EERSTE KLEIDUIF GESKIET
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
EERSTE KLEIDUIF GESKIET
ek het al so 6 maande n A300 Berreta semi-auto. het in die week vir my kleie en n kleiduifskieter(regte benaming?) gekry en gaan vanmiddag n bietjie probeer. n vriend se vir my ek moet die kleie in die lang gras laat val dan breek daar minder en ek kan dit weer gebruik.
is daar nog tips wat julle vir n groentjie kan gee?
is daar nog tips wat julle vir n groentjie kan gee?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Vat baie ammo saam...
Kyk mooi waar daai kleie val want hulle raak nogal maklik weg in die lang gras...
Geniet dit baie...
Kyk mooi waar daai kleie val want hulle raak nogal maklik weg in die lang gras...
Geniet dit baie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
ja hulle moet nie in die lang gras val nie jy moet die klei stukend skiet voor hy val
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Jagbehep
Ja sien die klei skiet die klei hou jou kop af en follow throug.Onthou die klei is nie vinniger as jou geweer nie. Vra maar ook gerus vir remington hy is n expert.Soos golf met n geweer
Groete
Beretta
Ja sien die klei skiet die klei hou jou kop af en follow throug.Onthou die klei is nie vinniger as jou geweer nie. Vra maar ook gerus vir remington hy is n expert.Soos golf met n geweer
Groete
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Ek se dit vir my pa ook...remington wrote: ja hulle moet nie in die lang gras val nie jy moet die klei stukend skiet voor hy val
Maar die oubaas se oog is bietjie uit met die hael geweer.
Moet hom erns heen stuur vir klasse.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
beretta
dankie vir die komplement maar jy het dan vir my geleer
ek gaan hoeka nou n paar rontes siet
jagbehep
hoe is daai a300 gechoke
dankie vir die komplement maar jy het dan vir my geleer
ek gaan hoeka nou n paar rontes siet
jagbehep
hoe is daai a300 gechoke
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
2 pionts of choke
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Jagbehep
3/4 of improved modified choke dit is wat hulle dit noem
Beretta
3/4 of improved modified choke dit is wat hulle dit noem
Beretta
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
dankie. hy skiet lekker nou net terug gekom maar was dit nou lekker!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Dis nog iets wat ek in wil bel?.. n lekker haelgeweer vir kleiduif
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Het laas Desember ook vir die eerste keer kleie geskiet, was baie lekker. Nou net om n ou side by side of over and under te kry!!
My Pa se A300 skiet self lekker.
Groetnis
My Pa se A300 skiet self lekker.
Groetnis
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: EERSTE KLEIDUIF GESKIET
Ek self skiet kleiduif wat n lekker sport seker vir so 5 maande ek het dit nou al bemeester ek skiet graag met O/U het al met S/S geskiet maar hy gooi die oog n bietjie uit ek reken elkeen het maar sy eie likeing met watse geweer hy skiet