IMR 4166

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Cilair
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm

IMR 4166

Post by Cilair »

Goeie dag manne

Het enige iemand vir my ladings vir die 6.5 Creedmoor met IMR 4166 kruit. Ek skiet 139 gr lapua punte. Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: IMR 4166

Post by Mellies »

Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Cilair
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sun Jan 15, 2017 9:27 pm

Re: IMR 4166

Post by Cilair »

Mellies wrote:Met n vleisie...
dankie. Ek wonder maar net of die dopvulling nie te min gaan wees nie. Ek gaan maar die maksimum lading probeer en kyk of ek dieselfde spoed as met die N550 kry


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: IMR 4166

Post by Wouter Roets »

Cilair wrote:
Mellies wrote:Met n vleisie...
dankie. Ek wonder maar net of die dopvulling nie te min gaan wees nie. Ek gaan maar die maksimum lading probeer en kyk of ek dieselfde spoed as met die N550 kry


Sent from my iPhone using Tapatalk
Onthou asb om n video te neem vir Youtube as jy daai maksimum lading sommer net so wil skiet uit die staanspoor. Soos hulle se priceless!
Post Reply