Hall almal,
Ek wil graag hoor of enige iemand al die nuwe Barnes Tipped TSX 150 gr patrone gebruik het in 'n 308 en wat die terugvoering is.
Ek beplan om hulle te gebruik in my Howa 308, gewone loop nie bull barrel, 22 duim en 1/10 twist, ek het dit gemeet en bevestig.
Die nuwe boksie patrone is blykbaar "Optimized bullet profile, higher velocity" so goue sticker bo op die boks geplak. Die spoed wat hulle op die boksie het soos hier onder:
Muzzle : 2900 fps
100 y : 2689 fps
200 y : 2488 fps
300 y : 2295 fps
Het een van die manne hier op die forum hulle al getoets uit 'n sort gelyke setup en hoe het hulle gedoen?
Baie dankie vir julle terugvoering.
Nuwe Barnes Tipped TSX 150gr vir 308
-
Marcel308
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Dec 06, 2017 11:32 am
