Soek Zebra Jagplek
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Soek Zebra Jagplek
Dagse alle geweermanne! Ek is op soek na n billike jagplek om n mooi Zebra te jag vir sy vel. Kan iemand dalk help met n verwysing?
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Soek jy net 1?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Skakel Hentie Bezuidenhout by 083266 6581
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Jip, soek net een maar sal ook Rooibok vat asook vlakvarkeMalan123 wrote:Soek jy net 1?
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
As jy kwai sukkel om 1 te kry, pm my. Ek kan jou dalk help
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Enige spesifieke area? Ek kan help met een net buite Witbank.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Kan jy pryse deurgee na 0824649212 asb?Rudie wrote:Enige spesifieke area? Ek kan help met een net buite Witbank.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Ek wil ook graag 'n Zebra skiet kan een kry vir 'n goeie prys maar ek soek nie die vleis nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3606
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Jan Sutherland 082 906 795nege
By Nelspruit. Ek dink hy koop die vleis terug van jou af. Was drie weke gelede op die plaas. Mooi Zebra's en baie ander wild.
Het mooi BWB daar gejag. Baie rooibokke.
By Nelspruit. Ek dink hy koop die vleis terug van jou af. Was drie weke gelede op die plaas. Mooi Zebra's en baie ander wild.
Het mooi BWB daar gejag. Baie rooibokke.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Soek Zebra Jagplek
Dankie vir die terugvoering! Van groot hulp!
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.

