HELP ASB..
Die roeper wil nie die klanke transfer na die handstuk toe nie.Alles is reg genommer en die handstuk gaan aan en dan staan daar "turn on caller" sodra ek dit doen gaan hy in "transfer mode" in maar hak vas daar wil niks veder doen nie.Wat doen ek?
foxpro spitfire
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: foxpro spitfire
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=474321#p474321
Presies dieselfde met my gebeur... Daar is die draad met die oplossings. Hoop jy kom reg. Se maar as daar iets is waarmee ek kan help.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=475277#p475277
Groete
Frans
Presies dieselfde met my gebeur... Daar is die draad met die oplossings. Hoop jy kom reg. Se maar as daar iets is waarmee ek kan help.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=475277#p475277
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)