BASA skietdag 26 Mei 2018
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
BASA skietdag 26 Mei 2018
Op 26 Mei op Fred Everett skietbaan in Bronkhorstspruit is die volgende BASA skietdag.
Almal is welkom juniors, seniors, veterane, dames en mans.
Bring jou bos jag geweer of jou boks swaargewig kaliber en kom kyk hoe vinnig en hoe goed jy ons teikens kan raakskiet van diere wat trap en byt.
R300 vir nie lede
R150 vir veterane en juniors
Lede R150 soos gewoonlik.
Bring kampstoel en coolboks met vleis saam vir na die tyd se kuier en braai. Kos en drinkgoed sal verkoop word deur die dag.
Sal opdateer sodra ek meer info het oor die dag se baan uitleg.
http://bigbore.org/members/pre-booking-for-non-members/
Nie lede kan hier hulle plekke kom boek.

Last edited by Frederik on Sun May 27, 2018 12:39 pm, edited 2 times in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Kan dit darem weer die keer bywoon!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Voel of jy laasjaar laas daar was????
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Omtrent!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Gaan weer lekker besige dag wees more, 20 skote 4 bane en daar het 71 skuts klaar registreer.
Sal kyk of ek weer videos en fotos kan neem om te deel.
Sal kyk of ek weer videos en fotos kan neem om te deel.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Genade wat 'n dag was dit nie 83 skuts seker die meeste ooit op ons Mei maand skietdag.
Ons eie Hugo van Jaracal het gister die eerste plek gevat met sy 416 Ruger baie geluk aan jou. Die bane was groot pret en die skote het lekker geklap op 2 van bane omdat twee skuts gelyktydig skiet.
Volgende dag op ons kalender is 1 Sept op Ellisras Vuurwapen fees dan 8 Sept weer op ons Bronkhorstpruit baan.
Ek sal kyk of ek weer videos kan laai deur die week.

Last edited by Frederik on Sun May 27, 2018 12:38 pm, edited 1 time in total.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Lekker Frederik, klink of julle dit baie geniet het.
gooi n paar fotos, video's gaan natuurlik nice wees.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
gooi n paar fotos, video's gaan natuurlik nice wees.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Dankie Frederik vir julle harde werk. Was weereens vrek lekker gewees. Die "PH + Client" baan was baie interessant gewees en die stormende seekoei het n paar manne gebyt en getrap!
Geluk aan Hugo wat puik geskiet het!
Geluk aan Hugo wat puik geskiet het!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Lekker manne!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Soos belowe die videos van die bane van Saterdag ek het ongelukkig nie tyd gekry om baan 1 af te neem nie.
Baan 1 was die plainsgame baan, Bastergemsbok, klipspringer, sebra en hiena almal hart skote.
Laai een skiet oor Chrony op sebra.
Daarna op punt B laai 3 rondtes en skiet die ander 3 diere
Baan 2 die seekoei baan,
Laai twee rondtes op die fluit skiet kop en hart op seekoei wat dwars staan.
Beweeg na punt B laai weer twee rondtes skiet seekoei kopskoot op die skoot begin hy storm vir nog 'n breinskoot.
Baan 3 Buffel baan,
Laai twee rondtes op die fluit skiet buffel hart en kop en beweeg na punt B
Laai weer twe rondtes en skiet buffels alwtwee eenskoot kop alleen.
Baan 4 leeubaan 8 skote,
2 Manne op eenslag elkeen skiet op syn eie teikens teiken nommer 1 of twee.
Punt A laai twee rondtes skiet leeu hart en kop beweeg na punt B
Laai twee rondtes skiet leeu in koelte kop en hart beweeg na punt C
Skiet ander leeu in koelte kop en hart. bweeg na punt D
Laai weer twee rondtes en skiet leeu brein skote x 2.

- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Frederik, dankie vir julle manne wat weereens n moerse lekker dag aanmekaar gesit het.
Groete H
Groete H
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA skietdag 26 Mei 2018
Dankie Hugo, vir die deel van die video op baan 1.
Manne kyk hoe hanteer Hugo die Pro sy 416 Ruger.