Net biedjie vir idees....gee gerus insette
Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Middag manne ek hier in die Zip file n excel spreadsheet create om sommer net so paar kalibers te check ek is eintlik op soek na n idee vir n lekker long range cal wat nie te kwaai die loop gaan uit brand nie en wat mens gereeld kan skiet.
Net biedjie vir idees....gee gerus insette
Net biedjie vir idees....gee gerus insette
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Finder,
Jy is nou in n lekker boot. Ons is mos maar altyd opsoek na die nuwe beste kaliber.
As ek jou raad kan gee. Besluit eers watter tipe lang afstand jy wil doen. Bv wil jy jag tot op 1000meter, wil jy F klas skiet, wil jy PRS tipe skiet doen waar afstand nie gegee word nie, maar self gerange moet ens. Gaan jy die geweer baie rond dra. Wil jy tot 2000meter skiet...al daai dinge moet jy uitpluis.
Daardie andwoord gaan jou se of jy die vinnige 6mm kalibers wil he, wat min recoil in n ligte geweer, of kan jy n swaar geweer kry in n bv 338 lapua.
As jy weet watter kaliber grote jy benodig, dan soek jy n koel in die mark waarvan die prys jou pas in daardie kaliber, die BC jou pas, en daar darm so nou en dan stock in jou area beskikbaar is.
As jy nou die koel het, dan kies jy die spoed en loop twist wat jy benodig om hom te kan gooi.
Dit gaan jou dan baie keer bring op n lys van n paar kalibers wat dit kan doen wat jy wil he. Kyk dan of loop lewe vir jou aavaar baar is, en sie daar, jy soek of bou n geweer wat kan doen wat jy wil he.
Sterkte met die soek.... En as jy nie die regte kaliber keuse met die eerste probeer maak nie... Dan begin jy weer en koop nog n geweer.

Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Middag,
Het na jou spreadsheet gekyk. Die 300wsm sal jy bietjie vinniger kan skiet uit n 28 duim loop, ek sal se 2800, dalk 2850fps
Met alle respek gese dink ek nie n 30-06 is n langafstand geweer nie, of dat daar liewer ander kalibers op daardie sheet is wat makliker baie akuraat gaan skiet.
My 2c

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Ek stem ek sommer net biedjie rond gespeel maar geniet die insette 
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Rem wrote:Middag,
Het na jou spreadsheet gekyk. Die 300wsm sal jy bietjie vinniger kan skiet uit n 28 duim loop, ek sal se 2800, dalk 2850fps
Met alle respek gese dink ek nie n 30-06 is n langafstand geweer nie, of dat daar liewer ander kalibers op daardie sheet is wat makliker baie akuraat gaan skiet.
My 2c
My 30.06 klop al die gewere ballisties op daai tabel verby n 1000m, met respek gese nou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Soos dit in die sheet gestel is, ja miskien, maar dit sal maar kwaai gaan om n 284 te klop wat n 180gr ELD M gooi uit n 8 twist loop, met n 30-06.Capt. Oblivious wrote:Rem wrote:Middag,
Het na jou spreadsheet gekyk. Die 300wsm sal jy bietjie vinniger kan skiet uit n 28 duim loop, ek sal se 2800, dalk 2850fps
Met alle respek gese dink ek nie n 30-06 is n langafstand geweer nie, of dat daar liewer ander kalibers op daardie sheet is wat makliker baie akuraat gaan skiet.
My 2c
My 30.06 klop al die gewere ballisties op daai tabel verby n 1000m, met respek gese nou
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
As jy daai ELD teen so 2850/2900fps skiet sal die 284 seker so click of wat minder vir wind hoef te vat ja maar as ek n 28 of 29" loop op het gaan dit ook weer anders lykAndre308 wrote:Soos dit in die sheet gestel is, ja miskien, maar dit sal maar kwaai gaan om n 284 te klop wat n 180gr ELD M gooi uit n 8 twist loop, met n 30-06.Capt. Oblivious wrote:Rem wrote:Middag,
Het na jou spreadsheet gekyk. Die 300wsm sal jy bietjie vinniger kan skiet uit n 28 duim loop, ek sal se 2800, dalk 2850fps
Met alle respek gese dink ek nie n 30-06 is n langafstand geweer nie, of dat daar liewer ander kalibers op daardie sheet is wat makliker baie akuraat gaan skiet.
My 2c
My 30.06 klop al die gewere ballisties op daai tabel verby n 1000m, met respek gese nou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
So jou 30-06 skiet n 212gr punt vinniger as n 300wsm? akurater ook? Ek vra maar net want dit maak n 300wsm dan weglaatbaar. As jy dieselfde werk in jou 30-06 gesit het as wat jy in n 300wsm in gesit het sou die 30-06 steeds die 300wsm klop?Capt. Oblivious wrote:Rem wrote:Middag,
Het na jou spreadsheet gekyk. Die 300wsm sal jy bietjie vinniger kan skiet uit n 28 duim loop, ek sal se 2800, dalk 2850fps
Met alle respek gese dink ek nie n 30-06 is n langafstand geweer nie, of dat daar liewer ander kalibers op daardie sheet is wat makliker baie akuraat gaan skiet.
My 2c
My 30.06 klop al die gewere ballisties op daai tabel verby n 1000m, met respek gese nou
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
*As jy dieselfde werk in n 300wsm sit as wat jy in jou 30-06 in gesit het sou die 30-06 steeds die 300wsm klop?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
Rem wrote:*As jy dieselfde werk in n 300wsm sit as wat jy in jou 30-06 in gesit het sou die 30-06 steeds die 300wsm klop?
Nee wat as al 2 dieselfde lengte lope het en dieselfde koels skiet sal die WSM n paar voete op die 06 he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Lekker nog range cals wat nie te kwaai barrel burn nie
O ok. Dis goed om te hoor die 30-06 het soveel potensiaal maar ek het maar net die vraag gevra oor ek voel vir die doel van die thread moet ons kaliber oorweeg en die komponente almal n vaste spesifikasie hou sodat die resultate nie "distorted" is nie.Capt. Oblivious wrote:Rem wrote:*As jy dieselfde werk in n 300wsm sit as wat jy in jou 30-06 in gesit het sou die 30-06 steeds die 300wsm klop?