Dis koud in Bloemfontein

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Dis koud in Bloemfontein

Post by Chris (vdB) »

Geno is dit jy wat so vroeg op diens was vanoggend? ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dis koud in Bloemfontein

Post by Geno »

Ek wens! Ek kry vandag hier in die Natalse midlands koud.
Goed, beter, 6millimeter!
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Dis koud in Bloemfontein

Post by Klein Chris »

Is daar sneeu op die Drakensberge?
Skiet bly maar lekker
Post Reply