Mooi Kalahari Gemsbokbul...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Goeie môre...
Ek het vir Myburgh gister Kalahari toe gevat om 'n mooi gemsbokbul te gaan skiet....maar die reëlings in die veld neem toe 'n ander wending...toe ons kyk of die gewere regskiet op papier kom Myburgh na my toe en sê vir my hy wil graag hê ek moet die bok skiet omdat hy op die laaste paar jagte als geskiet het...sit nogal 'n knop in 'n pa se keel as 'n mannietjie van 9 jaar oud jou die geleentheid gee om 'n gemsbok te skiet....dadelik gryp ek die geleentheid met beide hande....
Hier is paar kiekies...
Groetnis
Ek het vir Myburgh gister Kalahari toe gevat om 'n mooi gemsbokbul te gaan skiet....maar die reëlings in die veld neem toe 'n ander wending...toe ons kyk of die gewere regskiet op papier kom Myburgh na my toe en sê vir my hy wil graag hê ek moet die bok skiet omdat hy op die laaste paar jagte als geskiet het...sit nogal 'n knop in 'n pa se keel as 'n mannietjie van 9 jaar oud jou die geleentheid gee om 'n gemsbok te skiet....dadelik gryp ek die geleentheid met beide hande....
Hier is paar kiekies...
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben Remington on Sun May 20, 2018 9:45 am, edited 2 times in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mool Kalahari Gemsbokbul...
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mool Kalahari Gemsbokbul...
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Geluk!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Mooi bul daai geluk!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Soos altyd pragtige fotos. Baie mooi bul.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Lekkerrrrr
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
mooi man!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Mense maar daai veld is mooi! En die gemsbok ook!
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Ai verlang ek darm nou na my skool jare...
Mooi bul, baie geluk.
Sent from my F8331 using Tapatalk
Mooi bul, baie geluk.
Sent from my F8331 using Tapatalk
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Lyk altyd lekker die fotos wat jy so plaas.
Mooi bul daai
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Mooi bul daai
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Baie mooi bul, Ben!! Geluk! Die veld is 'n lus vir die oog.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Sjoe daai fotos van die veld, dit lyk baie mooi en sit 'n man sommer vinnig agter op die bankie met 'n koue windjie in die oë. Geluk met die mooi bul.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Mooi Bul geluk
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Baie dankie aan almal...ons is bevoorreg om in hierdie deel van die land te bly...
Groetnis
Groetnis
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Baie mooi bul, geluk
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Baie geluk. dit is n Bul van n Bul. Jou hondjie het egter my hart gesteel. Onthou jy die gevoel op skool as jy na daardie mooi aster kyk en jy weet sy gaan nooit joune wees nie? Daai hondjie doen dit aan my. En baie mooi fotos ook.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
airhunter wrote:Onthou jy die gevoel op skool as jy na daardie mooi aster kyk en jy weet sy gaan nooit joune wees nie?
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Mooi duk bul daai...geluk
Maak n pa se bors swel met trots as die jongman so volwasse en onselfsugtig op tree.
Maak n pa se bors swel met trots as die jongman so volwasse en onselfsugtig op tree.
Just smile and wave boys 
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Mooi Kalahari Gemsbokbul...
Pragtige bul, baie geluk aan die jagter