Van Zyls Rus
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Van Zyls Rus
Mannw wil hoor of enige iemand al op die plaas Tswane op Van Zyls Rus gejag het . Ons het jag beplan daar . Sal dit waardeur as iemand dalk inligting het. Ons is net bang om 1000 km te ry en daar is dalk nie wild nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Van Zyls Rus
Weet nie spesifiek van die plaas nie, maar die area het gewoonlik baie wild. Het so paar jaar terug klomp springbokke daar uitgeskiet. Bitter lekker plek en mense mense!!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Van Zyls Rus
O en julle moet 'n draai by die hotel maak!
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Van Zyls Rus
Wie is jul kontak daar?
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Ek dink hoeka amper dot is die eienaar van hotel wat n konsesie het op die plaas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Van Zyls Rus
Daar is nog 'n paar ouens met konsessies. Ek het teen Botswana se grens uitgeskiet...en dan gaan skiet 'n man makou ini aande in die hotel. Een van my lekkerste trips ooit!
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Van Zyls Rus
Ok ek het net die vorige hotel eienaar geken, maar hul het die plek nou baie smart gemaak. Van Zyls het net ongelukkig baie duur geraak, maar dit bly 'n wonderlike ondervinding om daar te jag.
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Van Zyls Rus
Ek het vroeër die jaar in Vanzylsrus gaan jag op ‘n plaas wat, soos ek kon verstaan, buurplaas is van die Hotel eienaar se konsessie. Daar is mooi bokke in daai wêreld en die BWBeeste op die konsessie-plaas wat ons verby gery het was regtig groot.
NB! Ek weet nie of dit wel dieselfde plaas is as waarop julle gaan skiet nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
NB! Ek weet nie of dit wel dieselfde plaas is as waarop julle gaan skiet nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Van Zyls Rus
Ek ken baie mense in die omgewing. selfs familie lid wat 13 gronde besit daar. Ek ken die hotel eienaar hy reel jagte vir mense rondom Vanzyls. kyk maar vir scammers by my neef het al jagters opgedaag wat plek geboek het dan bestaan daar nie so plaas nie.
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Ja manne baie teleurgesteld.
Ons jag tog is afdie man wat alles reel is n skelm. Hy is weg met al ons depositos . Die manne wat nou daar is om saam hom te jag moet in Gaste huis Bly. Hy het nie N jag voertuig nie skuld n klomp Boere geld in omgewing . Ek is redelik de b........M in.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons jag tog is afdie man wat alles reel is n skelm. Hy is weg met al ons depositos . Die manne wat nou daar is om saam hom te jag moet in Gaste huis Bly. Hy het nie N jag voertuig nie skuld n klomp Boere geld in omgewing . Ek is redelik de b........M in.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Van Zyls Rus
Is hy van daardie omgewing?
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Van Zyls Rus
Ek vermoed ek is ook in die dilemma.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Hy kom blykbaar van Ariams vlei af en het op Vanzyslsrus geland hy het as barman by die hotel gewerk maar is nou blykbaar ook daar wegejaag.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Van Zyls Rus
Is dit nie 'n du Preez ou nie? Smaak my jy is nie die enigste een nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Dit is net hy Jaques du Preez
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Van Zyls Rus
Darm wragtag nie lekker om die draad te lees nie. Afgesien van die geld wat weg is is al daai beplan,droom,gesels, gewere reg kry als sommer net in hul dinges in!!! Daai tyd in die veld is baie manne iets waarna hulle die hele jaar uitsien.
Slegste om te dink dat dit 1 van ons mense is met boere naam en van. Daai man staan in die oggend op en beplan opsetlik om iemand te beneuk. Dis geen ongeluk, dis beplan.
Nee Smits@50 ek het geen woorde vir jou nie.

Slegste om te dink dat dit 1 van ons mense is met boere naam en van. Daai man staan in die oggend op en beplan opsetlik om iemand te beneuk. Dis geen ongeluk, dis beplan.
Nee Smits@50 ek het geen woorde vir jou nie.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Van Zyls Rus
Siende dat ons 'n paar manne is wat deurloop; wat is die wetlike manier om die man aan te vat?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Van Zyls Rus
Goeie dag vriende ek het die boodskap gekry by n vriend net vir inligting.
Beste vriende. Ons hotel is al 10 jaar staande en ons beur steeds voort. Na die besluit van die boerevereniging om ons klub oop te maak vir die publiek het ek besef dat ek nie nog ongeruimdhede ook kan bekostig nie. Daar was al geruime tyd klagtes van die gemeenskap oor my een kroegman, Jacques du Preez. Dit wil my voorkom asof verskeie boere n stel of 2 afgetrap het met hom. Ek wil asb myself en die hotel kategories distansieer van sy privaat doen en late. Ons was nog nooit enigsins betrokke met enige jagreelings, jag aangeleenthede of enigiets anders waarmee hy in sy privaat tyd betrokke was nie. Sy diens by die hotel is beeindig. Ons maak staat op ons gemeenskap en vertrou dat julle ons vir nog n verdere 10 jaar sal ondersteun
. Groete. Elbie Jonker
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Beste vriende. Ons hotel is al 10 jaar staande en ons beur steeds voort. Na die besluit van die boerevereniging om ons klub oop te maak vir die publiek het ek besef dat ek nie nog ongeruimdhede ook kan bekostig nie. Daar was al geruime tyd klagtes van die gemeenskap oor my een kroegman, Jacques du Preez. Dit wil my voorkom asof verskeie boere n stel of 2 afgetrap het met hom. Ek wil asb myself en die hotel kategories distansieer van sy privaat doen en late. Ons was nog nooit enigsins betrokke met enige jagreelings, jag aangeleenthede of enigiets anders waarmee hy in sy privaat tyd betrokke was nie. Sy diens by die hotel is beeindig. Ons maak staat op ons gemeenskap en vertrou dat julle ons vir nog n verdere 10 jaar sal ondersteun

. Groete. Elbie JonkerSent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Hele jaar se voorbereiding tot n koel wa gebou vir die trip spesiaal om al vleis koud te hou//uploads.tapatalk-cdn.com/20180523/05ec6e6050d81d765c102ed75bc7cfc8.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Van Zyls Rus
Praat as daardie trailer in die mark is...Smit@50 wrote:Hele jaar se voorbereiding tot n koel wa gebou vir die trip spesiaal om al vleis koud te hou//uploads.tapatalk-cdn.com/20180523/05ec6e6050d81d765c102ed75bc7cfc8.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Dolf ja ons het die man gekontak hy se hy gaan ons gelde terug betaal . So ons wag maar en sien wat gebeur.Dolf014 wrote:Siende dat ons 'n paar manne is wat deurloop; wat is die wetlike manier om die man aan te vat?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Van Zyls Rus
Smit@50 - het julle toe julle geld terug gekry by die Du Preez ou?
Kennis van my is nou hierdie week deur dieselfde skelm gevang. Uit die Kaap gery en amper in Van Zylsrus toe laat weet die ou die jag is gekanselleer, want sy seuntjie is blykbaar siek.
R14 000.00 deposito gevat!
Kennis van my is nou hierdie week deur dieselfde skelm gevang. Uit die Kaap gery en amper in Van Zylsrus toe laat weet die ou die jag is gekanselleer, want sy seuntjie is blykbaar siek.
R14 000.00 deposito gevat!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: Van Zyls Rus
Dawie nee my maat niks terug gekry nie . Glo ook nie ons sal nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Van Zyls Rus
Hoekom maak jy nie 'n saak oop teen die doner nie?