2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ja ek het 4tewe geskiet waarvan 2dragtig is hier in Piet Retief. Ek weet gladnie wat dit beteken nie. Moet ek opgewonde raag of bekomerd?
Ek het hulle oop gesny om te kyk wat hulle gevreet het.
Die sak het embreos in.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

dweetster... was daai teef oud of jonk...
wat jy toe gesien in pens ?
ek sal bly wees n hele klomp met een patroon :)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Malan123 »

JacoJ wrote:Hi Malan het jy dalk fotos van die teef wat dragtig was? Hoe oud was sy en waar het jy haar geskiet?

Vertel meer van jou teorie asb?
Malan123 wrote:Ek het 'n teorie, maar sal dit nooit kan bewys nie. Sekere dimge van die natuur sal vir my altyd 'n raaisel bly
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Ek het ongelukkig nie fotos geneem nie. Het haar in die Kamberg in KZN geskiet. So 4 jaar oud.

My teorie het te doen met water. Laaste paar jaar was dit redelik droog by ons. Wild het redelik laat gelam/kalf. Hierdie jaar het die reen kwai geval. Wanneer dit gebeur sien ek dat my wild ook vroeer lam/kalf. Het 'n maand terug 'n dooie hartebees gekry wat nie ver van kalf was nie.

Ny teorie is dat die jakkalse volg dieselfde voorbeeld
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

Baie interesant.

Ek weet dat die natuur deur mekaar is. Ek het 2 weke terug jong blesbok lammers gesien in die bosveld. Dit is in n wildskamp gewees van om en by 1000ha net suid van Zeerust.

Dalk kan dit met water verband hou.
Malan123 wrote:
JacoJ wrote:Hi Malan het jy dalk fotos van die teef wat dragtig was? Hoe oud was sy en waar het jy haar geskiet?

Vertel meer van jou teorie asb?
Malan123 wrote:Ek het 'n teorie, maar sal dit nooit kan bewys nie. Sekere dimge van die natuur sal vir my altyd 'n raaisel bly
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Ek het ongelukkig nie fotos geneem nie. Het haar in die Kamberg in KZN geskiet. So 4 jaar oud.

My teorie het te doen met water. Laaste paar jaar was dit redelik droog by ons. Wild het redelik laat gelam/kalf. Hierdie jaar het die reen kwai geval. Wanneer dit gebeur sien ek dat my wild ook vroeer lam/kalf. Het 'n maand terug 'n dooie hartebees gekry wat nie ver van kalf was nie.

Ny teorie is dat die jakkalse volg dieselfde voorbeeld
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

malan sal jou teorie op die proef stel... laatere lammers beteken laater lekker kos... vroeër lam tyd agv beter gras vroeër werpsels om kos optimaal te benut... maar ja die natuur duiste
vir al wat ons weet is dit agv die klomp vuurspuwende berge ;)
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Armand9 »

Tewe al dragtig ja. Of die wat ek geskiet het.
Hier by ons kan die neste van einde Julie/begin Augustus al gekry word.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by SakoTrippel2 »

Dragtige Tewe so vroeg al? (eks gewoond aan Oos Vrystaat se jakkalse en hul "siklus of periodes") Onthou Foto's asb manne dis bewyse en data wat mens op bou en help om te bepaal hoe lank sy al dragtig is... Sal ook help om ons almal die deurmekaar siklus beter te laat verstaan. Eks geen ekspert nie nie en leer nog al die pad..

Ek skiet baie, baie min maar wanneer ek doen probeer ek boek hou Van : Maand ; Toestande; Area; Klanke gebruik; Jakkalse geskiet; Reun/Teef (dragtig of nie) en Natuurlik Fotos van Tande en Tepels by teef (indien daar tekens van dragtiheid of bewyse dat sy reeds kleintjies het teenwoordig is )


Ek glo en hoop my sisteempie sal na 'n paar jaar 'n mooi patroon begin from.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Het 2van die 4 tewe gekry wat dragtig is een teef skat ek 2jaar en die ander teef so 4jaar.
Het nou vanaand weer 2tewe geskiet, net op my critter call. Hulle is nie dragtig nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

hey... slaap jy nie....of jy op verlof


geluk man ... laat dit vir hul n les wees

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Naas as dit papreen moet ons skep.
Ek weet nie hoekom ek net tewe kry nie het iemand vir my n verduidelikking. Asb.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dweetster wrote:Naas as dit papreen moet ons skep.
Ek weet nie hoekom ek net tewe kry nie het iemand vir my n verduidelikking. Asb.
jy ruik seker lekker ;)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Dweetster wrote:Naas as dit papreen moet ons skep.
Ek weet nie hoekom ek net tewe kry nie het iemand vir my n verduidelikking. Asb.
Geluk met die tewe hier by my het ek nou in n week weer 2 reuns geskiet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Net n vraag. Sal n rooikat n groot skaap wat in kampie staan aan die gat byt? Maar dan die lam vang en weg dra sodat jy niks van die lam erens kry nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

jong... mmmmm... net een byt... sal dink gaan vir nek....
hoe groot lam....

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by cassie_calvinia »

die tewe is heel eenvoudig.
as 'n teef dragtig is, is hulle baie agresief, en teretoriaal.
reuns is saam met tewe. byt net vas, hul sal oe wys, tensy hul oor die N1 hardloop, en hy is dood gery
HOU HOM DAAI DIKTE
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by willienel »

ek wil ook net n vraag vra asb man..
dink julle dan n man kan weer met jak roep begin as tewe dragtig is?en as n man kan wate roep saljy voorstel?
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Het gisteraand reun geskiet deur elsneus en springhaas te gebruik.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

naas222 wrote:jong... mmmmm... net een byt... sal dink gaan vir nek....
hoe groot lam....

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Die lammers is nog baie klein. Daar die groot skaap het n bles kol op die gat wat gebyt is.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Malan123 »

Jong is dit nie honde nie?
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

Malan ek stem ook vir die moonlikheid van honde. Hond byt enige plek....

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

dweetster.. is net wol af of vel geskeur...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

2 tewe 4 reuns.. almal 1 staanplek... haas... rooihond... haas.. toe kom hulle.. kwes... tjank hou aan inkom... gooi n elsneus.. en n vinnige baklei 5 sekondes... en haas bly speel... almal jonk... dweetster my maak slag die tewe.. niks dragtig.. die goed vrot man.. maar ja n lekker aand
20180608_225343.jpg
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

Goed gedoen lekker as hul so val.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Ja jammer Naas dat ek jou maak slag, ek het geweet jy gaan nie al 23h00 slaap nie jy gaan net rond rol en vir mamma pla.
Ek was nog uit tot 3uur sonder sukses.
Manne ek het nou vir my n seat cover bestel vir my stoel.
Dit is on draaglik koud in die aande. N 12v headed cover.
Naas geluk met jou jakkalse.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

dankie julle.. sit bitji link op van daai 12v seat cover...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply