Knaldempertoetse: Die uitslae

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Knaldempertoetse: Die uitslae

Post by Steyr270 »

Sou bitter graag wou sien waar holle op die spectrum/lys sou le...

Wat dink julle, Joe Rocket, jy behoort mos die produk fyn te ken..
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Knaldempertoetse: Die uitslae

Post by joe rocket »

Ek het een op die groen mamba werk bitter mooi en neem baie recoil weg aansielik sagter as ander dempers omrede die 50mm buis, maar daar is nou beter dempers op die mark.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Knaldempertoetse: Die uitslae

Post by Flip Nel »

Het paar ouens hoor kla dat sy baffels gou verweer maar kannie praat van ondervinding nie

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Knaldempertoetse: Die uitslae

Post by dehacked »

Aan die begin was my Moose 'n droom. Plus minus 1200 skote later uit my 270 is hy presies die selfde as 'n no name staal suppressor wat ek verniet gekry het. Nou ja die manne by outdoor het gesê ek kan hom by hulle laat skoonmaak maar ek glo nie die bedrag wat hulle genoem het sluit 'n nuwe monocore in nie. Dit het my dus tussen 3-4 rand per skoot gekos voor ek nou serious maintenance moet doen wat heel waarskynlik naby 'n nuwe eenheid se prys sal wees. As iemand belang stel sal ek fotos plaas van hoe die baffles nou lyk.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Post Reply