Goeie middag Menere.
My firma het my vir so paar maande Oos London toe gestuur.
Is daar enige lekker jag geleenthede in n 250km radius?
Groete
ZKK
Oos London Jag geleenthede
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Oos London Jag geleenthede
Jy kan vir Wayne op die forum kontak. Ons is in Queenstown, < as 200km van jou. Hy sal jou met die meeste spesies kan sort.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Oos London Jag geleenthede
Lekker hard werk op 'n duiker en/of bosbok jag langs die kus
o
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Oos London Jag geleenthede
hi
huveel manne is julle?
wat wil jy skiet
groete Frans
huveel manne is julle?
wat wil jy skiet
groete Frans
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Oos London Jag geleenthede
Dankie vd terugvoer Andre.
Frans op die stadium begin ek maar net kyk wat is beskikbaar en hoe lyk die pryse.
Kan jy moontlik vir my n prys lys stuur.
Groete
Zkk
Frans op die stadium begin ek maar net kyk wat is beskikbaar en hoe lyk die pryse.
Kan jy moontlik vir my n prys lys stuur.
Groete
Zkk