Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Is daar iets wat mens op 'n cruiser kan verf of spuit wat die werf so bietjie gaan spaar, bakkie is sopas oorgeverf. Paaie het maar hier en daar tak wat teen bakkie skuur as ou ry, bedoel nou nie waar nog nooit pad was nie. Bakkie is wit cruiser
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Jy sal maar viniel moet laat plak. Dit is al wat sterk genoeg is.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
My neef het eenkeer 'n klomp gegids in die Kalahari in. Die een man in 'n natnuwe mercedes . Elke keer as hulle deur 'n krapperigheid moes ry het die kerel eers stilgehou en magnetiese "plate" (het op 'n paneel vasgetrek en dit heeltemal bedek) op die sypanele van sy voertuig vasgeplak en is dan eers deur die bosse.
Weet nie wat die fyn stoffies met jou verfwerk gaan doen as dit agter die panele gaan inkom nie, maar nouja..
Weet nie wat die fyn stoffies met jou verfwerk gaan doen as dit agter die panele gaan inkom nie, maar nouja..
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Intresant dankieTHOMAST wrote:My neef het eenkeer 'n klomp gegids in die Kalahari in. Die een man in 'n natnuwe mercedes . Elke keer as hulle deur 'n krapperigheid moes ry het die kerel eers stilgehou en magnetiese "plate" (het op 'n paneel vasgetrek en dit heeltemal bedek) op die sypanele van sy voertuig vasgeplak en is dan eers deur die bosse.
Weet nie wat die fyn stoffies met jou verfwerk gaan doen as dit agter die panele gaan inkom nie, maar nouja..
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Wat van die goed??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
JohanvB wrote:
Wat van die goed??
Klink goed gaan bietjie navorsing doen. Dankie
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Ekt Flexi dip vir baie lank gebruik. Het regtig my bakkie se oorspronlike verf beskerm. Ek het dit egter te lank op gehad en het vreeslik gesukkel om dit af te kry. Koop dit ook in n spuit blikkie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/261fd78932a51597bba9c22f4fd16620.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/261fd78932a51597bba9c22f4fd16620.jpg
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Dankiemusgrave270 wrote:Ekt Flexi dip vir baie lank gebruik. Het regtig my bakkie se oorspronlike verf beskerm. Ek het dit egter te lank op gehad en het vreeslik gesukkel om dit af te kry. Koop dit ook in n spuit blikkie
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/261fd78932a51597bba9c22f4fd16620.jpg
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Tyd en wyl jou navorsing aan die gang is, laai jou saag en panga agterop en soos jy ry op die plaas laat tattie net gou die takke wat n groot pyn is afsny. Dalk moet jy vir jou n ou plaasbakkie aanskaf wat net plaaspaadjies ry Flip 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
VPS is die regte ding. Dit is n sterk viniel maar ongelukkig n duur produk maar dit hou.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Vinal wrapping is maar die roete om te gaan. Daar is twee tipes. 'n Baie duur model (VPS) wat baie dun is en mooi om al die kontoere en bulte vou van die voertuig vou. Goeie produk. Dan is daar 'n dikker wrap wat goedkoper is maar nie so lekker om al die bulte en rondings van die kar vou nie. Hierdie is amper dieselfde materiaal waarvan vinyl stikers en bottel etikette gemaak word. Het my jagbakkie daarmee laar dek in Robertson vir R5000 so 2 yaar terug en dit hou nog steeds. Het nie die dak en bonnet laat doen nie net die kante.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
'n Lang arm snoeiskêr werk ook goed, veral vir die takke wat 'n stukkie vleisie wil vat.FHM wrote:Tyd en wyl jou navorsing aan die gang is, laai jou saag en panga agterop en soos jy ry op die plaas laat tattie net gou die takke wat n groot pyn is afsny. Dalk moet jy vir jou n ou plaasbakkie aanskaf wat net plaaspaadjies ry Flip
Ek het natuurlik gedink 'n LC bakkie met krap merke het houding, mens kan nie maand na maand met 'n blink nuwe bakkie by die Kooperasie stop nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Nee Carl ek weet presies waar sy pyn le, dis nou daai koedoes wat nie kom koffie drink nie - daai wat doer diekant in die verste kamp met die minste paadjies hou, dan moet die cruiser mos nou bos in om die kudu te laai - en daar le die probleem...Carl wrote:'n Lang arm snoeiskêr werk ook goed, veral vir die takke wat 'n stukkie vleisie wil vat.FHM wrote:Tyd en wyl jou navorsing aan die gang is, laai jou saag en panga agterop en soos jy ry op die plaas laat tattie net gou die takke wat n groot pyn is afsny. Dalk moet jy vir jou n ou plaasbakkie aanskaf wat net plaaspaadjies ry Flip
Ek het natuurlik gedink 'n LC bakkie met krap merke het houding, mens kan nie maand na maand met 'n blink nuwe bakkie by die Kooperasie stop nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Dankie Manne
FHM, mater is besig om skoon te kap maar daar is altyd nog een erens wat mens mis
FHM, mater is besig om skoon te kap maar daar is altyd nog een erens wat mens mis
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Ek het eenmaal gelees van ‘n ou wat toergroepe uitvat en hy polish sy voertuig met Cobra vloer polish voor hy uitgaan, dit het ook glo gehelp, maar ek weet nie of dit waar is nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Ek sou die VPS roete gaan, dit is dalk duurder maar dit gaan beslis die ding doen. Ek sou ook sê die paaie moet in stand gehou word. Ek sien baie plaas bestuurders wat heeldag ini workshop sit...
Last edited by Joe13 on Tue Jul 31, 2018 9:23 am, edited 1 time in total.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Hel nee ek weet nie van die een nie, imo is dit om tabbard aan jou bene te spuit vir slangbyt keer...JJV wrote:Ek het eenmaal gelees van ‘n ou wat toergroepe uitvat en hy polish sy voertuig met Cobra vloer polish voor hy uitgaan, dit het ook glo gehelp, maar ek weet nie of dit waar is nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Nee dit is soos om jou beenhare te skeer sodat jou bene so glad is dat die slang se tande verby gly sonder om in te gaan.... te glad om te krap blykbaar!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Plaas Cruiser beskerm teen doring krapmerke
Jip verseker goed maar baie duur.....ongeveer R20k om net die sye van 'n dubbelkajuit bakkie te doenjoe rocket wrote:VPS is die regte ding. Dit is n sterk viniel maar ongelukkig n duur produk maar dit hou.
