jag plase se details uitgeee nie vir die Flyby night ouens nie.

Hi SpringkuduSpringkudu wrote:Hier moet ek met jou verskil. Hier is manne wat ek van geen kant af ken nie wat my in hulle huise genooi het en uit hulle pad gegaan het om my te help, jy sal verseker gehelp word, maar soos hulle sê kom praat eers bietjie saam en stel jouself voor dan maak die manne se harte vinnig oop.Andre121 wrote:Jag gemeenskappe staan gewoonlik saam, Lyk my nie in die weskaap nie.
Ongelukkig is Jagplase hier in die Weskaap maar skaars en bietjie aan die duur kant, ek ry Ooskaap toe vir my jag, maar ek het nie 'n probleem om een keer per jaar soontoe te ry vir 'n jag. Google bietjie The Vale in die Karoo (Net so buite B-Wes). Hy is een van my kliente en het 'n jag plaas, ek dink net hy vat groepe in en sy pryse is ook nie van die goedkoopste die laaste keer wat ek navraag gedoen het, maar miskien kan hy dan vir jou 'n plaas se kontak besonderhede gee wat klein groepe invat.
Hoop jy kom reg.
Groete
Ek het pryse by hom gekry al en lyk nie so sleg nie maar ja hy vat groot groepe, ek sal hom n lui gee en hoor oor die kleiner plase,
Baie dankie
Tikka 30-06
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Kyk na die reëls oor die verkoop van items. Jy moet so tydjie lank lid wees en darem al 'n bydrae gemaak het. Hier vat ons mekaar op die woord en vertrou mekaar. Help baie as die manne jou eers leer ken.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
lag...sluk...haal asem...lag (kannie glo ek het die draad gemis nie!)
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Lees jy maar stadig,Swys14?

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Ek wonder of Swys14 in die Vrystaat woon - het gehoor hulle is altyd agter (stadig) 
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Manne, Manne,
Moet erken ek het lanklaas effe geroofkyk op die forum, maar die een het ek effens geniet, al was dit so ten koste van "arme"
Andre en die "geagte" Dr.
PS wat is die luiperd jag koste toe!!?
Groete uit die Namakwaland
Moet erken ek het lanklaas effe geroofkyk op die forum, maar die een het ek effens geniet, al was dit so ten koste van "arme"
PS wat is die luiperd jag koste toe!!?
Groete uit die Namakwaland
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Ek is seker Joe kan die nuuste nommer vir jou verskaf dan kan jy gerus bel en uitvind. Ek het so paar weke terug iets gesien van R1000 Takbokke of so iets.Francois Hugo wrote: Fri Jun 25, 2021 3:18 pm Manne, Manne,
Moet erken ek het lanklaas effe geroofkyk op die forum, maar die een het ek effens geniet, al was dit so ten koste van "arme"Andre en die "geagte" Dr.
![]()
PS wat is die luiperd jag koste toe!!?![]()
![]()
Groete uit die Namakwaland
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag Plaas naby beaufort wes/oudtshoorn
Francois Hugo wrote: Fri Jun 25, 2021 3:18 pm Manne, Manne,
Moet erken ek het lanklaas effe geroofkyk op die forum, maar die een het ek effens geniet, al was dit so ten koste van "arme"Andre en die "geagte" Dr.
![]()
PS wat is die luiperd jag koste toe!!?![]()
![]()
Groete uit die Namakwaland
Daai boom hugger vra nou R999. 99.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.