2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post Reply
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by JacoJ »

jakkat wrote:
cassie_calvinia wrote:Smaak verskil.
ek sal nooit in my lewe 15min stil sit, 15 min kos speel. net om dan reaksie te kry om te hoor die jakkals is 2km ver van my af, ek het nie tyd om so te sit en mors nie.
as jy sy kern het, is belangrik, maar hy is ook nie vasgemaak in kern nie.
iets moet sy aandag trek.
ek wil weet waar sy kern is, dan weet waar hy is.
help nie jy roep vir 'n halfuur, en hy is nie naby jou nie, hy is bv 5km weg van jou, of 3 of 2.
dan mors jy jou tyd en klient se geld.
maar, se maar nou hy is net 500m weg van jou...maar onder jou wind, maar jy weet nie van hom? doen jy ook maar baie skade.
ek speel jakkals roepe, hoor waar hy is, dan bepaal ek wind, maak planne, oor hoe hy anwoord, gaan ek sit of roep. bepaal die rigting waar in hy beweeg as hy weg beweeg, sit hom dan voor.
ken jou jakkals, is dit nuwe pare, ou pare.
die tyd van jaar is dit maar vinnig dink agresief nader skyf, slote en berge deur as jy moet, en dan nog steeds geen waarborg.
maar soos ek se, smaak verskil
Sorry man ek lees die nou eers, se my gou cassie ek het ook n paar vrae en ek wil ook leer ,hoe weet jy nie dat daar n jakkals in die omgewing is nie ? wat dalk 400m weg is en nie reageer deer te skree nie? deur my ondervinding het daar juis baie jakkalse nie geantwoord nie maar tog ingekom het en is geskiet, is ek reg as ek se, as jy nie n reaksie kry nie ry jy om nie tyd te mors nie, of indien jy n reaksie kry 2km weg dat jy skuif soontoe om daardie jakkals(e) aan te pak ?help my net reg as ek verkeerd is.

Dan volgende ek stem 100% saam met verken jou aan die omgewing en die jakkalse, weet van hulle kry hulle spore en kry n idee waar die kern is en weet of hulle skelm is of nie, maar tog kan ek dit net doen op ons eie grond omdat dit hopeloos te veel tyd gaan neem op iemand anders se grond? Ek kan die weker wat ek saam neem se mening oor waar hulle skree en spore le neem en probeer uitfigre waar hulle is egter as jy eers baie daar roep hulle leer ken. Maar as hulle so lank al daar is volgens my moet hulle dan nie juis skelm wees nie?

Ek voel wat my meining betref dit werk vir joubso ek kritiseer niemand nie ek is hier om te leer, maar n jakkals wat nie reageer in verbant met skree nie wat rond hang en net te lank vat om intekom voor jy ry noy net omdat jy n jakkals roep gespeel het en gery het omdat niks reageer het nie, kry hulle nie n meesters graad nie? Hulle word in geroep en daar ry die bakkie? Ek is hier om te leer ek het dit nog nie probeer nie maar ek wil leer?

Jakkat
Jakat ek stem saam met jou siening. Ek het bv gisteraand weer 2 geskiet wat nie geantwoord het of enige geluid gemaak het nie. Halfuur in die roep in toe lê die 2 met net die geweer wat terug gepraat het! Die mis het begin inkom en kon ongelukkig nie langer roep nie omdat mens nie kon sien nie. Dit was 2 reuns.

Ek sê ook wel dat mense se roep metodes en style verskil, en daarom doen ek wat vir my werk en gee raad ook wat oor een kom met my ervaring en metodes.
20180623_231548.jpeg
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Doepie01 »

80% van die jakkalse wat ek al geskiet het, het nooit geantwoord voor die tyd nie. Ek sit ook nie sommer korter as 2 uur op n plek nie. Dit is as ek nog nie iets geskiet het nie. Al wanneer ek vroeer sal oppak is as n jakkals daardie wha wha roep gee terwyl ek nog besig is om staanplek in te neem(want dan weet hy van my) OF as hy antwoord en vassteek op een plek( dan ry ek nader) OF in kleintjie tyd as die paar antwoord en weg beweeg en dan vassteek, want dan is hul by hul nes.
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Naand manne.

Dis Julie en die koue het behoorlik sitplek kom inneem! Wat is jul raad vir Julie behalwe warm bly met baie geduld!

Steeds standaard roepmetode en oom Taf se enkel jakkals begin en dan groep jakkals indien geen reaksie. Kos daarna saggies vir honger en koue dragtige tewe.

Julle insette sal hoog op prys gestel word

Groete Stefan
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Stefan ek het vanaand net kos gespeel met goeie sukses.
Haas is baas......
Geen jakkals klanke nie.
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

naas
jammer jong ek vra nederig om verskonig
ek het jou bootskap gemis.
om jou vraag te antwoord.
die iHunt ruger app het ek op playstore gekry
as ek als reg verstaan van die roeper gebruik jy jou foon as remote en die roeper kan jy tot 60m plaas volgens die vervaardiger.
nou probeer ek maar hoor of hier dalk van julle manne
dit het of al gebruik het.
Die prys wat ek gesien het vir die roeper was rond om R1600.00
maar nou het ek paar vrae oor die aperaat.
kan jy hom self laai met klanke van jou keuse en al die gewone wat n man sal verwag om te he in roeper wat kan werk vir die doel van jakke en katte. so ja ek is nat nuut in die jag enskiet van jakke.
het self so maand en half dalk twee trug n jak gekry (reun.) ek reken hy het l graad gehaad want dit het so gebeur.

e en my maat het in gery en toe besluit op n plek wat ek hulle al gehoor het en die vee was ook in daai kamp so die kos was klaar daar. het plak ingeneem en daar rustig geraak vir so 10 min die stelling was baie naby aan hoofpad, so 250m.
het met alleen jak geroep en toe gewag vir 5 weer allen jak en toe wag ek seker vir so 15 die wind was tot dan in my guns. die wind darel en draai toe rond en berander rigting. besluit toe om dadeluk te skuif om weer wind reg te kry.
in die ry lig ons toe en terwyl ons ry en lig toe antw daar twee jakke agter ons, lig toe 360' tel toe van die berg se kant oe op wat haastag in kom. ek dink of ek het reg geroep of hy was aar net opad maar hy was al verby water hy was toe nog so 300m uit ek los hom toe hy kom steek toe vas op so 150m en toe stuur ek n bootskap met 7x57 140gr Sierra teen 2750fps en dit was dit lig toe weer rond en al die oe was weg.
By hom gekom toe merk ek op dat hy uit n slag yster weg gekom het.
so ek glo hy was nie n dom een nie. sal kyk of ek n foto kan laai van die jak.
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

ek het gaan oplees oor daai i hunt besigheid...
jong ek weet nie...

spaar bitji meer en koop n een van die tryed and tested roepers.. alpha dog of foxpro.. 60m nie vrot nie... maar.. mmmmmm.... nee..
n ou moet versigtig wees vir google.. jou gat jeuk en om hom te krap kos geld..
geluk met jak...
ek ken niemand wat hom gebruik nie so ek kan heeltemal verkeerd wees oor produk..
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by NicoSmit »

Tried it Done it en op die ou einde sit ek maar met 'n Foxpro en Lightforce ligte bly maar by die bekende en beste goed kos meer maar jy koop net eenkeer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

naas
baie dankie jong ek sal eeder bly wat n mens weet wat werk
ek salngaan kyk wat hulle kos
hoe gaan dit met jake daai kant?
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

nico

dankie vir die raad
sal dit gebruik en ek waardeer die input
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

dagse
kan iemand my in die regte rigting help ASB?
hoe plaas ek n foto?
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Hi Maritz

Jy sal sien onder die message blokkie is daar 'n submit funksie, en net langs die submit is daar 'n "full Editor" opsie. Sodra jy op die "full editor" opsie click sal jy aan die onderkant van die boodskap blokkie die opsie sien add a file waar jy dan jou foto kan aanheg.


Groete Stefan
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Goeie dag almal.

So trek ons einde Julie se kant toe en ek glo dinge is nou besig om te draai. By ons (in die Noordelike deel van die Vrystaat) is klompie tewe tussen my en 'n ander groot jakkalsjag vriend in die omgewing geskiet waarvan baie selde nog dragtig was.

Ek reken dit sal goed wees om weer 'n bietjie 'n update of twee te gee oor klanke wat werk by julle vir die tyd van die jaar, sodat ons ook mekaar weer kan raad gee met nuwe idees..

By Ons. (Noord-Vrystaat)

Kosklanke wat vir my werk op die oomblik:

Lighting Jack
Javelina
Hasie Combo
Hasie Arrie

Jakkalsklanke:

Tafjak 1
Tafjak 2 - reageer met tafjak 6
Vlekkie 9 en
Vlekkie 3a


Hoop dat iemand hieruit sal baat en 'n paar jakke kan hang!

Groete Stefan
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Armand9 »

Hier al n paar dragtige tewe geskiet. Hierdie een was mooi groot al
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Vrydagaand geseënd gewees om 8 Jakkalse te skiet. 7 op die hak. Nr 8 is die volgende oggend in die lang gras gekry. Die wind het my aand kortgeknip en moes 12h op pak.

Hasie Combo
Lighting jack
Hasie Barfight

Jakkals Distress
Vlekkie 9

Bg klanke het vir my gewerk.

6 van die 8 is tewe. Kos het meestal gewerk. Meeste was dragtig. Dink die seisoen is vinnig besig om te draai!

Hoop die klanke bring vir iemand ook mooi sukses.

Groete Stefan
User avatar
stefan.bester3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by stefan.bester3 »

Vrydagaand geseënd gewees om 8 Jakkalse te skiet. 7 op die hak. Nr 8 is die volgende oggend in die lang gras gekry. Die wind het my aand kortgeknip en moes 12h op pak.

Hasie Combo
Lighting jack
Hasie Barfight

Jakkals Distress
Vlekkie 9

Bg klanke het vir my gewerk.

6 van die 8 is tewe. Kos het meestal gewerk. Meeste was dragtig. Dink die seisoen is vinnig besig om te draai!

Hoop die klanke bring vir iemand ook mooi sukses.

Groete Stefan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by DanieDegenaar »

Ek wil bietjie raad vra vir die manne van Ellisras se wereld. Ons gaan so bietjie daar jag oor so drie weke en ek begin al stadig reg maak. Die plaas is baie ruig, hoe roep julle as die bos so erg is? Sit julle op kruis paaie naby die water of is langs die draad met die wind wat reg waai 'n beter opsie? Daar is baie jakkalse maar die ons het laas jaar net twee gekry oor die naweek wat ons daar was.

Daar word anders niks geroep op die plaas nie.

Ander vraag, watse klanke kyk ek na vir daai wereld die tyd van die jaar - het hulle al kleintjies?

Dankie

Danie
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by NicoSmit »

Wat ek gebruik wat goed werk vir my is sit bok derms uit die middag teen die pad los dit vir 'n ruk en die aand dan roep jy daar hulle sal dan uit die bos kom na die pad se kant toe om te kom kyk wat ruik so roep maar kos en jy kan ook klein jakkals distress gebruik .Ek het 'n teef wat soos die blou trein ingekom het geskiet op klein jakkals distress die ander jakkals is geskiet op vlakhaas Louis gebruik maar kos klanke
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by pieter h »

stefan.bester3 wrote:Vrydagaand geseënd gewees om 8 Jakkalse te skiet. 7 op die hak. Nr 8 is die volgende oggend in die lang gras gekry. Die wind het my aand kortgeknip en moes 12h op pak.

Hasie Combo
Lighting jack
Hasie Barfight

Jakkals Distress
Vlekkie 9

Bg klanke het vir my gewerk.

6 van die 8 is tewe. Kos het meestal gewerk. Meeste was dragtig. Dink die seisoen is vinnig besig om te draai!

Hoop die klanke bring vir iemand ook mooi sukses.

Groete Stefan
Goed gedoen Stefan mooi gesig om te sien.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by DanieDegenaar »

NicoSmit wrote:Wat ek gebruik wat goed werk vir my is sit bok derms uit die middag teen die pad los dit vir 'n ruk en die aand dan roep jy daar hulle sal dan uit die bos kom na die pad se kant toe om te kom kyk wat ruik so roep maar kos en jy kan ook klein jakkals distress gebruik .Ek het 'n teef wat soos die blou trein ingekom het geskiet op klein jakkals distress die ander jakkals is geskiet op vlakhaas Louis gebruik maar kos klanke

Dankie, Sal probeer.

Sal dit werk om die derms te sleep agter die bakkie op van die paaie wat ek gaan roep? Bietjie bang vir die kolkatte daar maar hulle moet ook maar kom oog wys :)
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Stephan
Baie goeie aand Mr
Hou so aan
Mario
Sal daai foto try post

Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Iemand al kleintjies buite opgemerk?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Hallo naas
nee ek het nog nie gesien nie. was laas naweek uit en ek is huis toe met n verkoue
gaan moontlik volgende naweek weer gaan kyk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by Dweetster »

Nog niks gesien nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by naas222 »

Dan moet julle 2 bietjie meer uitkom

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae

Post by maritzjks »

Goeie idee daai, glo my as ek kon sou ek amper saam hule in die veld gebly het...

Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
Post Reply