Loop neus

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Loop neus

Post by theedge »

Kan nie die een weerstaan nie.  Moet die raad deel Wat help vir loop neus

Snyf Drink o Pop dit help


Snolas proe beter :angel:
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Loop neus

Post by Dawid »

theedge wrote: Kan nie die een weerstaan nie.  Moet die raad deel Wat help vir loop neus

Snyf Drink o Pop dit help


Snolas proe beter :angel:
HEHE en dis nogals in verskillende geure en smake....

Snuif louwarm water dit spoel sommer die sinusse mooi skoon ook en droog dan die neus uit.

Jammer oor die taal maar dis n moerse klomp snot en gemors wat uitkom maar dit werk
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
grumpy

Re: Loop neus

Post by grumpy »

Is dit nie lou warm water met sout?
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Loop neus

Post by Dawid »

Grumpy

Jy kan n titsel sout of koeksoda bygooi maar dit brand en beskadig jou sinusholtes en die kanse vir infeksies is goed.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Loop neus

Post by Jaco Swart »

More Manne.

Ek smeer sommer Zambuk op my bolip onder die neus. Dit help vir my , maar is so bietjie van 'n probeel as jy in die Bosveld is en jy groei so bietjie baard . Dan lyk dit soos snot wat daar sit , maar help darem nogsteeds.

Groetnis en geniet die naweek.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Post Reply