Kuruman Heuwels Jag 2018
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Kuruman Heuwels Jag 2018
Hartlike goeie môre...
Ek was weer bevoorreg om twee dae saam met Myburgh te jag en dit was weer lekker soos altyd.
Die jag het mooi geloop en ons het ses bokke geskiet , Myburgh kon ook 'n nuwe spesie skiet, 'n Takbok.
Die skote het gewissel van 120m tot 175m. Die boer was baie geduldig met ons en het moeite gedoen vir ons om te skiet wat ons graag wou skiet. Myburgh het die regte besluite op die regte tyd geneem. Min dinge so lekker om saam die regte pel te jag.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
...

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
Baie Geluk, mooi bokke, mooi geskiet dankie vir die deel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
mooi so!
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
Baie mooi man hoop julle het dit geniet.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
Fantastic hunt, wish I could return for an outing in those hills - on foot.

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
Geluk Ben/Myburg!
Was ook die naweek met n baie sterk spannetjie in Kuruman se berge. Voorwaar n pragstuk van die Liewe Vader se skepping daai.
Groetnis
Wouter
Was ook die naweek met n baie sterk spannetjie in Kuruman se berge. Voorwaar n pragstuk van die Liewe Vader se skepping daai.
Groetnis
Wouter
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Kuruman Heuwels Jag 2018
Die jong man gooi raak. Dankie vir die deel.