Môre manne en dames,
Ek het 'n geleentheid om bosvarke te jag, maar nie so seker watter ammunisie om te gebruik.
My geweer is 'n ou 12 boor Gaspar Arizaga SxS, en is huiwerig om slugs te gebruik weens hoë kamerdruk.
Enige raad asseblief, bang ek maak die wielneuse kwaad eerder as dood.
Groete Fluffa.
Watter korrelkeuse vir bosvarke?
-
Fluffa
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm
Watter korrelkeuse vir bosvarke?
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1494
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Watter korrelkeuse vir bosvarke?
Oom Fluffa ek het al 'n gekweste vark op so 20/25m met 'n SSG geskiet. Die vark het net daar geval. Net die een blad was gebreek. Ek glo SSG of LG sal die ding kan doen solank die skoot plasing en die afstande reg is. Op 50m het die SSG 'n rooikat nogal baie skade aangerig maar hy het ver gehardloop. Met nommer 1 hael kon ek al gekweste varke doodskiet maar mens moet baie naby wees.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Edit: Dit was vlakvarke nie bosvarke nie.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Edit: Dit was vlakvarke nie bosvarke nie.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Watter korrelkeuse vir bosvarke?
Waarom sal 'n "slug" meer kamerdruk genereer as haelkorrels?
Die "slug" rondtes word tog binne dieselfde SAAMI drukvlakke gelaai en word ontwerp om veilig deur 'n haelgeweer geskiet te word waarvan die loop 'n "choke" op het.
Die "slug" rondtes word tog binne dieselfde SAAMI drukvlakke gelaai en word ontwerp om veilig deur 'n haelgeweer geskiet te word waarvan die loop 'n "choke" op het.
- animaldelange
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 18, 2018 1:51 pm
Re: Watter korrelkeuse vir bosvarke?
Se jy of vra jy? Ek verstaan nie.OosKaapJagter wrote:Waarom sal 'n "slug" meer kamerdruk genereer as haelkorrels?
Die "slug" rondtes word tog binne dieselfde SAAMI drukvlakke gelaai en word ontwerp om veilig deur 'n haelgeweer geskiet te word waarvan die loop 'n "choke" op het.
Fluffa bedoel seker dan die potesiaal is groter met die swaar slugs om meer drukking te ervaar.
Fluffa het jy gedink aan of heeltemal te herlaai?
OF
gedeeltelik? waar jy bv die hael verminder of die lading vervang met 'n verkiesde stadiger dryfmiddel?
Peter Carr het die S221 getoets tot op 12boor 1 1/4oz met 33grn S221.
Ek kan sy publiseerde doc stuur wat ook die 20boor ladings het
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Watter korrelkeuse vir bosvarke?
Ssg sal goed werk maar kort afstand 25m. Doen die moeite en toets hoe pattern jou haelgeweer op verskillinde afstande. Ek het al gesien dat hoe verder jy gaan hoe groter is die gatte in die pattern.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1225
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Watter korrelkeuse vir bosvarke?
LG
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
