Drones. Wie doen wat daarmee?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Drones. Wie doen wat daarmee?
Kom ons gesels bietjie oor drones / hommeltuie in boerdery.
Wie gebruik hul?
Watse voordele hou dit in vir jou?
Watse produk gebruik jy?
Ek het nou 'n Phantom 4 Pro aangeskaf met die idee om jakkals staanplekke in die dag makliker te kry, en ook om kwesbokke te soek en so paar ander takies te verrig. Teiken-observasie tydens lading-ontwikkeling en so aan...
Laat weet gerus wat julle ondervinding is.
Groete

Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Vir boerdey kan hierdie tuie baie tyd en brandstof spaar.
Nagaan van :-
1. Grens en kampdrade
2. Stand van damme en krippe
3. Kos in krippe en lekke in die veld
4. Soek van verlore vee
5. Opspoor van roofdiere (soos reeds genoem)
6. Monitor van veldbrande
7. Monitor van arbeid
8. Wilddiefstal
9. Ongewenste elemente op plaas.
10. Monitor van vee

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
More Almal,
Hier by ons is hulle besig om n nuwe fabriek op te sit. Die ou in beheer kom met n drone daaraan. Ek vra hom natuurlik uit.
Hy gebruik die hommeltuig om die dak te inspekteer.Hy kyk skroewe almal ingesit is en dakplate korrek opgesit is.
Groete Bennie

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ek moet sê die Dji se fakmanskap is seker die beste. Ons het bietjie varke gejaag met hom. Vlieg oor landerye, kan eintlik nie jou oe glo wat jy raaksien nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
My buurman ook so n phanthom ..
hy loer sy mense en beeste.. dan maak hy ook n draai oor my... hom gese... gaat daai drone met n no 5 bykom... bly aan jou kant...
dink n ou moet jou buurman vra voor jy daar loop vlieg... dit voel vreemd as die ding oor huis kom... asof hy spy....nou nou is ek " op die job" dan gaat hy skrik.
erenstig.. respekteer grense

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Geno ek dink die moontlikhede is oneindig. Ek praat laasweek met 1 van my skakelpersone by n motoragentskap. Volgens haar is die mense wat die 'Franchise' moet 'Audit' / Inspekteer) baie vol nonsens is. Die ou wat die perseel kom ondersoek en seker maak dat sekere goed in plek is moet fiesies na al die kwespunte gaan. Van volgende jaar stuur hulle n IT man om al die kwespunte te plot.
Met sy volgende besoek gaan die inspeksie vanaf n sentrale punt in die gebou gedoen mord deur middel van n Hommeltuig, neem van foto's ens.
Met sy volgende besoek gaan die inspeksie vanaf n sentrale punt in die gebou gedoen mord deur middel van n Hommeltuig, neem van foto's ens.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Hoe kom hulle verby die wetgewing oor waar en waar nie hommeltuie gevlieg mag word?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Geno
Ek gebruik hom op die plaas. selfde 4 Pro
Monitor werkers
Werk great om wild te monitor
Gebruik om bietjie te intimedeer, daar loop pad verby plaas, vlieg gereeld oor pad as daar mense loop en selfs oor my eie werksmense se huise, hulle hou niks daarvan nie, het klaar gehoor ek spy op hulle. Minder mens beweging in my veld.
Jy sien jou plaas soos nog nooit nie, ek het nooit geweet daar is so baie skeure en gate op die plaas nie.
Nie Eties nie maar sal dink ouens wat uitskiet sal dit kan gebruik om byvoorbeeld gemsbokke etc. te kry waar plase baie oop is.
Nie 'n dag spyt het hom gekoop nie

Stem, ek vlieg op my plaas, sal dit ook nie like as iemand skielik by my begin vlieg nie, al het ek nie renosters nie sal dit nogsteeds nie lekker wees nienaas222 wrote:My buurman ook so n phanthom ..
hy loer sy mense en beeste.. dan maak hy ook n draai oor my... hom gese... gaat daai drone met n no 5 bykom... bly aan jou kant...
dink n ou moet jou buurman vra voor jy daar loop vlieg... dit voel vreemd as die ding oor huis kom... asof hy spy....nou nou is ek " op die job" dan gaat hy skrik.
erenstig.. respekteer grense
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ons in die argitektuur gebruik een om fotos te neem van projekte en of bestaande geboue en erwe.
Die lekkerste is dat mens n kontrakteur se dak, geut, voegskort (dis nou flashings) installasies te inspekteer sonder om n leer te gebruik
Hier in die Oskaap en veral in die sticks van die ou Transkei gee niemand om dat jy vlieg nie. Inteendeel in die sticks is dit die hele jaar se vermaaklikheids gebeurtenis.

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Groot maspale het n geneigdheid om met radio seine te interveernaas222 wrote:My buurman ook so n phanthom ..
.. asof hy spy....nou nou is ek " op die job" dan gaat hy skrik.
erenstig.. respekteer grense
Sorg dat jou frekwensie net so by 2.4 GHZ is as hy oorkom dan gaanjy sien daai drounkie verloor sein.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Daars n wetter wat n ruk terug oor my skoonpa se erf kom fladder het, so 40m bo ons waar ons gesit en braai het, na daar lelikke handsyne sy kant toe gegooi is en ons hom uit die lug probeer gooi het met 'items' was hy noggie weer terug nie!naas222 wrote: dan maak hy ook n draai oor my... hom gese... gaat daai drone met n no 5 bykom...
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ek het een en gebruik hom nie genoeg nie. Ons probleem wat ons het, is die Oos - Kaap se bos, dis nie altyd so maklik om iets op te tel en te volg nie veral as 'n ding hardloop. Ek het een dag 'n duiker gevolg wat uit 'n land uit gehardloop het in die bos in, ek kon hom vir so 'n paar draaie volg en toe is hy skoonveld. Toe ek by die huis die verfilming terug speel kon jy duidelik in die hoek van die skerm sien hoe die bok hom uit die voete maak deur net onder 'n ander bos in te glip. Ek dink wel op vlaktes en ooptes gaan jy defnitief 'n voordeel hê. Ek kon ook nie die drade inspekteur nie agv die selfde probleem.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
jong soos ek verstaan is hy ge ICASA..ruaanb wrote:Hoe kom hulle verby die wetgewing oor waar en waar nie hommeltuie gevlieg mag word?
hyt n beperkte hoogte .. kan nie hoër nie.
en hy n tipe sender/ontvanger .. hy kan nie by lughawens werk nie
iemand met meer kennis kan bitji uitbrei
maar anders... mense vlieg waar hul wil
Geno.. kry 2 of 3 batterye.. hul hou nie lank nie.. veral as jy in die veld n rant wil deurwerk opsoek na teelgate...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
like daai plan... R20 000 moer toe
Sent from my GT-I9500 using Tapatalkairhunter wrote:Groot maspale het n geneigdheid om met radio seine te interveernaas222 wrote:My buurman ook so n phanthom ..
.. asof hy spy....nou nou is ek " op die job" dan gaat hy skrik.
erenstig.. respekteer grense![]()
![]()
Sorg dat jou frekwensie net so by 2.4 GHZ is as hy oorkom dan gaanjy sien daai drounkie verloor sein.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
ekt juis gister met n pel van my gepraat wat ook n phantom4 het.hy reken ja jy kyk so nou en dan na n verlore skaap of kyk water met hom,maar dis eintlik maar n grootmens speelding.hy se die batt leeftyd is ook te kort vir dit wat hy regtig wil doen.ek praat nou maar van n skaap plaas.
ek ken dit gladnie,kyk jy live terwyl jy vlieg of stel jy vir hom n roete op en kyk die video by die huis?
ek ken dit gladnie,kyk jy live terwyl jy vlieg of stel jy vir hom n roete op en kyk die video by die huis?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
In die opmeet bedryf is hommeltuie groot en nuwe tegnologie wat aangewend word. Fotos word geneem en ook lasers word gebruik om die terrein en geboue te skandeer. Nou kan 3 dimensionele beelde saamgestel word en oppervlaktes en volumes kan bepaal word. Kontoerplanne word ook so voorberei. Die hele bouproses kan baie gereeld gemonitor word en afwykings met die bouplanne kan opgetel word. Baie kragtige hulpmiddel met alle ingenieurs-, bou- en ontwikkelingsbedrywighede. By myne is dit nie meer nodig om gevaarlike plekke te besoek nie en fotos kan met verskillende frekwensie beelde geneem word. (Kleur, swart en wit en infrarooi)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Sal mens kan skaap aanjaag kraal toe met hom? Die goed wei oor so 'n groot area. Sal hy hardloop as die drone naader kom?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ek het ñ DJI Mavic Pro... dat ek julle vertel daai ding is fantasiese stukkie tegnologie. Dit is wel ñ duur speelding maar ek gebruik hom nog met elke jag trip om gou te kyk of daar enige troppe is wat wei om my rigting te gee om te begin stap. En myne is klein genoeg as hy op gevou is om in my rugsak te pas.
Ek gebruik my drone soms ook vir my werk. Eks in telecoms.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek gebruik my drone soms ook vir my werk. Eks in telecoms.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ja Boesman daai ding klink soos 'n swerm bye en as skaap dit hoor hol hulle.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Die nuwe Parrot Anafi is baie stiller as die voriges wat soos 'n swerm bye klink.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
BVLOS is the most talked about concept in the commercial drone world today. It means that drones fly beyond the visual line of sight of the operator. There are 2 key factors that make BVLOS flight a tipping point for commercial drone industry expansion. The first is enabling service providers to conduct complex drone operations. The second is enabling drones to be able to conduct truly unmanned flight with no pilot needed for take-off or landing. There are technical and regulatory requirements that must be addressed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Jy kry n program met die naam van Litchi. Jy kan dan letterlik die roetes wat die drone moet vlieg plot op Google. Die program werk die heeltyd die battery lewe uit terug na die oospronklike opstyg punt. Hierdie program is baie handig as jy vasgestelde roetes in 'n gebied moet vlieg.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Weet nie van skaap nie maar het gesien met die boerbokke as jy te naby kom gaan staan hulle onder die bomeBoesman10 wrote:Sal mens kan skaap aanjaag kraal toe met hom? Die goed wei oor so 'n groot area. Sal hy hardloop as die drone naader kom?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Drones. Wie doen wat daarmee?
Ja hulle maak gatskoon as hy so zoomBoesman10 wrote:Sal mens kan skaap aanjaag kraal toe met hom? Die goed wei oor so 'n groot area. Sal hy hardloop as die drone naader kom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.