Die nuwe Geovid met ingeboude Ballisics is oor so paar weke in die land.
Hy range tot op 3000y / 2850m en werk ook jou drop uit.
Spesifikasies hier:
http://us.leica-camera.com/Sport-Optics ... ovid-Range
Pryse sal by ons as volg wees:
Indien iemand belangstel in een, kontak my asb so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
Die eerste besending word binne 4-6 weke verwag en bestellings hoop alreeds op.
Groete
Nuwe Leica Geovid Verkykers!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Nuwe Leica Geovid Verkykers!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!