Picatanny rail vir K98

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Picatanny rail vir K98

Post by Kalahari »

Naand almal

Ek is besig om 'n rail en ringe vir 'n nuwe teleskoop met 30mm buis te soek vir 30-06 K98 Musgrave geweer.
Dit lyk my ek gaan sukkel om iets te kry. Ek het vandag 'n foto van 'n Lynx rail gesien waarvan die voetstuk agter te lank is om op die aksie agter reg te pas.

Is daar iemand wat 'n rail op die aksies het en dalk 'n foto of twee kan laai asseblief. Vertel wat gedoen is om dit te laat pas sonder om enige modefikasies aan die aksie te maak, want ek gaan dit nie doen nie.

Die aksie het klaar gate en ek gebruik huidig Lynx basisse en ringe.
Miskien is dit 'n opsie om maar eerder net 30mm Lynx ringe te kry (indien moontlik).... sal elk geval goedkoper wees dink ek.

Dankie

Johan
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Picatanny rail vir K98

Post by Swede »

Ek het 'n lynx rail op my K98, jy sal die rail moet boor om dit te laat pas
20170605_071100.jpeg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Picatanny rail vir K98

Post by Kalahari »

Dankie Swede

Moes die rail verander word of het jy van die begin die gate vir die rail geboor (saam met die rail) op aksie ook?
My geweer het reeds gate wat geboor is en die rail (lynx) wat ek nou na kyk sal moet aan gewerk word om dit te maak pas.
Die voorste gat van twee op die aksie agter is baie naby aan die buig/"lip" wat hoer is as die agterste deel.

Johan
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Picatanny rail vir K98

Post by Swede »

Kalahari wrote:Dankie Swede

Moes die rail verander word of het jy van die begin die gate vir die rail geboor (saam met die rail) op aksie ook?
My geweer het reeds gate wat geboor is en die rail (lynx) wat ek nou na kyk sal moet aan gewerk word om dit te maak pas.
Die voorste gat van twee op die aksie agter is baie naby aan die buig/"lip" wat hoer is as die agterste deel.

Johan
My rail het nie gate gehad nie. Ek het dit na die smit gevat en hy het toe die gate geboor wat ooreengestem het met die van die aksie. Daar is geen ander werk aan die rail gedoen nie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Picatanny rail vir K98

Post by Kalahari »

Dankie Swede, wat se rail is dit wat jy het?
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Picatanny rail vir K98

Post by Swede »

Dit is 'n Lynx rail, 0 moa

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Post Reply