300 wsm hulp asb

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
bokboran

300 wsm hulp asb

Post by bokboran »

Ek het 300wsm Tikka super varmint
Wil nou 165 nosler accubonds laai
Cci250 primers
Norma doppe 79gr H20
S365
Waar begin ek met lading?
User avatar
Raditipa
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm

Re: 300 wsm hulp asb

Post by Raditipa »

Ek het nie Quick load en al daai nice dinge nie, maar in my Tikka T3 Varmint skiet ek die 168gr Nosler Custom Comps met 65gr S365 (lot 076), CCI 250 primer, Norma doppe, Ogive lengte 2.330' teen 3050fps
Ek het op 62,5gr (2867fps) begin en op gewerk in 0.5gr inkrimente. Ek moet sê die Tikka het basies al die ladings mooi geskiet. In my wapen is daar geen tekens van druk nie maar wag liewers vir die slim manne met al die slimmer programme. Sterkte.
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
bokboran

Re: 300 wsm hulp asb

Post by bokboran »

Bump
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 300 wsm hulp asb

Post by Malan123 »

Jy kan maar by 59gr begin soos per somchem. 165gr is naby genoeg aan 168gr
Post Reply